Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Storietyd: 10CD Waarde Pakket

, ,
Club Price R449.95
Non Member R800.00
Adding to cart

Titels in die reeks is:

  • Ongevalle in die Dierehosptial
  • Slaapstories Volume 1
  • Slaapstories Volume 2
  • Stories voor Droomland Volume 1
  • Stories voor Droomland Volume 2
  • My Storie-Skatkis Volume 1
  • My Storie-Skatkis Volume 2
  • Geliefde Sprokies
  • Avonture op die Plaas Volume 1
  • Avonture op die Plaas Volume 2

 

Ure se luistergenot op 10 CD’s vasgevang vir die langpad, voor slapenstad of net vir die lekkerte – welkom in die wonderwerwld van sprokiesland!

Item Code: MC00030


Tien rustige instrumentale slaapliedjies. Sing gerus saam!

Produk Kode: 201610


Klanke wat jou baba sal kalmeer en aan die slaap sal sus.

Produk Kode: 201600


Clarice & Die Reenboogkidz

, , , ,
Club Price R101.00
Non Member R101.00
Adding to cart

Oorspronklike liedjies, geskryf deur Arnold de Wet en sy pa, Jan, wat al jare suksesvol in die kindermark golwe maak. Met kleurryke stelle, lessies, danse en poppekasstories bederf hierdie kombinasie van DVD en CD die jong mark met vars Afrikaanse kindergospelmusiek. Aanbeveel by lesgee in kinderkerke, kleuter- en laerskole. Snitte sluit in:

• Jesus is die beste
• Al die begeertes
• Ek is ’n wenner
• Nuwe dag

Product Code: 200060