Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

‘n Jaar van Hoop

, ,
Club Price R120.00
Non Member R149.00
Adding to cart

Hoop. Almal hoop dat die nuwe jaar beter sal wees, dat ons drome sal waar word, dat ons meer dinge sal ervaar en die lewe meer sal geniet. Die wêreld het hoop nodig en dit is presies wat dié Bybeldagboek bied met boodskappe wat jou jaar en jou lewe sal vul met verwondering, krag, energie en liefde.

Softcover, 320 pages, 210 x 148 mm

Product Code: 113040

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


A Harvest of Blessing

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Taken from The Bible with Grassroots Reflections by Angus Buchan, this devotional offers readers guidance and encouragement in their daily faith walk.
Each of the 366 devotions includes a Scripture verse, a thoughtful meditation to grow your faith and a short prayer. A Harvest of Blessing will give readers
the tools they need to grow in faith and to trust God in everything.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113100

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Dagstukkies vir Besige Vroue

, ,
Club Price R160.00
Non Member R190.00
Adding to cart

Dié dagstukkies sal jou elke dag herinner dat jy nie alleen is nie, dat jy nie skaam hoef te wees omdat die lewe jou oorweldig nie en dat jy altyd kan vashou aan dié wete: Jou hemelse Vader ken jou, Hy weet wat jy nodig het. Met bydraes deur Benescke Janse van Rensburg, Christine Ferreira, Helenè Bester en Bertha le Roux-Wahl.

Softcover, 200 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 112960

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Genade in Oorvloed

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Elk van dié 366 dagstukkies uit die Bybel met Grassroots-oordenkings wil jou nader aan God te bring.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113030


Hoop vir elke dag

, ,
Club Price R130.00
Non Member R190.00
Adding to cart

Dié oordenkings en verrykende beloftes uit God se Woord spreek spesiaal tot vroue.

Lux leather, 128 pages, 175 x 115 mm

Product Code: 112990


Adding to cart

Geskryf vir alle vroue wat weet dat die lewe, hulself en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo.

Softcover, 416 pages, 180 x 120 mm

Product Code: 112970


Adding to cart

Almal ken 1 Korintiërs 13, maar wat is geloof, waarop kan ons régtig hoop en hoe kan ons oprég liefhê?

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113020


My Utmost for His Highest

, ,
Club Price R210.00
Non Member R250.00
Adding to cart

This daily devotional is a collection of Chambers’ teachings. First published in 1935, the message is still relevant.

Luxury leather, 408 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113120


Op Arendsvlerke

, ,
Club Price R130.00
Non Member R189.95
Adding to cart

God se Woord is gevul met beloftes van vrede, leiding, wysheid en perspektief. Aan die hand van Sy kosbaarste beloftes bemoedig dié belofteboekie mans van alle ouderdomme. Die kort oordenkings oor 30 temas is spesiaal uitgesoek vir besige mans wat ’n behoefte daaraan het om deur God se woord verkwik en onderskraag te word.

Lux leather, 128 pages, 175 x 115 mm

Product Code: 113000


Smarties vir die siel

, ,
Club Price R110.00
Non Member R140.00
Adding to cart

Smarties sal nooit weer dieselfde proe ná jy dié boek gelees het nie! Dié bont tjoklits is van groter waarde as wat jy dink: Om by ’n Smartie se sagte hart te kom, moet jy eers die harde dop verwyder – net soos in Esegiël 36:26-27 waar God belowe dat Hy die kliphart uit ons liggame sal haal.

Softcover, 320 ble, 210 x 148 mm

Product Code: 112980


The Glory of God’s Grace

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Each of the 366 devotions will help the reader to discover the glory of God’s grace afresh every day. Great daily encouragement and comfort.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113110


Uit die Beek 2018

, ,
Club Price R145.00
Non Member R175.00
Adding to cart

Hierdie Bybelse dagboek is, soos altyd, geskik vir private stiltetyd, huisgodsdiens en Bybelstudie.

Softcover, 400 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 113010


Wake Up To The Word

, ,
Club Price R60.00
Non Member R284.95
Adding to cart

In her uplifting new devotional, author Joyce Meyer provides readers with powerful words – one for every day of the year – as a catalyst for developing closeness with God.

Product Code: 103510


Adding to cart

The Christian Lifestyle edition of our Daily Planner for Women combines style and inspiration with a user-friendly design that offers ample writing space and features that will make planning your year and your life a pleasure. Daily nuggets and monthly reflections will inspire you to live your life to the full.

Product Code: 103310


Adding to cart

This 366-day devotional was written especially for women who are seeking a closer relationship with the Lord. Each day features a devotion and a Scripture verse to colour in or enjoy. This devotional is sure to touch every woman’s heart as she finds encouragement and strength in Christ’s words.

Product Code: 103780


Doodle Planner 2017

, ,
Club Price R145.00
Non Member R169.95
Adding to cart

A unique, one of a kind daily planner for those who love to color in and doodle. Release your inner creativity, while relieving stress at the same time. Features include:# 365-day daily planner#Month and week at a glance# User-friendly insides# Daily inspirational quotes# Beautiful images to color in by artist, Annabelle Grobler.

Product Code: 103260


’n Reënboog deur my trane

, ,
Club Price R105.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Rainbow Through My Tears is a source of great comfort and inspiration to all who are grieving for the loss of a loved one and are looking for ways to mend their broken hearts. It presents the reader with 31 devotions, prayers and inspirational quotes that share Gods consolation in turbulent times, as well as a list of Bible promises for specific needs in difficult times. Available soon with brand new cover.

Softcover, 76 pages, 210 x 148 mm

Product Code: 110690


Hoop wat kaalvoet loop

, ,
Club Price R150.00
Non Member R179.95
Adding to cart

Soms druk die lewe soos ’n paar skoene aan die einde van ’n lang dag. Dis dan wanneer jy by God kan tuiskom, jou hart se skoene kan uitskop en gestroopte menswees met Hom deel. In daardie veilige ruimte by Hom sal jy ervaar hoe Hy die donker verdryf en jou nuwe hoop gee. Hierdie 101 dagstukkies, in ’n pragtige ontwerp, wys jou hoe jy kan bly hoop en bly dans oor die lewe, ondanks alles. Die dagstukkies is geneem uit die skrywer se topverkopers Sielskos vir die vrou wat lééf! en Laat Sy liefde jou lei. Dagstukkies word afgerond met teksverse vir spesifi eke behoeftes en daar is plek om jou eie aantekeninge te maak.

Product Code: 103230


366 inspirerende dag-stukke en woordkunsteksverse wat ingekleur kan word.

Product Code: 103770