Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

My eerste ensiklopedie

, ,
Club Price R390.00
Non Member R400.00
Adding to cart

Hoeveel bene is daar in jou liggaam Hoe word n ster gebore Watter soogdiere kan vlieg My eerste ensiklopedie is n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wereld rondom hulle uit te vind. Met boeiende volkleurfotos en maklik leesbare teks dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte.

Product Code: 106570


Adding to cart

Hier is 60 pret-blokraaie wat in moeilikheidsgraad wissel en met leidrade kom wat op die koop toe leersaam is. Elke blokraaisel het ’n niefiksiefokus, sodat die lekkerte van ’n niefiksie-boek deel word van die plesier om ’n blokraaisel te doen! Vir kinders vanaf 7 jaar oud is die eerste 20 blokraaie ideaal aangesien sommige letters reeds verskaf word. Die oorblywende 40 blokraaisels sal ouer kinders en volwassenes se geduld en kennis toets.

Product Code: 101860