Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

‘n Brief vir Reina

, ,
Club Price R180.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar ’n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van ’n sekuriteits kompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op ’n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om ’n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar klein dogter se lewe moontlik gemaak het Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.

Item Code: BR0097


Ankers vir vandag

, ,
Club Price R150.00
Non Member R150.00
Adding to cart

Elke Christen het ankers nodig, iets wat hulle vashou aan God om te keer dat hulle lewens bootjie op die rotse loop. Die bekende sangeres Nadine Blom wys die ankers waaraan ons moet vashou vir ons uit – maar wys ook watter goed wat ons vashou ons moet laat los.

Item Code: BR0101


Bet-El

, ,
Club Price R160.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Daniël met sy horrelvoet en sy ongeneeslike begeerte na die meisie wat homverraai het, het die goeie weg gekies, waarvoor hy liefde en toewyding van syvrou Anna ontvang. Anna, die verstandige en opregte, sy wat so begeer dat haarman net moet sê hy het haar lief …Dit is twee jaar voor die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Daar egter ook konflik aandie oplaai in die betrokke families: tussen broer en broer, man en vrou, minnaresen minnaar, kind en ouer.Soos vandag, was die mens se ergste stryd meer as ’n eeu gelede ook nie teenvlees en bloed nie maar teen die magte van geldgierigheid, geweld, wraak,magsug en eerloosheid. Versoening tussen broers en nasies – wat die mensmeesal uitstel tot dit te laat is – is die grootste genade. Daarom bly die vrede enliefde hom ontwyk.Op daardie pynlike aand voor die mans oorlog toe vertrek, weet geliefdes watmekaar dalk nooit weer sal sien nie net dit: God sal sy kinders seën, hulle watnaby Hom bly.

Item Code: BA00470


Die impak van jou leierskap

, ,
Club Price R120.00
Non Member R139.95
Adding to cart

Ons wil almal ’n lewe hê wat iets beteken. Maar wat is ware betekenis Hoe definieer mens dit, en hoe bereik ons dit In Die impak van jou leierskap demonstreer Maxwell wat daarvan kan kom as ons persoonlike passie en leierskap op ’n manier kombineer wat meer as blote sukses tot gevolg het.Deur eensgesinde mense te vind en hulle eerste te stel, kan jy ’n verskil in hul lewe maak en ’n verenigde poging skep wat ’n blywende positiewe impak laat. Leer hoe om mense te kry om jou saak te ondersteun, jou visie te verwoord, en waarde daarby toe te voeg. Deur sy persoonlike verhaal te gebruik wys John Maxwell hoe hy een van die voorste leierskapkenners in die wêreld geword het, en leer hy jou hoe om ander volgens jou doel te lei en ’n blywende nalatenskap te skep.

Item Code: BR00630


Die Meesterstuk

, ,
Club Price R230.00
Non Member R303.00
Adding to cart

Roman Velasco is ’n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat oënskynlik alles het wat sy hart begeer – groot herehuis, geld, vroue en roem. Slegs Grace Moore, sy teësinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig het. Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, ’n berugte maar ongeïdentifiseerde graffiti-kunstenaar – ’n alter ego wat Roman se loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland.Soos Roman, worstel Grace ook met spoke en geheime van haar eie. Ná ’n rampspoedige huwelik haar lewe totaal van koers afgegooi het, het sy gesweer dat liefde nooit weer haar drome sal kniehalter nie. Maar soos sy die enigmatiese man agter die reputasie leer ken, is dit asof hulle gebroke stukke stadig inmekaar begin pas … totdat iets onverwags gebeur wat die loop van hulle verhouding – en albei se lewe – onherroeplik verander.Die meesterstuk is splinternuwe liefdesverhaal deur bekroonde New York Times-topverkoper-outeur Francine Rivers wat jou herinner dat genade selfs die mees gebroke persoon in ’n onvolmaakte tog ongelooflike meesterstuk kan verander.

Item Code: BR00010

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Die Reunie

, ,
Club Price R91.00
Non Member R111.00
Adding to cart

Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een … Maar voor hulle kan feesvier, word die familiedeur ’n ernstige diagnose geskok.In Die reünie dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. SelfsElizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand geopenbaar het nie, ’n geheimwat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat opgang maak in Hollywood terwyl hywonder oor sy plek in die lewe.Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in Die reünie. Hulle besef dat liefde altyd oorwinen dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.

Item Code: BR00070


Die Shack

, ,
Club Price R156.00
Non Member R182.00
Adding to cart

Op n ongewone manier word God en Sy liefde, die belangrikheid van verhoudinge en die bevrydende krag van vergifnis aan die leser oorgedra.

Item Code: BR00080


Die Tuiskoms (3 Vernuwingreeks)

, ,
Club Price R91.00
Non Member R111.00
Adding to cart

Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sygeloof, sy familie en sy geliefde Reagan.Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap.Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, viraltyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderendegeheim saamdra nie …In Die tuiskoms moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na homverlang, maar hoe En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weerbymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vindDie tuiskoms is die derde boek in die gewilde Vernuwing-reeks.

Item Code: BR00050


Engele op ‘n missieomnibus

, ,
Club Price R210.00
Non Member R249.95
Adding to cart

Karen Kingsbury se gewilde Engele op ’n missie-reeks is nou vir die eerste keer in Afrikaans in een volume beskikbaar – ’n onvergeetlike reeks oor Goddelike ingryping en die vrese en vreugdes van ’n groep vriende uit die pen van dié gewilde skrywer.

Item Code: BR00600


In This Moment

, ,
Club Price R252.00
Non Member R272.00
Adding to cart

Hamilton High Principal Wendell Quinn is tired of the violence, drug abuse, teen pregnancies, and low expectations at his Indianapolis school. A single father of four, Quinn is a Christian and a family man. He wants to see change in his community, sohe starts a voluntary after-school Bible Study and prayer program. He knows he is risking his job by leading the program, but the high turnout at every meeting encourages him.A year later, violence and gang activity are down, test scores are up, and drug use and teen pregnancy have plummeted. The program is clearly working – until one parent calls the press. Now Quinn faces a lawsuit that could ruin everything.With a storm of national attention and criticism, Quinn is at a crossroads – he must choose whether to cave in and shut down the program or stand up for himself and his students. The battle comes with a high cost, and Quinn wants just one attorney on his side for this fight: Luke Baxter. In This Moment is an inspiring, relevant story about the nuances of religious freedom and how a group of determined people just might restore the meaning of faith in todays culture.

Item Code: BR00250


Adding to cart

Henok kry ’n verrassing wanneer sy vrou in Israel komkuier. Re’uven se pyn oor sy eersgeborene se dood lê nog vlak.Dit laat Marc wonder of hy Adonai nog sal kan liefhê as dit homsou tref. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haareie hartseer in Suid-Afrika. Tog vind hy troos in die wetedat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is.

Item Code: BA00490


Jou beste lewe nou! (sakpasuitgawe)

, ,
Club Price R135.00
Non Member R159.95
Adding to cart

Joel Osteen se insig en bemoediging help lesers om die struikelblokke op hul pad te oorkom, hul Godgegewe doel en potensiaal te besef en te begin om hul beste lewe nou reeds te leef.

Item Code: BR00620


Kruispad vir Kara

, ,
Club Price R135.00
Non Member R189.95
Adding to cart

Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wêreld aan haar voete en die sterre van ’n blinktoekoms in haar oë. Sy laat oral die koppe draai, veral dié van die sjarmante Jannes Conradie.Die lewe is ’n lied … totdat Kara onverwags voor ’n kruispad te staan kom wat haar lewe heeltemal van koersaf dwing. Wat – of wie – gaan haar veilig deur hierdie doolhof lei en haar help om die waarheid oor haarself endie lewe uit te pluisKruispad vir Kara is ’n hartroerende, opwindende liefdesverhaal uit die pen van die immergewilde en ervareskrywer Helene de Kock. Dit sal jou weer hoop vir die lewe en vir die liefde gee.

Item Code: BA00870


Om Bly Te Wees

, ,
Club Price R91.00
Non Member R111.00
Adding to cart

Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In Ombly te wees moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik.In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteeren soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om syverhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe.In Om bly te wees kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n redeom te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar dieverlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander.Om bly te wees is die vierde boek in die gewilde Vernuwing-reeks.

Item Code: BR00060


Om te Onthou

, ,
Club Price R91.00
Non Member R111.00
Adding to cart

Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiënte – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou.Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulleword gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvolis.Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Ná die aanvalle van 11 September probeer hy die pynvan haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York.Om te onthou is die tweede boek in die baie gewilde Vernuwing-reeks.

Item Code: BR00040


Om Vry Te Wees

, ,
Club Price R91.00
Non Member R111.00
Adding to cart

Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man, Tim, ’n gerespekteerde professor in joernalistiek, ’n buiteegtelikeverhouding het met een van sy studente en ’n egskeiding wil hê, is sy woedend, seergemaak enverward. Sy keer terug na haar ouerhuis om dinge uit te sorteer. Daar besluit sy dat sy haar man steeds salliefhê en getrou sal bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Maar wanneer ’n ou liefde opdaag, raaksy net nog meer verward.Om vry te wees is die eerste boek in die Vernuwing-reeks wat Karen Kingsbury saam met Gary Smalleygeskryf het. Hierdie boeke wys hoe God skynbaar hooplose verhoudings kan red en illustreer ook ’nkernboodskap: Liefde is ’n keuse.

Item Code: BR00030


Sielskos

, ,
Club Price R195.00
Non Member R195.00
Adding to cart

Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se Laaste sê-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermoë om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.

Item Code: BR0100


The Masterpiece

, ,
Club Price R255.00
Non Member R303.00
Adding to cart

New York Times best-selling author Francine Rivers continues to win both industry acclaim and reader loyalty around the globe. Her numerous best-sellers include Redeeming Love, A Voice in the Wind, and Bridge to Haven, and her work has been translated into more than thirty different languages. She is a member of Romance Writers of Americas coveted Hall of Fame as well as a recipient of the Lifetime Achievement Award from American Christian Fiction Writers (ACFW).

Item Code: BR00240


The Warrior

, ,
Club Price R30.00
Non Member R71.00
Adding to cart

His words stirred men’s hearts; his passion drove him to God. The Warrior tells the story of Caleb, a man whose faith and zeal helped lead God’s people into the Promised Land: a man who stood strong in the face of sin.

Product Code: 101100


Yehudit

, ,
Club Price R156.00
Non Member R192.00
Adding to cart

As a daughter of Israel, Yehudit has always trusted in Yahweh, the God of her people. But personal tragedy and the threat of a mighty enemy pose challenges to her faith. God will use her in her weakness to deliver a nation from evil. Accompany Yehudit on her journey from being a young girl defeated by tragedy to becoming a mighty warrior, and discover how God can heal your own wounds and shape your destiny.

Softcover, 260 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 108290