Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word Gr 6-7 HT / Gr 8-9 EAT

Item Code: BC07140


1 2 3 with Goose

, ,
Club Price R71.00
Non Member R81.00
Adding to cart

To learn about numbers and colours in the board books is lots of fun with Goose around to help.

Product Code: BC00250


Adding to cart

Lus om die jongklomp te laat lag Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe. Gr 3 – 5 HT / Gr 6 – 7 EAT

Item Code: BC04470


Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus!In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard …Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn lééf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande ’n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar …

Item Code: BC00420


Adding to cart

Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie. Hy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie!Saam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, ’n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en ’n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm. Vir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek: Agent Snoet en die Botterdiamant Agent Snoet en die Kattekwaad Agent Snoet en die Hondelewe Agent Snoet en die Groen Genugtig Agent snoet en die Windlawaai

Item Code: BC00650


A Recipe for Bedtime

, ,
Club Price R50.00
Non Member R177.00
Adding to cart

A charming classic baby bedtime book with a perfect lullaby ending. Baby, baby soft and sweet, almost good enough to eat! It’s night-night time so come with me, and hear my bedtime recipe.

Item Code: 104050


A Wrinkle in Time

, ,
Club Price R140.00
Non Member R160.00
Adding to cart

Meg always felt she was different and when she and her little brother Charles Murry go searching for their lost father, they find themselves travelling on a dangerous journey through a wrinkle in time. As the cosmic evil forces of darkness threaten to swallow the universe, Meg must overcome her insecurities and channel all her inner strengths – her stubbornness, anger and ultimately her love – to save her family. An exciting mixture of fantasy and science fiction, which all the way through is dominated by the funny and mysterious trio of guardian angels known as Mrs Whatsit, Mrs Who and Mrs Which, A Wrinkle in Time is an empowering story about the battle between good and evil and the power of love.

Item Code: BC01000


These ancient African stories, carried over from generation to generation, contain magical, romantic and mysterious qualities equaling the best of European fairy-tales. Enjoy the art of African story-telling! Suitable for learners in Grade R – Grade 4 for Home Language and Grade 3 – 5 for First Additional Language.

Item Code: BC07890


Adding to cart

Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy ’n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wêreld van die molle! Geskik vir Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07800


Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy ’n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wêreld van die voëls! Geskik vir Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07790


Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy ’n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wêreld van die muise! Geskik vir Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07770


Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy ’n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wêreld van die paddas! Geskik vir Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC07780


Bak en brou

, ,
Club Price R116.00
Non Member R131.00
Adding to cart

Jan-Daniël is mal oor bak. Hy bak graag kaneelrolletjies, krummelrige brosbeskuit, karringmelk-koekies en sy gunsteling – sjokoladekoek. Daarom is Jan-Daniël baie opgewonde toe hy op ’n dag ’n uitnodiging kry om aan die Groot Hasie-bak-en-brou-kompetisie deel te neem.Daar is net een probleem: Jan-Daniël is nie ’n hasie nie – hy is ’n wolf. Daarom besluit hy om hom te vermom en aan die kompetisie deel te neem.Eers lyk dit of Jan-Daniël die ander deelnemers ’n ding of twee gaan wys, maar dinge loop lelik skeef toe een van die deelnemers probeer kul. Dan kry Jan-Daniël egter hulp uit ’n onverwagse oord – en hy ontmoet boonop iemand wat net soveel soos hy van sjokoladekoek hou!Kleuters sal hulle lippe aflek vir hierdie heerlike bak-en-brou-storie vol aksie, avontuur en smullekker sjokoladekoek!

Item Code: BC00400


Beer leer om te deel

, ,
Club Price R50.00
Non Member R55.00
Adding to cart

Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer. Elke stories fokus op en verken ’n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid. Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees. Agterin elke boek is vrae oor die storie. Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou.

Item Code: BC00490


Buksie en Bella

, ,
Club Price R120.00
Non Member R140.00
Adding to cart

Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!In die klein rooi huis duik Buksie die hondjie onder die tafel in. Hy wag en kyk en wag nog ’n bietjie terwyl sy hart boems, boems, boems klop. En dan … WHAAA! Uit die bloute verskyn die baba. Sy jil en gil en druk haar neus teen syne! Tyd om ’n nuwe wegkruipplek te kry … Gou, Buksie! Gou, Buksie! Gou, Buksie .. GOU! Hierdie pragtig geïllustreerde prenteboek is ’n ritmiese viering van die prettige, liefdevolle band tussen ’n baba en ’n hondjie. Met ’n snoesige, slaperige einde is hierdie teks die perfekte voorleesboek vir slaaptyd, en dit is ’n fantastiese geskenk vir jong lesers.

Item Code: BC00370


Adding to cart

Captain Underpants Collection 10 BooksTitles in This Set:-

  • The Adventures of Captain Underpants
  • Captain Underpants & The Attack of The Talking Toilets
  • Captain Underpants and the Invasion of the Incredibly Naughty Cafeteria Ladies from Outer Space
  • Captain Underpants & The Perilous Plot of Professor Poopypants
  • Captain Underpants & The Wrath of The Wicked Wedgie Woman
  • Captain Underpants & The Big, Bad Battle of The Bionic Booger Boy Part 1
  • Captain Underpants & The Big, Bad Battle of The Bionic Booger Boy Part 2
  • Captain Underpants & The Preposterous Plight of The Purple Potty People
  • Captain Underpants & The Terrifying Return of Tippy Tinkletrousers
  • Captain Underpants & The Revolting Revenge of The Radia Active Robo-Boxers

Item Code: BC00170


Colours with Goose

, ,
Club Price R71.00
Non Member R81.00
Adding to cart

To learn about numbers and colours in the board books is lots of fun with Goose around to help.

Product Code: BC00260


Dans, Jenna

, ,
Club Price R106.00
Non Member R121.00
Adding to cart

Noreen Nolte woon in die Boland saam met haar gesin. Haar jeugromandebuut, Om te dans, het in 2017 verskyn. Noreen het in 2002 haar M.Sc. in voedselwetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch behaal en het daarna as balletonderwyseres gekwalifiseer. Haar gesin het vir ’n paar jaar geseëvier; toe het die lekkerte van voor af boeke saam met haar kinders ontdek ’n lus vir self skep wakker gemaak.

Item Code: BC00710


Get ready, Book 11 in the phenomenally bestselling Diary of a Wimpy Kid series is here!The pressures really piling up on Greg Heffley. His mom thinks video games are turning his brain to mush, so she wants her son to put down the controller and explore his creative side.As if thats not scary enough, Halloweens just around the corner and the frights are coming at Greg from every angle.When Greg discovers a bag of gummy worms, it sparks an idea. Can he get his mom off his back by making a movie… and will he become rich and famous in the process Or will doubling down on this plan just double Gregs troubles

Product Code: BC00320


Adding to cart

 

Product Code: BC00310