Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Mad about Mega Beasts

, ,
Club Price R50.00
Non Member R177.00
Adding to cart

Have you ever seen a squid that weighs more than a car Or a dinosaur that’s as big as eighteen elephants Discover these magnificent mega beasts and more in this bouncy rhyming romp from a bestselling, award-winning picture book team.

Product Code: 104030


Die Mooie Santie

, ,
Club Price R10.00
Non Member R50.00
Adding to cart

Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat haar pragtige wol bewonder. Haar wol groei langer en langer…

Product Code: 106350


Best Friends

, ,
Club Price R50.00
Non Member R177.00
Adding to cart

Dexter, Daisy and Lily are up to their usual doggy tricks causing mayhem in the park, chased by their young owners.  This warm and funny rhyming story celebrates the joy of playing outside and the bond between children and their pets

Product Code: 104060


Die groot blom

, ,
Club Price R30.00
Non Member R141.00
Adding to cart

Dylan and Palesa walk to school with Dylan’s dad on their first day in Grade R. The biggest sunflower they have ever seen seems to follow them as they walk past.

Product Code: 101730


Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle n manier vind om koel te bly én te spring

SPECIAL OFFER
Buy 1 for R45 or any two for only R75.

Softcover, 32 pages, 225 x 215 mm

Product Code: 110860


Adding to cart

Dis herfs en die maats is baie hartseer omdat die bome se blare afval. Hulle maak egter maats met ’n diertjie wat piep en begin wegkruipertjie speel. Maar wat van die kaal bome

SPECIAL OFFER
Buy 1 for R45 or any two for only R75.

Softcover, 32 pages, 225 x 215 mm

Product Code: 110870


Adding to cart

Dié lieflike skatkis bevat agt stories, elk met pragtige groot illustrasies. Lees saam van die ideale werk vir ’n olifant, ’n klein krimpvarkie se groot dag en ’n bysiende kameelperd. Agterin die boek is daar wenke wat jou sal help om die stories nóg lekkerder te maak vir jou jong gehoor. Elke storie vertel van ’n nuwe avontuur of ’n nuwe ontdekking met ’n versteekte lewenslessie.

Hardcover, 176 pages, 253 x 230 mm

Product Code: 113450


Fantastiese Meneer Vos

, ,
Club Price R35.00
Non Member R136.00
Adding to cart

Mnr. Vos steel kos by die gemene boere Ben, Bart en Boon – een vet, een kort, een net vel en been. Die skurke wil mnr. Vos by sy huis uitgrawe, maar besef nie hoe fantasties hy is nie.

Product Code: 102070


Adding to cart

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal sê sy’s te klein om te help bessies soek, maar Vonkel is moeg daarvan om altyd agter te bly. Op ’n dag besluit sy om te wys hoe dapper sy is en gaan verken die donkerste deel van die woud.

Softcover, 24 pages, 245 x 215 mm

Product Code: 108640


Adding to cart

Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar wil so graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy. Sy gaan soek in die wye oseaan na ’n seeperdmaatjie, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ’n vis-nar help.

Softcover, 24 pages, 215 x 245 mm

Product Code: 108670


Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Graad R – 2 HT / Graad 1 – 3 EAT

Item Code: BC00730


Do Not Open This Book

, ,
Club Price R106.00
Non Member R136.00
Adding to cart

This guy will do anything for you not to open this book. Threats, bribes, reverse psychology – you name it. A hilarious new book from radio extraordinaire and all-round funny guy Andy Lee. Young readers will love doing everything they’re asked not to. With bright and entertaining illustrations, this story will become a family favourite.

Hardcover, 32 pages, 275 x 235 mm

Product Code: 110770


Adding to cart

Daar is groot opgewondenheid in Feetjiedal, want dis amper tyd vir die Hoogsomerbal. Al die Feëperdjies is gretig om uit te vind wie die koningin se koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar haar droom lyk buite bereik. Sal sy ’n kans kry om deel te neem?

Softcover, 24 pages, 215 x 245 mm

Product Code: 108660


Die tweede boek in die reeks wat gesofi stikeerde sielkundige tegnieke gebruik om kinders ontspanne aan die slaap te laat raak. Die hasie wat aan die slaap wou raak was n wereldwye fenomeen en internasionale blitsverkoper. Die nuwe boek bevat verbeterde tegnieke en meer uitgebreide instruksies. n Baanbrekerswerk met pragtige illustrasies! Stap saam met Ellie, die vaak klein olifantjie, deur die towerwoud na haar warm bedjie. Sy ontmoet vir Vakie die mol, Snorkie die trol, Moegies Muis en ander dierbare karakters wat almal saam met Ellie droomland toe gaan…

Product Code: 104020


Adding to cart

Enjoy these exclusive large-size Disney movie storybooks.

Hardcover, 72 pages, 237 x 287 mm

Product Code: 113550


Adding to cart

Angry Owl has decided to go swimming, but in his usual way he’s determined that it should be the greatest swimming day ever. However, things don’t always go according to plan and Owl has to learn a few lessons before he has a wonderful day.

Softcover, 24 pages, 280 x 215 mm

Product Code: 108690


Adding to cart

Van ’n soogdier wat eiers lê tot ’n padda wat kan vlieg – dié niefiksie-kinderboek is propvol feite en aktiwiteite stel lesertjies voor aan van die vreemdste gediertes op aarde. Vampiervlermuise, ietermagogs en tapirs word almal bekyk, beskryf en bekend gestel.

Softcover, 48 pages, 280 x 210 mm

Product Code: 110900


Adding to cart

In hierdie slim lees- en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat. Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak.

Item Code: BC00010


Adding to cart

Nell awaits the arrival of her cousin, Colette, and three friends from school. They will be preparing for the SA National Equestrian Schools event but Nell can’t stop reliving her recent accident. How will she ever be able to ride again without fear

Product Code: 102120


Adding to cart

Aandster is ’n vlieënde perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats speel graag tussen die wolke bo die strand. Een aand kry Aandster ’n gestrande meermin op ’n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie.

Softcover, 24 pages, 215 x 245 mm

Product Code: 108650