Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

Ontwerp vir die uiterste gemak. Dié oulike oorfone is nommerpas vir gebruikers wat heeldag lank aan die gang en op hul tone is.

Product Code: 400140


Adding to cart

Hierdie is nou waarlik gemaklike oorfone en is perfek as jy rondrits. Dis nie te swaar nie en werk net so goed vir ’n tuisrekenaar as vir mobiele toestelgebruik.

Product Code: 400160


Adding to cart

Get the full experience of your music; hear sounds you could never hear with traditional earphones. Rush gives you the experience of pro headphones, in a comfortable earphone design. The cable design eliminates the frustration of tangles. Ideal for everyday travelling, the design allows you to move freely.

Product Code: 400120


Liggewig met ’n duursame ontwerp. Die topgehalte kussinkies verseker algehele gemak op jou ore en die 30 mm-luidsprekers sorg vir ’n diep en waarlik gebalanseerde klank.

Product Code: 400170