Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

Die kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op n prettige manier vertroud met die alfabet van A tot Z. Eenvoudige eerste woorde en klanke wat met elke letter geassosieer word, maak dit maklik om die ABC te leer. Kinders kan aangemoedig word om na die klanke en woorde te luister en dit saam uit te spreek, terwyl die pragtige tonele verken word. Die boek vol letters en woorde vorm deel van die Storiemuis-reeks – n moet vir elke voorskoolse kind!

Item Code: BC00040


Ek leer tel

, , , , ,
Club Price R86.00
Non Member R96.00
Adding to cart

Hierdie kleurvolle telboek maak kinders op n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – n moet vir elke voorskoolse kind!

Item Code: BC00030


Adding to cart

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – n moet vir elke voorskoolse kind!

Item Code: BC00050


Knap jou taal gebruik op. Brei jou algemene kennis uit. Verfris jou geheue. Vergewis jou van jou feite. Gaan jou spelling van vreemde plek- en eiename na. Help jou kind met skooltake. Stof jou opponente in trivia speletjies uit. Draf blokraaisels kaf. Vra jou vriende vas. Hou op kopkrap!TAAL : – Sowat 1 000 artikels oor eietydse taalgebruik. – Betroubare, korrekte antwoorde op taalprobleme waarmee woorde boeke jou nie help nie. Duidelik toegelig met werklike voorbeelde uit die taalpraktyk – Spelling, leesteken gebruik, problematiese woorde en frases, die regte woordkeuse, woorde wat dikwels met mekaar verwar word, die invloed van Engels op Afrikaans, en nog meer. – Die riglyn een inligting berus op die ondervinding en praktiese kennis wat die skrywer, Tom McLachlan, in ’n langberoeps loopbaasas dosent, onderwyser, maar veral as taalpraktisyn opgedoen het. Hy is ’n oudvoorsitter van die SA Akademie vir Wetenskap en Kunsse Taalkommissie en een van die voorste kenners van Afrikaans vandag.FEITE: – Sowat 6 000 deeglik nagevorste ensiklopediese artikels. – Inligting oor Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld. – Sowat 300 illustrasies, en KR-kodes wat jy met jou selfoon skandeer om addisionele inligting, oudio-, video- en beeldmateriaal op die internet en HAT se webblad te ontsluit. – Bykans elke land van die wêreld is opgeneem, historiese gebeurtenisse, belangrike persone, plekke, klassiek een populêre musiek, literatuur, die beeldende kunste, argitektuur, teater, rolprente, mitologie, godsdiens, sport, en meer. – Suid-Afrikaanse sporthelde van gister en vandag. – Suid-Afrikaanse skrywers, kunstenaars, musikant een akteurs.

Item Code: BC05570


Adding to cart

Waarom is ’n gaap aansteeklikHoekom is party mense kleurblindWat laat jou hikHoeveel keer klop jou hart per dagOntdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Item Code: BC00360


The ABC of Afrikaans made simple for school-going learners, professionals, tourists … and anyone and everyone interested in Afrikaans Core vocabulary- The top 1 000 most frequent words and their primary meanings- Clear explanations- Exact translations- Natural example sentences and phrases- Usage notes and illustrations Picture dictionary- Helps you understand the meaning of words Thematic dictionary- Increases your vocabulary Essential communication- Situation-based language for immediate use Afrikaans grammar- Everything you need to know about Afrikaans words, pronunciation, spelling, writing, sentences, and more- Explainedin simple English- Packed with examples- Printed in two colours on 128 pages- Common abbreviations- Activities

Item Code: BC05540


Specially compiled for beginner learners of Afrikaans and English. Includes definitions! Spesiaal saamgestel vir beginnerleerders van Engels en Afrikaans. Sluit definisies in. Features : Grades 7–12 – Contains the top 1 000 most essential and frequently used words – Clear definitions in English and Afrikaans offer extra support and guide users to exactly the right translation equivalent – Each meaning of a word begins on a new line, so learners can quickly and easily find the translation they need – Thousands of natural examples, based on the Longman Corpus Network and growing HAT Corpus of Contemporary Afrikaans – Usage notes based on information from the Longman Learner’s Corpus and the experience of top language teachers – Special section with illustrations encourage vocabulary building. – Prepares learners for success using English and Afrikaans in everyday life. – Appendices: Picture Dictionary | Thematic Dictionary | South Africa and Namibia | Activities | Abbreviations

Item Code: BC05510


Main features : – The Longman-HAT School Dictionary in a handy, easy-to-carry pocket format – Over 10 000 words and phrases – Thousands of meanings – Clear definitions in the source language offer extra support and guide users to exactly the right translation they need – Thousands of natural examples, based on the Longman Corpus Network and HAT Corpus of Contemporary Afrikaans – A Picture Dictionary and a Thematic Dictionary encourage vocabulary building. – An Essential Communication section provides situation-based language for immediate use – Essential abbreviations – Prepares learners for success using English and Afrikaans in everyday life.

Item Code: BC05530


Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!

Item Code: BC00410


Adding to cart

n Fantastiese eerste ensiklopedie propvol feite, perfek vir jong slimkoppe wat nie kan wag om alles oor die wêreld te ontdek nie. My ensiklopedie van baie belangrike dinge verken temas soos diere, mense, planete, en baie belangrik, jy!Kinders kan uitvind wat n woestyn is, hoeveel kontinente daar is, leer om hallo en totsiens in verskillende tale te sê, en nog hope meer. Maak kennis met vegetariese dinosourusse, oulike troeteldiere, en reusagtige blouwalvisse; verken die verlede saam met grotbewoners, Vikings en faraos; kyk hoe n plant uit n saadjie groei; en ontdek waaruit n wolk bestaan.My ensiklopedie van baie belangrike dinge is n asemrowende kombinasie van eenvoudige, treffende illustrasies, indrukwekkende fotos en lewendige teks – n baie belangrike boek vir baie belangrike mense, en die perfekte eerste naslaanboek vir jong feitevrate.

Item Code: BC00130

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is ontwerp om leerders doeltreffend in hulle addisionele taal te laat lees, skryf en praat. Dit fokus daarop om leerders te help om hulle mees algemene struikelblokke te oorkom en bied ondersteuning op ses sleutelgebiede. / Designed to enable learners to read, write and speak effectively in their additional language, this up-to-date and easy-to-use dictionary focuses on overcoming learners most common difficulties. It offers support in six key areas. Help leerders om die regte vertaling te kies. / Helps learners choose the right translation. Bied slegs dikwels gebruikte vertalings aan. / Gives frequently used translations only. Wys hoe woorde werklik gebruik word. / Shows how words are really used. Sluit nuwe woorde vanuit die hele kurrikulum in. / Includes new words from across the curriculum. Voorsien uitspraakgidse sodat leerders met vertroue kan praat. / Provides pronunciation guides so learners can speak confidently. Ver skaf illustrasies om moeilike konsepte te verduidelik. / Includes illustrations to explain difficult concepts. Plus: 48 hersiene bladsye nuttige ekstras (aktiwiteite met antwoorde; hulp met grammatika, skryf en mondelinge). / Plus: 48 revised pages of useful extras (activities with answers; help with grammar, writing, and speaking).

Product Code: C100010


Brand-new, quick and easy to use, the Oxford Bilingual School Dictionary: isiXhosa and English gives real help to learners in speaking, reading and writing in an additional language.

Features
Amagama angundoqo asetyenziswa kwikharityhulam (kwiziBalo, kwiNzululwazi ngezeNtlalo, njl njl.) anika abafundi inkxaso ebalulekileyo, kwaye kusetyenziswa isiNgesi ukufunda ezinye izifundo / Key curriculum terms (from Maths, Social Sciences and other subjects) give vital support to learners using English to study other subjects
Izivakalisi eziyimizekelo zincedisa abafundi ukuba bafumane kwaye basebenzise inguqulelo echanekileyo nto leyo uninzi lwabafundi luyisokolayo / Example sentences help learners find and use the right translation something that many learners struggle with
Imiboniso ikuphembelela ngoko nangoko ukuqonda kubafundi / Illustrations boost learners’understanding instantly
Amabinzana akholelekayo ancedisa abafundi ekubeni bavakale betyibilika kwaye beziva bezithembile ngolwimi lwabo olongezelelweyo, kutsho kukhuthazeke nentabatho-nxaxheba yabo eklasini / Authentic phrases help learners to sound natural and feel confident in their additional language

Product Code: 700600


Designed to enable learners to write and speak effectively and competently in their additional language, this up-to-date and easy-to-use dictionary focuses on overcoming learners’ most common difficulties.

Senzelwe ukusiza abafundi ukwazi ukubhala nokukhuluma kahle nangobuchule ngolimi lokwengeza, lesi sichazamazwi esiphelele nesisebenziseka kalula sibheke ukuxazulula izinkinga ezivamile zabafundi.

Product Code: 700590


With a clear, colour layout to make it easy to navigate, the book is in two parts. The first part is a reference section of simple rules, tips, and examples to help students spell, punctuate, and write correctly in school, in exams, and at home. This divides into three sections – Spelling, Punctuation, and Grammar. The second part is an alphabetical word list of common tricky words, with inflections, but no meanings. This list highlights, using analysis from the Oxford Children’s Corpus, words that are most frequently misspelt by this age group, to target and rectify these common mistakes.

There are helpful tips to guide the user around the alphabetical list to the word they are looking for, and helpful notes at key words to aid correct spellings. It will be a valuable resource for preparation for students taking exams with increased focus on accurate spelling and grammar. It will be a user-friendly resource for pupils to correct their own spellings and improve their spelling techniques and grammar. The accessible format will also provide an invaluable quick guide for spelling, punctuation marks, and grammar rules for teachers and parents as well.

Product Code: 700650


Exceptionally clear + easy to use – excellent support for primary school learners from Grades 3 to 7.

  • Clear definitions for 1000s of words across the curriculum.
  • Example sentences show how to use words correctly.
  • Pronunciation guides show how to say words correctly.
  • High-quality illustrations.
  • Clear notes on word building and usage to help learners develop vocabulary and avoid common mistakes.
  • Centre section with useful study pages on origins, spelling, punctuation, idioms, shapes, etc.

Product Code: 700540


The new Pharos Bilingual School Dictionary contains more than 10 000 headwords from Afrikaans and English. This collection of headwords includes the core vocabulary from both languages.

The following information is provided for each headword: syllabification, primary stress, inflected forms such as plurals, past tense forms and degree of comparison, an apt translation, and full sentences, which illustrate the use of the word. The headword is printed in blue to make the dictionary more user-friendly. Derivatives of the headword are included at the end of the article so that users can identify word families.
A typical article looks like follows:
magic [no plural] noun towerkuns, toorkuns
• The witch in the story uses magic to do bad things. Die heks in die storie gebruik toorkuns om slegte dinge te doen. magic(al) adj., magically adv.
Additional information is provided in notes to help learners with problematic spelling and grammatical issues. In addition, the dictionary contains a supplement with additional information on both Afrikaans and English grammar.

The dictionary is perfect for use in the classroom and is especially recommended for the intermediate and senior phases.

Product Code: 700530


Hide and Seek: At the Park

, ,
Club Price R55.00
Non Member R71.00
Adding to cart

The pages have repeated photographs of things that children will recognise from around their home – but one picture is different to the rest!
Rhymes offer clues and act as a prompt for children to discover which picture is the odd one out Classic Priddy photographic early learning board books which help to develop matching and observational skills

Board book, 14 pages, 225 x 225 mm

Product Code: 108630


Adding to cart

The pages have repeated photographs of things that children will recognise from around their home – but one picture is different to the rest!
Rhymes offer clues and act as a prompt for children to discover which picture is the odd one out
Classic Priddy photographic early learning board books which help to develop matching and observational skills

Board book, 14 pages, 225 x 225 mm

Product Code: 108620


Toddler Town: Farm

, ,
Club Price R50.00
Non Member R66.00
Adding to cart

A new series of illustrated board books with things to look for and find in the city, on the farm and at the zoo. The books have die-cut holes to the pages, and shiny, holographic foil textures. There’s also a clever page with an acetate window that creates two new pictures when flipped over.

Board book, 12 pages, 160 x 190 mm

Product Code: 108600


Toddler Town: City

, ,
Club Price R50.00
Non Member R66.00
Adding to cart

A new series of illustrated board books with things to look for and find in the city, on the farm and at the zoo. The books have die-cut holes to the pages, and shiny, holographic foil textures. There’s also a clever page with an acetate window that creates two new pictures when  flipped over.

Board book, 12 pages, 160 x 190 mm

Product Code: 108590