Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Get ready, Book 11 in the phenomenally bestselling Diary of a Wimpy Kid series is here!The pressures really piling up on Greg Heffley. His mom thinks video games are turning his brain to mush, so she wants her son to put down the controller and explore his creative side.As if thats not scary enough, Halloweens just around the corner and the frights are coming at Greg from every angle.When Greg discovers a bag of gummy worms, it sparks an idea. Can he get his mom off his back by making a movie… and will he become rich and famous in the process Or will doubling down on this plan just double Gregs troubles

Product Code: BC00320


Adding to cart

 

Product Code: BC00310


Adding to cart

Die lewe op n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af idillies, maar Anna Atoom is eintlik nogal eensaam. Haar ma is dag in en dag uit aan die werk in die laboratorium, van waar sy die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so n krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke van die planeet neem. Net sy kan die wêreld red! Geskik vir leerders in Graad 4 – Graad 7 vir Huistaal en Graad 6 – 8 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC0689


Die beste rympies ooit

, ,
Club Price R141.00
Non Member R151.00
Adding to cart

Richard Scarry is wêreldwyd een van die gewildste illustreerders van kinderboeke. In hierdie versameling verras hy met n sprankelende kyk op vyftig klassieke kleuterryme. Daniel Hugo se vertalings van ou bekendes soos Little Miss Muffet, Simple Simon, Old Mother Hubbard en Georgie Porgie gee hulle n onverwagse nuwe lewe in Afrikaans.

Item Code: BC00090


Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieënde Hollander oor die oseane swerf … Hierdie 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee! Geskik vir leerders in Graad 6 – 7 Huistaal en Graad 8 – 9 Eerste Addisionele Taal

Item Code: BC0131


Onder ’n madeliefie tel Ollie ’n blou klippie op en dra dit met hom saam. Almal se vir hom om dit weg te gooi, maar Ollie is seker daarvan dat hy dit eendag nodig gaan kry. Toe hy ’n huilende dogtertjie raakloop, weet hy dat dit reg was om sy gevoel te vertrou. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07940


Adding to cart

Eendag as ek groot is, gaan ek ’n draak-jagter word … ’n Klein beertjie droom van die dag dat hy groot en sterk gaan wees – die dag wanneer niks hom meer bang sal maak nie. Maar daar is nog ’n paar dinge wat sy broekie so ’n bietjie laat bewe Geskik vir leerders in Graad R – 2 vir Huistaal en Graad 2 – 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Softcover, 32 pages, 265 x 230 mm

Item Code: BC07670


Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet ’n padda wat baie, baie kwaad geword het … Geskik vir Graad 1 – 2 Huistaal en Graad 2 – 4 Eerste Addisionele Taal

Item Code: BC0149


Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet ’n padda wat baie, baie kwaad geword het … Geskik vir Graad 1 – 2 Huistaal en Graad 2 – 4 Eerste Addisionele Taal

Item Code: BC0152


Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: Piep! Sy boeties en sussies lag vir hom. Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL! Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04300


Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo. Graad 7 – 9 HT / Graad 10 – 11 EAT

Item Code: BC05620


Ontdek die wyse lewenslesse wat esopus en Jean de la Fontaine se dierefabels ons leer. Die kleurvolle en humoristiese illustrasies prikkel kinders se verbeelding en behou hulle aandag. Geskik vir leerder in Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Softcover, 64 pages, 285 x 225 mm

Item Code: BC07960


Olifant kan nie sy ma kry nie, en skielik word die bos ’n vreesaanjaende plek vol spokerige geluide en donker vorms. Maar dan ontmoet hy ’n verlore luiperd. Hoe gaan die twee bang maats die pad huis toe kry Dit is ’n storie oor bang wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04290


Die reus Van der Bees

, ,
Club Price R150.00
Non Member R150.00
Adding to cart

Die reus Van der Bees is ’n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan mor en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies, vertel die verhaal van die reus wat op soek is na ’n kind vir sy maaltyd. ’n Seun genaamd Jan het ’n ander reus by ’n boontjierank uitoorlê – dus, wie sal dan nou beter smaak op ’n reusebord as dié klein karnallie

Item Code: BC0696


Sebra is baie hartseer en alleen toe sy beste maatjie, Kameelperd, wegtrek. Sebra se maats probeer verskillende dinge om hom op te beur. Sal hulle Sebra kan help om weer beter te voel Dit is ’n storie oor hartseer wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04310


Seekoei is verveeld, daarom gee haar ma vir haar ’n klomp werkies om te doen. Sy het ’n besige dag in die bos en sy ontmoet ’n klomp nuwe maats. Sal Seekoei gelukkig wees wanneer sy teruggaan huis toe Dit is ’n storie oor gelukkig wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04320


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07690


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07700


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07710


Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke … Geskik vir leerders in Graad 1 – Graad 5 vir Huistaal en Graad 5 – Graad 6 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC08120