Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir ’n suksesvolle leeservaring. Geskik vir leerders in Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC08100

Adding to cart

Hierdie aktiwiteits boek bevat meer as 140 self klewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, verder te ontwikkel!ntwikkel!

Item Code: BC0569

Adding to cart

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 150 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, verder te ontwikkel!

Item Code: BC0568

Adding to cart

Met hierdie prettige aktiwiteitsboek wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kleintjies heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan jy ’n pandagesiggie onderaan elke bladsy plak! Geskik vir leerders in Graad RR.

Item Code: BC0691

Adding to cart

Met hierdie prettige aktiwiteitsboek wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kleintjies heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan jy ’n panda gesiggie onderaan elke bladsy plak! Geskik vir leerders in Graad RR

Item Code: BC0690

Adding to cart

Met hierdie prettige aktiwiteitsboek wat 40 selfklewendeplakkers bevat, kan kleintjies heerlik plak en inkleur. Elkebladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan jy ’npandagesiggie onderaan elke bladsy plak!

Item Code: BC00570

Item Code: BC00580

Wanneer jy gelukkig is, hoor ek jou vrolik sing Jy voel ligter as ’n veertjie lief vir elke liewe ding. Wanneer jy hartseer is, is ek altyd daar vir jou, om jou trane af te vee en jou teen my vas te hou. Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04340

Flintie Valsbaard is ’n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek – dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet! Geskik vir leerders in Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 3 – Graad 4 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC08180

Flinty Fakebeard is a clever inventor … and play-pirate! He has to be! His daddy is the fearless Captain Fakebeard! Well, actually Daddy is rather sweet and loving … Just watch out when he puts on his fake beard, eye patch and wooden leg – then you better hide your treasure! Sail along to Ice Island as Flinty tries to unblock the volcano. But hurry, before Daddy shoots the place to bits and pieces! Suitable for learners in Grade R – Grade 2 for Home Language and Grade 3 – Grade 4 First Additional Language.

Item Code: BC08190

Gans

, ,
Club Price R79.90
Non Member R79.90
Adding to cart

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie vir Gans in die parkie ontmoet, raak hulle gou onafskeidbaar.

Softcover, 48 pages, 230 x 230 mm

Product Code: BC00200

Gans doen inkopies

, ,
Club Price R79.90
Non Member R79.90
Adding to cart

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, lê daar baie pret voor.

Softcover, 48 pages, 230 x 230 mm

Product Code: BC00220

Gans gaan skool toe

,
Club Price R79.90
Non Member R79.90
Adding to cart

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly … maar hy het planne van sy eie!

Softcover, 48 pages, 230 x 230 mm

Product Code: BC00230

Gans gaan strand toe

, ,
Club Price R79.90
Non Member R79.90
Adding to cart

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. ’n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir die twee maats!

Softcover, 48 pages, 230 x 230 mm

Product Code: BC00210

n Fantasiewêreld, pragtig geïllustreer en saamgevat in ’n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op ’n fantastiese reis na die verbeeldingswêreld. Eendag, lank, lank gelede Geskik vir Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 3 – Graad 4 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees.

Item Code: BC07810

Item Code: BC07820

Item Code: BC07830

Item Code: BC07840

Item Code: BC07850

Item Code: BC07860