Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal sê sy’s te klein om te help bessies soek, maar Vonkel is moeg daarvan om altyd agter te bly. Op ’n dag besluit sy om te wys hoe dapper sy is en gaan verken die donkerste deel van die woud.

Softcover, 24 pages, 245 x 215 mm

Product Code: 108640


Adding to cart

Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar wil so graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy. Sy gaan soek in die wye oseaan na ’n seeperdmaatjie, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ’n vis-nar help.

Softcover, 24 pages, 215 x 245 mm

Product Code: 108670


Best Friends

, ,
Club Price R50.00
Non Member R177.00
Adding to cart

Dexter, Daisy and Lily are up to their usual doggy tricks causing mayhem in the park, chased by their young owners.  This warm and funny rhyming story celebrates the joy of playing outside and the bond between children and their pets

Product Code: 104060


Die tweede boek in die reeks wat gesofi stikeerde sielkundige tegnieke gebruik om kinders ontspanne aan die slaap te laat raak. Die hasie wat aan die slaap wou raak was n wereldwye fenomeen en internasionale blitsverkoper. Die nuwe boek bevat verbeterde tegnieke en meer uitgebreide instruksies. n Baanbrekerswerk met pragtige illustrasies! Stap saam met Ellie, die vaak klein olifantjie, deur die towerwoud na haar warm bedjie. Sy ontmoet vir Vakie die mol, Snorkie die trol, Moegies Muis en ander dierbare karakters wat almal saam met Ellie droomland toe gaan…

Product Code: 104020


Ink

, ,
Club Price R50.00
Non Member R182.00
Adding to cart

Tinka raak bewus van woorde, taal, boeke en lees. Sy het ’n nuwe maat, genaamd “Ink”. Sy wys Ink haar boeke, want boeke “is soos ’n maat, met die beste stories om te vertel”. ’n Meesleurende, diepsinnige prenteboek vir lesers van 5+ jaar wat ook volwasse lesers se verbeelding sal aangryp.

Product Code: 104120


Playtown : Construction

, ,
Club Price R131.00
Non Member R146.00
Adding to cart

Inside each of these three detailed, illustrated board books there is so much for children to discover, learn and explore when it comes to hospitals, farm life and construction. At the back of each book, there are two gatefold pages to open up, showing Playtown’s hospital, a bustling farmyard scene or building scenes, respectively.

SPECIAL OFFER
Buy any two for R235 and save R25

Board book, 16 pages, 210 x 230 mm 

Product Code: 106310


Adding to cart

In this sequel to What the Ladybird Heard, Hefty Hugh and Lanky Len are out of jail and plan to steal the fat red hen.

Product Code: 107020


Mad about Mega Beasts

, ,
Club Price R50.00
Non Member R177.00
Adding to cart

Have you ever seen a squid that weighs more than a car Or a dinosaur that’s as big as eighteen elephants Discover these magnificent mega beasts and more in this bouncy rhyming romp from a bestselling, award-winning picture book team.

Product Code: 104030


Die Mooie Santie

, ,
Club Price R10.00
Non Member R50.00
Adding to cart

Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat haar pragtige wol bewonder. Haar wol groei langer en langer…

Product Code: 106350


Just So Stories

, ,
Club Price R146.00
Non Member R161.00
Adding to cart

How did the leopard get his spots Or the rhinoceros his skin How was the alphabet made And why does the cat walk by himself Rudyard Kiplings magical, witty Just So Stories is guaranteed to delight, whether you are familiar with the tales or discovering them for the first time.

Product Code: 106910


Matilda

, ,
Club Price R136.00
Non Member R156.00
Adding to cart

Matilda se ouers het haar al baie lelike dinge genoem. Maar sy is eintlik ’n genie en dis hulle wat onnosel is. Nou sê hulle en die bose skoolhoof, Juffrou Trunchbull, les op – en sy ontdek sy het ’n baie spesiale gawe.

Product Code: 102040


Fantastiese Meneer Vos

, ,
Club Price R35.00
Non Member R136.00
Adding to cart

Mnr. Vos steel kos by die gemene boere Ben, Bart en Boon – een vet, een kort, een net vel en been. Die skurke wil mnr. Vos by sy huis uitgrawe, maar besef nie hoe fantasties hy is nie.

Product Code: 102070