Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07700


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07710


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir leerders in Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC08120


Adding to cart

Benjamin Beertjie is mal oor lekkergoed. O, maar hy’s nie die enigste een nie! Die tandjiemonsters hou partytjie tussen sy tandjies en smul heerlik saam. Dokter Reiko vertel al vir meer as twintig jaar lank vir haar pasiëntjies van Koning Kiem en sy bende. Kom kuier saam met Benjamin Beertjie by die tandarts en hou tandjies gesond en glimlaggies pragtig.

Softcover, 32 pages, 245 x 244 mm

Item Code: BC11900


null

Item Code: BC04330


Adding to cart

Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie …***Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie.In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het.Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel.Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra.En die belangrikste van als: Hy leer homself ken.Kort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis …**Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.Jaco het reeds mense laat regop sit met ‘n Goeie dag vir boomklim. Die een gaan dit weer doen.

Item Code: BC00530


Adding to cart

Reis terug na ’n tyd toe fantastiese prehistoriese diere die aarde bewandel het. Ontmoet sagmoedige reuse, vreesaanjaende roofdiere en vlieënde reptiele! Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in. Gr 3 – 5 HT / Gr 6 – 7 EAT

Item Code: BC04410


Max Muis wil ’n appelfees vier, maar in die bos is daar niks appels oor nie! Stinkie Muishond het alles gepluk en wil met niemand deel nie. Die maats is treurig en teleurgesteld. Maar daars tog ’n lekker feeshappie vir almal – versoet met vriendskappoeier en die besef dat dit lekker is om te deel. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07930


Adding to cart

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardcover, 72 pages, 237 x 287 mm

Product Code: 113610


Adding to cart

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardcover, 72 pages, 237 x 287 mm

Product Code: 113550


Adding to cart

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardcover, 72 pages, 237 x 287 mm

Product Code: 113570


Adding to cart

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardcover, 72 pages, 237 x 287 mm

Product Code: 113590


Adding to cart

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Product Code: 113540


Eekhoring is hartseer

, ,
Club Price R55.00
Non Member R55.00
Adding to cart

Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer. Elke stories fokus op en verken ’n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid. Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees. Agterin elke boek is vrae oor die storie. Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou.

Item Code: BC00470


Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Gr R – 1 HT / Gr 2 – 3 EAT

Item Code: BC04180


Hond in ’n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Gr R – 1 HT / Gr 2 – 3 EAT

Item Code: BC04190


Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Gr R – 1 HT / Gr 2 – 3 EAT

Item Code: BC04200


Stout Hond – Stout Hond wil êrens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Gr R – 1 HT / Gr 2 – 3 EAT

Item Code: BC04210


Adding to cart

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie. Sy het in ’n huis saam met haar stiefma en haar twee stief susters gebly. Sy moes die huis skoon maak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het ’n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan, het sy gesug. Hierdie titel is deel van n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 1 Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees van 3+ jaar.

Item Code: BC0692


Adding to cart

Lank gelede was daar ’n prinses. Sy het graag met haar bal naby ’n dammetjie gespeel. Op ’n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy ’n padda op ’n waterlelieblaar sit. Ek kan die bal vir jou gaan haal, sê die padda, maar jy moet belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op ’n sagte kussing. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 1 Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees van 3+ jaar.

Item Code: BC0564