Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die Boerseuns Van Afrikaans

, ,
Club Price R109.95
Non Member R109.95
Adding to cart

Die boerseuns van Afrikaans vertoon die jong mense in Afrikaanse musiek, die briljante warm stemme.

Item Code: MC00040


Krone 5

, ,
Club Price R124.00
Non Member R124.00
Adding to cart

Die saamsing- JOL van die jaar is hier met ‘n splinternuwe vrystelling; die KRONE 5 dubbel CD! Hierdie dubbel album hardloop saam met die Krone 5 lewendige vertoning, en is volgelaai met meer as 100 van die grootste treffers van ons tyd, soos vertolk deur ons land se top kunstenaars. Hierdie is dan ook die 5 de uitreiking in die uiters gewilde reeks, wat deel vorm van SA se grootste lewendige saamsing-konsert, en spog met goue verkope. Treffers in Afrikaans en Engels, word in medley formaat gesing deur kunstenaars soos Elandre, Refentse, Snotkop, Kurt Darren, Andriette, Nadine, Manie Jackson, Ricus Nel, Adam Tas, en Brendan Peyper om ‘n paar van die vele te noem. Hierdie versameling gaan jou vir ure laat saamsing, so warm die stembande op en bekroon jou treffers saam met jou gusteling kunstenaars

Item Code: MC0219


Uitbasuin

, ,
Club Price R101.00
Non Member R101.00
Adding to cart

Product Code: 218720