Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

5 Tale van die liefde

, ,
Club Price R70.00
Non Member R99.95
Adding to cart

In 2017 is Gary Chapman se boek The 5 Love Languages al vir 25 jaar ’n New York Times-topverkoper.Duisende paartjies kan getuig van die lewensveranderende invloed wat dié boek, wat al in 50 tale vertaal is, ophulle verhoudings gehad het.Die inhoud van hierdie gewilde boek is nou verwerk in ’n Bybelstudie, Vyf tale van die liefde – ’nBybelstudie. In 7 studies openbaar die studie die verskillende maniere waarop mense hulle liefde uitdruk enbied ook die sleutel om mekaar se unieke behoeftes te verstaan. Met behulp van Skrifstudie, besprekingsvraeen praktiese wenke sal lesers ontdek dat indien hulle die regte beginsels toepas en mekaar se regte liefdestaalaanleer, hulle onbeskryflike bevrediging en vreugde in hulle huwelik sal ervaar omdat hulle werklik sal weet hoeom hulle liefde uit te druk en geliefd te voel. Agter in die Bybelstudie is daar ook handige riglyne vir groepleierswat hulle voor en tydens sessies sal help.Vyf tale van die liefde – ’n Bybelstudie sal ’n lewenslange positiewe impak maak op huwelike.

Item Code: BR00100


Amper ‘n tiener (vir seuns)

, ,
Club Price R125.00
Non Member R179.95
Adding to cart

Jou seun is amper ’n tiener. Wat dink hy regtig van meisies, skool en God, of sy toekoms Omdat seuns, en veral tienerseuns, nie die beste kommunikeerders is nie, is dit nie so maklik om te weet nie, of hoe Hoe moet ouers met hulle seun praat oor die dinge wat werklik belangrik is vir die seunAmper n tiener (vir seuns) is die ideale hulpmiddel propvol wyse raad vir ouers. Dit gee prettige, goed deurdagte vrae en gesprekspunte wat tot natuurlike, betekenisvolle gesprekke tussen ouers en hul seun sal lei.Dit sluit onderwerpe in soos:- Fisieke en emosionele veranderinge waardeur hy gaan- Hoe om rein te bly in ’n samelewing wat so seksbehep voorkom- Hoe om sosiale media verantwoordelik te gebruikAmper n tiener (vir seuns) is n praktiese gids tot ouer-seun-gesprekke om hulle voor te berei vir die tienerjare. Dit sal ouers help om hulle seun te bemoedig in sy geloof, te gesels oor uitdagings by die skool en met vriende, en vir hom te wys hoe geliefd hy is in sy onstuimige tienerjare.

Item Code: BR00160


Die Name van God

, ,
Club Price R115.00
Non Member R169.95
Adding to cart

Die Name van God is ’n unieke 52 week-Bybelstudie wat fokus op die Name en titels van God en Jesus. Diéstudie sal jou help om die Here in ’n nuwe en dieper manier te ervaar. Deur die verskille in Name soos Adonai,El Shaddai, Abba, Jesus, Lam van God en Prins van Vrede te ondersoek, sal jy ’n God ontmoet wat volkomeheilig, kragtig, genadig en liefdevol is.Elke week se studie bevat: Agtergrond-inligting om jou te help om die spesifieke Naam te verstaan. ’n Kerngedeelte uit die Bybel waarin die Naam die eerste keer of die betekenisvolste gebruik word. Besprekingsvrae vir individue of kleingroepe. ’n Lys Bybelgedeeltes vir verdere nadenke.Die Name van God is gebaseer op Praying the Names of God en Praying the Names of Jesus, en bevataddisionele vrae vir nadenke en verdere studie. In hierdie Bybelstudie sal individue of kleingroepe diebelangrikste van God se Name en titels verken soos dit in die Bybel geopenbaar word. Daar is ook ’n handigegids wat help met die uitspraak van die Name van God in antieke Hebreeus en Koine Grieks.

Item Code: BR00110


Ester

, ,
Club Price R115.00
Non Member R169.95
Adding to cart

God onderhou en regeer oor alles wat Hy gemaak het. Alles wat gebeur, vind plaas omdat dit God se wil isvolgens sy plan, manier en tydsberekening. Soms roep Hy gewone mense om buitengewone take uit te voer.Hierdie 10 weke lange studie oor die boek Ester bied ’n fassinerende historiese vertelling van God sevoorsiening onder ’n aanslag om die Jode in ballingskap in die Persiese Ryk uit te roei. Jane Roach gebruikinsigryke kommentaar, besprekingsvrae, getuienisse en lofsange terwyl sy lesers deur hierdie boeiende verhaalneem, karakters bekendstel en God se voorsiening uitwys.Soos jy deur Ester werk, sal jy leer om God se hand in jou eie omstandighede raak te sien, om op Hom testeun met onverdeelde vertroue en aanbidding, en om ’n nuwe lewe van dankbaarheid, vrede en vreugde teervaar.

Item Code: BR00090


God se wil vir jou lewe

, ,
Club Price R95.00
Non Member R139.95
Adding to cart

Moet ek eers wag tot ek dood is voordat ek God se wil verstaan So begin bekroonde skrywer Stephan Joubert sy boek God se wil vir jou lewe. Hy ondersoek hoe God se wil in die Bybel geopenbaar word. Die boek is verdeel in twee dele:- Deel 1 fokus op onder andere die misterie van God se wil, Jesus as die gesig van God se wil en reëls oor God se wil.- Deel 2 is 31 Bybelstudies, vir individue of groepe, wat die verskillende fasette van God se wil bekyk.Enkele fasette waarna hy kyk, sluit in: Verander God se wil my in robot, Mag ek vrae vra oor God se wil, God se wil bevry ons van moralisme en vele meer. God se wil vir jou lewe wys vir ons dit is moontlik om elke dag in blydskap en volkome binne God se wil te leef.

Item Code: BR00140


Hoe het die Bybel ontstaan?

, ,
Club Price R135.00
Non Member R199.95
Adding to cart

Het jy al ooit gewonder wie die boeke in die Bybel geskryf het en hoe hulle saamgestel is Het iemand al ooit vir jou gesê dat sommige boeke uit die Bybel gelaat is of dat jy nie die stories van Jesus in die Evangelies kan vertrou nie Hoe het die Bybel ontstaan vertel op fassinerende wyse meer van die bes bewaarde Boek wat die wêreld nog ooit gesien het. Dr. Timothy Paul Jones gee maklik verstaanbare antwoorde op gewilde vrae oor die Bybel se betroubaarheid en akkuraatheid.Hoe het die Bybel ontstaan bevat die volgende:- Hoe die Ou Testament en Nuwe Testament ontstaan het.- Definisies oor populêre terme soos geïnspireer en onfeilbaar.- Redes hoekom die Nuwe-Testamentiese boeke gekies is.- Boeiende verhale oor Polikarpus, Serapion, John Wycliffe, William Tyndale, die King James-weergawe van die Bybel en vele meer!- Fassinerende feite oor die Bybel, soos dat daar meer as 5 700 manuskripte van die Nuwe Testament oorleef het teenoor die 210 eksemplare van Plato.

Item Code: BR00150


Kan ons regtig die Bybel glo?

, ,
Club Price R145.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Christenkinders word daagliks gekritiseer oor hul geloof. Kry hier antwoorde op 50 algemene uitdagings om hulle te lei.

Softcover, 356 pages, 216 x 140 mm

Product Code: 112950


Prediker

, ,
Club Price R125.00
Non Member R179.95
Adding to cart

Daar is soveel dinge in die wêreld wat ons aandag probeer aflei van wat werklik saak maak in die lewe. Soveel dinge waaruit ons probeer sin maak om te weet hoe om n lewe met ewigheidswaarde te leef. Gelukkig het God vir ons riglyne gegee in die boek Prediker.Prediker ondersoek die lewenswyshede wat Salomo met ons deel, wyshede wat alle tyd oortref. In hierdie 6 week lange Bybelstudie, met 5 studies vir elke week, word vroue uitgedaag en bemoedig om n doelgerigte lewe te leef en te fokus op die dinge wat werklik saak maak in die lewe.Met besprekingsvrae ontwerp om vroue se hart te ondersoek en die lewenswyshede in jou lewe toe te pas, sal hierdie Bybelstudie jou help om betekenis te gee aan jou dae hier op aarde.

Item Code: BR00130


Shéri – nes ek is

, ,
Club Price R170.00
Non Member R210.00
Adding to cart

Sy is gebore met Trisomie-21Downsindroom en tog het Shéri ongeloofl ike mylpale bereik. Hier deel sy haar avonture en die seer, vrees en werklikheid van haar lewe.

Softcover, 240 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 112930


Stilword by God

, ,
Club Price R95.00
Non Member R139.95
Adding to cart

Ons lewe is soos ’n huis met baie vensters, en net soos ons deur die vensters kan uitkyk na buite, kan mense deur die vensters in ons lewens inkyk. Dit is die beeld wat Lizette Murray gebruik in Stilword by God – n Bybelstudie. In hierdie Bybelstudie fokus sy op vier vensters wat verskillende aspekte van ’n mens se lewe verteenwoordig:1. Die venster op rus – om rus, troos en bemoediging by God te vind2. Die venster op vrug en vrede – dienswerk3. Die venster op leef en liefhê – naasteliefde4. Die venster na die straatkant – waar ons lewe ons verhouding met God weerspieëlHierdie Bybelstudie bied in elkeen van die 24 studies vrae waaroor jy kan nadink of met ander bespreek om die beginsels in die boek n werklikheid in jou daaglikse lewe te maak. Dit sal jou ook lei tot geestelike groei en insig in jou eie psige.Stilword by God – n Bybelstudie sal jou inspireer om elke dag meer Christus-gelykvormig te leef en n dieper lewe van geestelike vervulling en oorvloedige seën te ervaar.

Item Code: BR00120


The 5 Love Languages

, ,
Club Price R70.00
Non Member R99.95
Adding to cart

For the past 25 years, Gary Chapmans book The 5 Love Languages has been on the New York Times bestsellers list. This book has been translated into 50 languages and has had a life-changing influence on the relationships of thousands of couples all over the world. The content of this popular book has now been reworked into a 7-week Bible study.The 5 Love Languages Bible Study reveals how different people express love in different ways and contains the key to understanding each others unique needs. Through key Scripture verses, discussion questions and practical tips, The 5 Love Languages Bible Study shows couples that when they apply the right principles and learn the right language, they can discover the profound satisfaction and joy of being able to express their love – and feel truly loved in return.KEY SELLING POINTS:- The 5 Love Languages has been on the New York Times best-seller’s list for 8 years running.- 2017 marks the 25th anniversary of the book.- It won the ECPA Diamond Book Award for more than 11 million copies sold worldwide.- It is listed at #1 on the ECPA Top 50 Bestsellers List for August 2017 and has been translated into 50different languages.- The 5 Love Languages has sold more than 75 000 copies in South Africa.

Item Code: BR00180


The Case for Christ

, ,
Club Price R170.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Is there credible evidence that Jesus of Nazareth really is the Son of God?

Softcover, 352 pages, 183 x 119 mm

Product Code: 113060


8 Great Smarts

, ,
Club Price R145.00
Non Member R170.00
Adding to cart

Parents will be able to discover and nurture their child’s specific kind of intelligence, and determine what kind of smart their child is through the suggested activities in this book.

Softcover, 240 pages, 140 x 190 mm

Product Code: 110710


The 20 Hardests Questions every mom faces

, ,
Club Price R250.00
Non Member R299.95
Adding to cart

Motherhood is filled with uncertainty and soul-breaking questions. And there is not one right answer, despite what the mommy wars tell your heart.
In her warm and personal writing style, Dannah Gresh offers biblically based wisdom and encouragement, walking with you as you think through 20 of the most difficult questions confronting moms.

Product Code: 105710


Death And The Life Thereafter

, ,
Club Price R135.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Death is an inevitable part of life, but it’s also the beginning of the life hereafter. This book unravels the secrets and mysteries of death.
It’s honest about unbiblical religious views, but it’s not a sermon intended to scare you.
Softcover, 352 pages, 210 x 148 mm

Product Code: 108270


Discover your Destiny

, ,
Club Price R50.00
Non Member R210.00
Adding to cart

Let Dr. Tony Evans show you the importance of discovering your own God-given purpose. God has ordained a custom-designed life for you that leads to the expansion of His kingdom. Until you know the reason why you were uniquely created, you will feel empty and frustrated. But a clear understanding of your personal assignment from God brings deep satisfaction, God’s greatest glory and the most benefit to those around you.

Softcover, 208 pages, 152 x 229 mm

Product Code: 108260


Adding to cart

Dr. Gary Chapman, longtime relationship expert and author of the best-selling The 5 Love Languages, teams up with Dr. Shannon Warden, a counsellor, wife and mother of three, to give young parents a book that is practical, informed and enjoyable. Together they share what they wish they had known before having kids.

Product Code: 105700


Amen – A Bible Study

, ,
Club Price R85.00
Non Member R99.95
Adding to cart

This six-week Bible study discusses, among other things, choosing to include God and not going it alone, the turning point in your life and keeping the faith in difficult times. Each session
contains a word from Pastor Allen Jackson, a life lesson from Angus Buchan, and more. Perfect for group use or for individual quiet time.

Product Code: 105760


Bringing up Boys

, ,
Club Price R125.00
Non Member R149.95
Adding to cart

With so much confusion about the role of men in our society, its no wonder so many parents and teachers are at a loss about how to bring up boys. Dobson offers advice and encouragement based on a firm foundation of biblical principles.

Product Code: 105720


Bybelse profesieë en die eindtyd

, ,
Club Price R135.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Dit is nie net Bybelwetenskaplikes wat Bybelse profesieë kan verstaan nie – jy kan ook leer hóé. LaHaye verskaf die ideale beginpunt en gee riglyne vir die interpretasie van profesieë. Hy gebruik ook voorbeelde om te verduidelik wat die Bybel oor die wegraping en wederkoms sê, en werp lig op God se plan vir die eindtyd.

Softcover, 256 pages, 152 x 229 mm

Product Code: 110630