Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Alfabet 1

, ,
Club Price R24.00
Non Member R24.00
Adding to cart

A3 laminated poster

Product Code: C800110


Alfabet 1 TK

, ,
Club Price R24.00
Non Member R24.00
Adding to cart

A3 laminated poster

Product Code: C800190


Kominpas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere rels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Kominpas met Afrikaanse Eerste Addisionele Taal is saamgestel deur C. De Villiers, Ca. Kruger, Co. Krger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.

Product Code: C100120


Adding to cart

Kominpas met Afrikaans Huistaal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere rels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. De Villiers, Ca. Kruger, Co. Krger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.

Product Code: C100130


Magnet – Woordbou

, ,
Club Price R140.00
Non Member R140.00
Adding to cart

Set of 73 magnets (30mm X 20mm)

Product Code: C800020


Adding to cart

Set of 26 magnets

Product Code: C800070


Adding to cart

Set of 30 magnets

Product Code: C800090