Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

‘n Jaar van Hoop

, ,
Club Price R120.00
Non Member R149.00
Adding to cart

Hoop. Almal hoop dat die nuwe jaar beter sal wees, dat ons drome sal waar word, dat ons meer dinge sal ervaar en die lewe meer sal geniet. Die wêreld het hoop nodig en dit is presies wat dié Bybeldagboek bied met boodskappe wat jou jaar en jou lewe sal vul met verwondering, krag, energie en liefde.

Softcover, 320 pages, 210 x 148 mm

Product Code: 113040

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


A Harvest of Blessing

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Taken from The Bible with Grassroots Reflections by Angus Buchan, this devotional offers readers guidance and encouragement in their daily faith walk.
Each of the 366 devotions includes a Scripture verse, a thoughtful meditation to grow your faith and a short prayer. A Harvest of Blessing will give readers
the tools they need to grow in faith and to trust God in everything.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113100

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Dagstukkies vir Besige Vroue

, ,
Club Price R160.00
Non Member R190.00
Adding to cart

Dié dagstukkies sal jou elke dag herinner dat jy nie alleen is nie, dat jy nie skaam hoef te wees omdat die lewe jou oorweldig nie en dat jy altyd kan vashou aan dié wete: Jou hemelse Vader ken jou, Hy weet wat jy nodig het. Met bydraes deur Benescke Janse van Rensburg, Christine Ferreira, Helenè Bester en Bertha le Roux-Wahl.

Softcover, 200 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 112960

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Faith & Courage

, ,
Club Price R225.00
Non Member R280.00
Adding to cart

Southern Africa’s Anglican leader Thabo Makgoba shares his feelings about his pastoral approach to Nelson Mandela, and how this influenced his thinking on ministering to church and nation. 

Softcover, 256 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 113050

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Genade in Oorvloed

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Elk van dié 366 dagstukkies uit die Bybel met Grassroots-oordenkings wil jou nader aan God te bring.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113030


Hoop vir elke dag

, ,
Club Price R130.00
Non Member R190.00
Adding to cart

Dié oordenkings en verrykende beloftes uit God se Woord spreek spesiaal tot vroue.

Lux leather, 128 pages, 175 x 115 mm

Product Code: 112990


Hykie Berg: My Storie van Hoop

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Hykie Berg is ’n bekende akteur en uitgesproke Christen. Hy is ook ’n verslaafde wat elke dag kies om ’n pad van herstel te stap. Hykie Berg: ’n Storie van hoop is ’n uitnodiging om, verslaafde of nie, self aan die voet van die Kruis te kom sit met jou eie gebrokenheid – met jou vrae en met jou seer. Dié verhaal nooi jou uit om nuut te kyk na wie God werklik is en te onthou dat sy onvoorwaardelike liefde ook vir jou bedoel is.

Softcover, 224 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 112920

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Kan ons regtig die Bybel glo?

, ,
Club Price R145.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Christenkinders word daagliks gekritiseer oor hul geloof. Kry hier antwoorde op 50 algemene uitdagings om hulle te lei.

Softcover, 356 pages, 216 x 140 mm

Product Code: 112950


Adding to cart

Geskryf vir alle vroue wat weet dat die lewe, hulself en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo.

Softcover, 416 pages, 180 x 120 mm

Product Code: 112970


Adding to cart

Almal ken 1 Korintiërs 13, maar wat is geloof, waarop kan ons régtig hoop en hoe kan ons oprég liefhê?

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113020


My Utmost for His Highest

, ,
Club Price R210.00
Non Member R250.00
Adding to cart

This daily devotional is a collection of Chambers’ teachings. First published in 1935, the message is still relevant.

Luxury leather, 408 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113120


Op Arendsvlerke

, ,
Club Price R130.00
Non Member R189.95
Adding to cart

God se Woord is gevul met beloftes van vrede, leiding, wysheid en perspektief. Aan die hand van Sy kosbaarste beloftes bemoedig dié belofteboekie mans van alle ouderdomme. Die kort oordenkings oor 30 temas is spesiaal uitgesoek vir besige mans wat ’n behoefte daaraan het om deur God se woord verkwik en onderskraag te word.

Lux leather, 128 pages, 175 x 115 mm

Product Code: 113000


Openbaring Ontsluit

, ,
Club Price R110.00
Non Member R140.00
Adding to cart

Hoeveel mense verstaan werklik Openbaring? Die sleutel, sê Riekert Botha, lê in een vraag: “Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf is?”

Softcover, 252 pages, 210 x 148 mm

Product Code: 112940


Shéri – nes ek is

, ,
Club Price R170.00
Non Member R210.00
Adding to cart

Sy is gebore met Trisomie-21Downsindroom en tog het Shéri ongeloofl ike mylpale bereik. Hier deel sy haar avonture en die seer, vrees en werklikheid van haar lewe.

Softcover, 240 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 112930


Smarties vir die siel

, ,
Club Price R110.00
Non Member R140.00
Adding to cart

Smarties sal nooit weer dieselfde proe ná jy dié boek gelees het nie! Dié bont tjoklits is van groter waarde as wat jy dink: Om by ’n Smartie se sagte hart te kom, moet jy eers die harde dop verwyder – net soos in Esegiël 36:26-27 waar God belowe dat Hy die kliphart uit ons liggame sal haal.

Softcover, 320 ble, 210 x 148 mm

Product Code: 112980


The Case for Christ

, ,
Club Price R170.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Is there credible evidence that Jesus of Nazareth really is the Son of God?

Softcover, 352 pages, 183 x 119 mm

Product Code: 113060


The Glory of God’s Grace

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Each of the 366 devotions will help the reader to discover the glory of God’s grace afresh every day. Great daily encouragement and comfort.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113110


The Power of Praying Through Fear

, ,
Club Price R210.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Learn to pray and claim the power, love and sound mind God has for you.

Softcover, 256 pages, 127 x 203 mm

Product Code: 113080


Uit die Beek 2018

, ,
Club Price R145.00
Non Member R175.00
Adding to cart

Hierdie Bybelse dagboek is, soos altyd, geskik vir private stiltetyd, huisgodsdiens en Bybelstudie.

Softcover, 400 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 113010


Adding to cart

From the biggest decisions to the seemingly simple choices we all face, pastor and author Mark Batterson believes that God loves us enough to speak into our lives and does so more often than we realise. Get the tools you need to turn up the volume of His voice in your life.

Softcover, 224 pages, 211 x 140 mm

Product Code: 113070