Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

Lus om die jongklomp te laat lag Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe. Gr 3 – 5 HT / Gr 6 – 7 EAT

Item Code: BC04470


  • The first coloured pencil made from the innovative WOPEX material
  • Traditional hexagonal design
  • Attractive shape design
  • Increased breaking point strength
  • Brilliant colours
  • Ergonomic soft surface
  • Wood from PEFC-Certified German Forests

Product Code: C800550


Features- The first coloured pencil made from the innovative Wopex material- Traditional hexagonal design- Attractive shape design- Increased breaking point strength- Brilliant colours- Ergonomic soft surface- Wood from PEFC-Certified German Forests

Product Code: C800540


Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: Piep! Sy boeties en sussies lag vir hom. Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL! Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04300


Olifant kan nie sy ma kry nie, en skielik word die bos ’n vreesaanjaende plek vol spokerige geluide en donker vorms. Maar dan ontmoet hy ’n verlore luiperd. Hoe gaan die twee bang maats die pad huis toe kry Dit is ’n storie oor bang wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04290


Sebra is baie hartseer en alleen toe sy beste maatjie, Kameelperd, wegtrek. Sebra se maats probeer verskillende dinge om hom op te beur. Sal hulle Sebra kan help om weer beter te voel Dit is ’n storie oor hartseer wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04310


Seekoei is verveeld, daarom gee haar ma vir haar ’n klomp werkies om te doen. Sy het ’n besige dag in die bos en sy ontmoet ’n klomp nuwe maats. Sal Seekoei gelukkig wees wanneer sy teruggaan huis toe Dit is ’n storie oor gelukkig wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04320


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07690


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07700


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07710


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir leerders in Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC08120


null

Item Code: BC04330


Adding to cart

Reis terug na ’n tyd toe fantastiese prehistoriese diere die aarde bewandel het. Ontmoet sagmoedige reuse, vreesaanjaende roofdiere en vlieënde reptiele! Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in. Gr 3 – 5 HT / Gr 6 – 7 EAT

Item Code: BC04410


Wanneer jy gelukkig is, hoor ek jou vrolik sing Jy voel ligter as ’n veertjie lief vir elke liewe ding. Wanneer jy hartseer is, is ek altyd daar vir jou, om jou trane af te vee en jou teen my vas te hou. Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04340


English for All

, , , , , ,
Club Price R222.00
Non Member R267.00
Adding to cart

This title is the first grammar reference book based on CAPS. It comprises two parts. The first part includes grammar rules and reference lists, and the second general knowledge facts about South Africa and the rest of the world.

CAPS requirements for English Home Language and First and Second Additional Language are fundamental to the topics discussed in this book. These topics include, amongst others, punctuation, contractions, part of speech, literal and figurative meaning, sounds of things and animals, tenses, synonyms and antonyms, homonyms and homophones and borrowed words. It also contains a list with useful literary terms such as hyperbole, onomatopoeia and personification, as well as useful notes on written work.

The second part of the book focuses on general knowledge facts such as the national symbols of South Africa, who our neighbouring countries are, where our eleven official languages are spoken, who the world leaders are, what currencies are used where, and great inventions of the world.

The simple layout and clear guidance make this title a must -have for each and every learner who wants to pass English as a Home, First or Second Additional Language. It is also a useful reference for adults.

Product Code: 700500


’n Cowboy leer dat ’n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ’n bietjie makliker maak! Sluit aan by Gr 1 KABV. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04280


Bella is die vriendelikste ballerina en die ster van die konsert. Maar sy was nie altyd so gaaf en vriendelik nie … Leer saam met Bella hoe vriendelikheid ’n ware ster van jou kan maak in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ’n bietjie makliker maak! Sluit aan by Gr 1 KABV. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04250


’n Klein prinsessie leer om mededeelsaam te wees in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewevir almal ’n bietjie makliker maak! Sluit aan by Gr 1 KABV. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04260


’n Klein seuntjie met ’n groot verbeelding leer goeie maniere in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ’n bietjie makliker maak! Sluit aan by Gr 1 KABV. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04270


Adding to cart

null

Item Code: BC04420