Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 32 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wêreld – van Duitsland tot Denemarke, Italië tot Israel, Egipte tot Groenland. Gr R- 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04230


Adding to cart

Madiba Magic is a landmark work that gathers many of Africas most cherished folktales in one extraordinary volume. Nelson Mandela (1918-2013) selected these thirty-two tales with the specific hope that Africas oldest stories would be appreciated by children and adults throughout the world. This special edition commemorates Madibas 100th birthday on 18 July 2018. Suitable for learners in Grade 4 – Grade 7 Home Language and Grade 6 – 8 for First Additional Language.

Item Code: BC0694


Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-hê-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak. Geskik vir Gr R – 2 HT / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04220


Adding to cart

Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie. Hy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie!Saam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, ’n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en ’n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm. Vir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek: Agent Snoet en die Botterdiamant Agent Snoet en die Kattekwaad Agent Snoet en die Hondelewe Agent Snoet en die Groen Genugtig Agent snoet en die Windlawaai

Item Code: BC00650


In hierdie storieboek vertel Wendy Maartens ’n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees – en is ’n besliste moet-hê-item op elke kind se boekrak! Gr R – 2 / Gr 1 – 5 EAT

Item Code: BC04240


Huppelkind

, ,
Club Price R195.00
Non Member R240.00
Adding to cart

Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een mooibundel. Wie onthou die Slaapkouse, die Nuuskierige Agies endie Boekwurms wat moet help dat Storieman sy storie vertelin Wip-Huppel-Wip In Vrolike Huppelkind besoek Huppelsaam met Fiefman die Land van Wol en Hare, en wanneerHuppel verjaar, kry hy n regte koekoek in n klok! Diekleurvolle, komiese karakters en die vrolike Huppel steelkinders se harte sommer gou weer in 2018.

Item Code: BC00560


Adding to cart

 

Product Code: BC00310


null

Item Code: BC05200


null

Item Code: BC05230


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Almal is spesiaal in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Hierdie grootboek is gegrond op die ware verhaal van Jordan van der Walt.

Item Code: BC05140


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die oeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema My gemeenskap in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Item Code: BC04740


null

Item Code: BC05150


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema in die Huistaal (en Lewensvaardighede) Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Item Code: BC05210


null

Item Code: BC05290


These Big Books introduce a variety of text types to learners. The Big Books include stories, simple factual texts, rhymes, riddles, jokes and graphic texts. It has been developed to introduce a variety of text formats. The level of difficulty in the Big Books increase – the first books have more repetitive texts and it becomes more difficult while stimulating the learner’s increasing visual literacy and language level. The books are suited to the Grade 1 learners’ level of development, frame of reference and humour. This book is suited to the topic in the First Additional Language (and Life Skills) Learner’s Book and Teacher’s Guide. This book can be used in more than one reading lesson (as described in the Teacher’s Guide).

Item Code: BC05040


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Huise in die Leerdersboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Item Code: BC04780


null

Item Code: BC04790


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek, Jakkals en Haas, sluit aan by die tema Ons land in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Item Code: BC05270


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema In die nag in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Item Code: BC04810


Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema By die skool in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Item Code: BC04670