Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Bybelstories Vir Dogters

, ,
Club Price R189.95
Non Member R189.95
Adding to cart

’n Bybelstorieboek wat jong dogters alles leer van die dapper en godvresende vroue in die Bybel. Die opwindende stories in Bybelstories vir dogters tesame met die lewendige illustrasies is ’n prettige manier om jong meisies tussen 6 en 10 jaar aan dapper en godvresende vroue in die Bybel bekend te stel. Hierdie Bybelstorieboek gee ’n kykie in die lewens van inspirerende vroue soos Rut, Ester, Maria en nog vele meer. Elke karakter word op ’n eenvoudige manier aan dogters bekendgestel, terwyl die stories verder verryk word met historiese feite en agtergrond inligting oor die karakter Dogters se geloof sal versterk word terwyl hulle lees hoe die verskeidenheid karakters deur God se liefde en genade hulle twyfel en vrees oorkom het om te doen wat God vra. Die eenvoudige taalgebruik maak die stories maklik om te lees en te verstaan, en is daarom die ideale Bybel vir jong meisies.

Item Code: BC0724


Bybelstories Vir Seuns

, ,
Club Price R189.95
Non Member R189.95
Adding to cart

’n Bybelstorieboek wat jong seuns alles leer van die dapper en godvresende manne in die Bybel. Die opwindende stories in Bybelstories vir seuns tesame met die lewendige illustrasies is ’n prettige manier om jong seuns tussen 6 en 10 jaar aan dapper en godvresende mans in die Bybel bekend te stel. Hierdie Bybelstorieboek gee ’n kykie in die lewens van inspirerende mans soos Josef, Dawid, Petrus en nog vele meer. Elke karakter word op ’n eenvoudige manier aan seuns bekendgestel, terwyl die storie verder verryk word met historiese feite en agtergrond inligting oor die karakter. Seuns se geloof sal versterk word terwyl hulle lees hoe die verskeidenheid karakters deur God se liefde en genade hulle twyfel en vrees oorkom het om te doen wat God vra. Die eenvoudige taalgebruik maak die stories maklik om te lees en te verstaan, en is daarom die ideale Bybel vir jong seuns.

Item Code: BC0723