Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

The Joyce Meyer Daily Planner 2019 will inspire and encourage you with monthly articles and daily readings from Joyces best-selling Power Thoughts Devotional. This planner will not only help you organize your life, it will also inspire you towards a closer relationship with God.

Item Code: BR0524


Adding to cart

-’n Jaarbeplanner vir 2019 en 2020; – ’n Inspirerende gedagte vir elke dag deur die bekende evangelis Angus Buchan of ’n teksvers; – Genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers en persoonlike inligting; ’n Lys openbare vakansiedae, omrekeningstabelle en internasionale skakelkodes en tydsones; – Afdeling met 100 gunsteling teksverse; – Plek om afsprake neer te skryf; – Sepia-drukwerk

Item Code: DP0004


Adding to cart

Sarah Wilson taught the world to quit sugar in eight weeks and then went onto teach everyone how to cook delicious essentials, simply.Sarahs fabulous recipes in I Quit Sugar: Kids Cookbook will help parents to ease their kids off sugar without their even noticing! Shes compiled densely nutritious meals with no or very low sugar that are designed to be delicious,exciting and satisfying for our little people.In I Quit Sugar: Kids Cookbook youll find various kid-friendly chapters,including:Breakfast for Brain Power: loads of clever ideas for starting your day Lets Party: delicious cakes, drinks, ice creams and Easter treats Grab n Run: fun finger foods to keep the kids happy when out and about Lunch Box Ideas and Snacks: easy recipes that will save you time, money and angst. Plus tips on navigating your kids tuckshop Same but Different: popular kids meals with an IQS twist When a Veggie is not a Veggie: sneaky (but delicious!) ways to get your kids eating densely nutritious foods without the fuss Written with all the care and knowledge you have come to expect from the I Quit Sugar team, this is the book that makes sugar-free cooking easier, less expensive and more creative.

Item Code: BH0290


Adding to cart

– 12 maande-beplanner (September 2018 – February 2020)- Luukse leeromslag- Omslag van foelie- Tweekleurige binnekante- Omslag met ritssluiter- 400 bladsye

Item Code: BR6862


Adding to cart

– Superior CAPS coverage and written by expert authors – Superior illustrations and activities to improve results and motivate learners – Superior teacher support to save time and make teaching easy – Superior quality = exam success!

Item Code: BC0235


Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; – Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; – Briljante onderwyserondersteuning; – Briljant + gehalte = sukses!

Item Code: BC0178


Adding to cart

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel. Vir leerders is die Kitsreken-reeks ’n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat ’n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit ’n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas. Hierdie Kitsreken-reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.

Item Code: BC0547


Adding to cart

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.Vir leerders is die Kitsreken-reeks n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas

Item Code: BC0546


Adding to cart

Madiba Magic is a landmark work that gathers many of Africas most cherished folktales in one extraordinary volume. Nelson Mandela (1918-2013) selected these thirty-two tales with the specific hope that Africas oldest stories would be appreciated by children and adults throughout the world. This special edition commemorates Madibas 100th birthday on 18 July 2018. Suitable for learners in Grade 4 – Grade 7 Home Language and Grade 6 – 8 for First Additional Language.

Item Code: BC0694


Adding to cart

6 Bybelstories bied ure se opvoedkundige pret met vrae, voorwerpe wat gesoek moet word en ’n apie wat opgespoor moet word. In Soek-en-vind-Bybelstories ontdek en leer kinders meer oor 6 belangrike stories uit die Ou en Nuwe Testament. Wat ’n wonderlike manier om klein hartjies bekend te stel aan die Skepping, Noag se ark, Simson, Jesus in die tempel, Jesus gee vir 5 000 mense kos en Jesus het opgestaan! Om meer opvoedkundige waarde aan die boek te gee, moet kinders ook vrae beantwoord, uitwerk hoe besonderhede by mekaar pas, na voorwerpe soek, verskille in prentjies soek en die apie opspoor. Die kleurvolle illustrasies is ’n plesier om na te kyk en daag hulle visuele waarneming uit. Al hierdie aktiwiteite in ’n spesiale uitvou-formaat sal kinders tussen 3 en 6 jaar vir ure vermaak terwyl hulle leer.

Item Code: BC0722


Adding to cart

Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is die kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ook n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word Geskik vir leerders in Graad 4 – Graad 7 vir Huistaal en Graad 6 – 8 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC0034


Adding to cart

Met hierdie prettige aktiwiteitsboek wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kleintjies heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan jy ’n pandagesiggie onderaan elke bladsy plak! Geskik vir leerders in Graad RR.

Item Code: BC0691


Adding to cart

Otto en Emily het ’n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: Iemand het ’n onwettige deurgang na Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy vriende is op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind. Geskik vir leerders in Graad 4 – Graad 7 vir Huistaal en Graad 6 – 8 vir Eerste Addisionele Taal.

Item Code: BC0688


Indescribable is a fascinating and faith-changing series for adults from pastor and bestselling author Louie Giglio. Now the message of how great God is and how amazing His creation is comes to children in Indescribable: 100 Devotions for Kids About God and Science. Giglio has established himself as the voice of a generation through the founding of Passion City Church and the ever-popular Passion Conference for college-aged students. With more than a million social media followers between his personal accounts and those of Passion, he has grown a platform of more than just college kids but also pastors, parents, and adults around the world. He continues to create new content in his first-ever childrens book, Indescribable: 100 Devotions for Kids about God and Science. Each devotion includes Scripture, a story, an application, a prayer,and a fascinating science section.One of Louies most viral sermons was on the scientific element laminin, and he often preaches and writes on the glory of God as displayed through creation. Indescribable builds on these themes in fun, kid-friendly ways that will engage a childs heart and mind for the glory of God. Each devotion includes Scripture, a relevant illustration or story, a life application, and a prayer. In addition, each devotion includes a science section that can range from fun facts to creative experiments for kids to further engage with the content. The interior of the book is highly designed with four-color illustrations and photography to further the appeal of the book for kids.One hundred entries from Louie will cover topics from all areas of science, with devotions on these issues and more: Creation Evolution Animals Dinosaurs Space and the universe Molecules and tiny matter Medical science and medical miracles Our amazing bodies Geology and fossils Weather and the atmosphere This devotional will be unique, engaging, and beautifully designed. Parents will be thrilled to share the messages of both science and faith with their children, giving Indescribable major appeal for years to come.This is a fabulous resource for Christian families and for Christian schools and programs.

Item Code: BR0111


Adding to cart

Lank gelede was daar ’n prinses. Sy het graag met haar bal naby ’n dammetjie gespeel. Op ’n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy ’n padda op ’n waterlelieblaar sit. Ek kan die bal vir jou gaan haal, sê die padda, maar jy moet belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op ’n sagte kussing. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 1 Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees van 3+ jaar.

Item Code: BC0564


Adding to cart

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 150 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, verder te ontwikkel!

Item Code: BC0568


Adding to cart

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geldgehad nie. Gaan verkoop ons koei op die mark, sê sy toe virJan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. Ek wil julle koeihê, het die slagter gesê, maar ek het nie geld nie. Kom onsruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou ryk salmaak. Hierdie titel is deel van n heerlike reeks eenvoudigevoorlees-stories.

Item Code: BC0693


Adding to cart

Hierdie aktiwiteits boek bevat meer as 140 self klewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, verder te ontwikkel!ntwikkel!

Item Code: BC0569


Bybelstories Vir Dogters

, ,
Club Price R189.95
Non Member R189.95
Adding to cart

’n Bybelstorieboek wat jong dogters alles leer van die dapper en godvresende vroue in die Bybel. Die opwindende stories in Bybelstories vir dogters tesame met die lewendige illustrasies is ’n prettige manier om jong meisies tussen 6 en 10 jaar aan dapper en godvresende vroue in die Bybel bekend te stel. Hierdie Bybelstorieboek gee ’n kykie in die lewens van inspirerende vroue soos Rut, Ester, Maria en nog vele meer. Elke karakter word op ’n eenvoudige manier aan dogters bekendgestel, terwyl die stories verder verryk word met historiese feite en agtergrond inligting oor die karakter Dogters se geloof sal versterk word terwyl hulle lees hoe die verskeidenheid karakters deur God se liefde en genade hulle twyfel en vrees oorkom het om te doen wat God vra. Die eenvoudige taalgebruik maak die stories maklik om te lees en te verstaan, en is daarom die ideale Bybel vir jong meisies.

Item Code: BC0724


101 Dieregrappe

, ,
Club Price R35.00
Non Member R35.00
Adding to cart

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat lê van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd. Geskik vir Graad 3 – Graad 5 Huistaal en Graad 6 – Graad 7 vir Eerste Addisionele Taal. Jonger leerders sal ook aanklank by die boek vind.

Item Code: BC0700