Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

In dié opvolgboek op Eietydse tuine leer ons hoe om ’n tuin op te kikker met dinge soos standbeelde, beeldhouwerk, water en fokusplante. Die talle foto’s van pragtuine sal jou dadelik aan die werk laat spring!

Softcover, 160 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 113190


Food Daily Panner 2018

, , ,
Club Price R135.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Features include:
• Ample space for appointments and personal notes
• Space to plan your daily meals • Planning tools such as calendars, year and budget planners
• Metric and cooking conversion tables
• Space for contact numbers and much more, all in full color

Product Code: 113780


Fotokuns

, ,
Club Price R100.00
Non Member R185.00
Adding to cart

Meer as 75 idees om jou fotos kreatief te vertoon en te deel – op hout, skilderdoek, glas, porselein, keramiek, kerse en veel<br/>meer. Met stap – virstap – aanwysings om fotos in geskenke te<br/>omskep met tegnieke soos decoupage en fotomontage.

Product Code: 103740


Adding to cart

This updated edition reflects taxonomic changes based on recent research and DNA studies. Calls for most species can be accessed via QR codes in the book
or downloaded from a website.

Title available mid-November.
Softcover, 508 pages, 240 x 170 mm

Product Code: 112860


Garden Birds in Southern Africa

, ,
Club Price R195.00
Non Member R230.00
Adding to cart

This guide profi les 101 garden birds likely to be found in gardens across southern Africa, informing readers about what to look and listen for, and where
and when. It’s also a guide to creating a bird-friendly garden wherever you are in the region.

Softcover, 192 pages, 215 x 180 mm

Product Code: 112870


Geliefde heler

, ,
Club Price R85.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Suster Naomi Roux is glad nie ingenome daarmee om ’n oog oor die aflos-sjirurg Geert Bouwman te hou terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel agter die huis. Maar hulle werk goed saam én is pal in mekaar se geselskap…

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 111940


Genade in Oorvloed

, ,
Club Price R170.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Elk van dié 366 dagstukkies uit die Bybel met Grassroots-oordenkings wil jou nader aan God te bring.

Hardcover, 392 pages, 220 x 150 mm

Product Code: 113030


Hans steek die Rubicon oor

, ,
Club Price R180.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Hans loop op 90 nie met n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis en in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard.

Product Code: A100070


Hart van ‘n man

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Kiara weet feëverhale is nie waar nie. Daarom vermy sy mans soos Liam wat “vir altyd” beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want hy maak vreemde verlangens by haar wakker. Is hy die een waarna sy gesoek het?

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111870


Hasta la Gupta, baby!

, ,
Club Price R155.00
Non Member R175.00
Adding to cart

When all around is crumbling, when fake news and zipped lips conceal the truth, Zapiro comes to the rescue. With the dissecting eye of a surgeon, the rapier-like point of his pen exposes flimflam, and reveals with a line what lies behind the action.

Product Code: BN00260


Held in ‘n voorskoot

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Ron, ’n omroeper by ’n klassieke-musiek- radiostasie, se stem is musiek in Kate se ore. En wanneer sy hom ontmoet, besef sy dat dit nie net sy stem is wat haar bekoor nie…

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111840


Helene de Kock Keur 2

, ,
Club Price R190.00
Non Member R235.00
Adding to cart

Drie pragtige liefdesverhale wat bymekaar aansluit. Wie is die keiser wat Jessica Theron se hart gaan wen in “Man van Kaliber”? In “Vrou van formaat” is Danika Roux terug uit Frankryk en is sy behoorlik vies vir mans. En in “Mense van faam” word Debora Richter teen haar wil ingetrek by haar tweelingsuster se skoonfamilie, die Mynhard-clan van die wynland.

Sagteband, 367 ble, 198 x 130 mm

Product Code: 111820


Hiding In Plain Sight

, ,
Club Price R265.00
Non Member R302.00
Adding to cart

Ex-detective Andee has swapped freelance investigation and a broken marriage for two months in Provence, renovating a beautiful villa with the new man in her life. But her world is about to be shattered. Almost 30 years ago Andee’s sister, 14-year-old Penny, disappeared. It is the missing-child case that has haunted Andee her whole life. And now Penny is back. But the question is: why?

Softcover, 400 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112550


Hoe die liefde werk

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

In Londen sit Wilmien die orige “Batman” en sy pêl mooi op hul plek. Hoe durf hulle haar op haar rok en hoëhakke takseer? Terug op eie bodem kry sy ’n skok: “Batman” is haar baas se seun.

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111890


Hoë hakke met hoogwater

, ,
Club Price R200.00
Non Member R245.00
Adding to cart

“Lig jou ken, laat gaan en lééf! Onthou dit girls. Dis life-changing insigte dié” Simoné se pa kan nie aanvaar dat sy branderplankrylesse aanbied in plaas daarvan om as dokter te praktiseer nie. Noudat sy raad nodig het omdat sy vermoed haar kêrel steel van hul winkel, word ou verwyte geopper. Sy moes geweet het. Andrea en haar man is lankal haaks, maar eendag ruk hul rusie hand uit en nou weet sy nie meer of hierdie huwelik gered kan word nie, al is daar kinders wat kan seerkry. As hy haar wil hê, gaan hy moet kruip!

Ná Maggie se man, Jannie, se dood aan ‘n hartaanval, maak sy die skokontdekking dat hy ‘n affair gehad het. Dit blyk uit e-posse aan ene Karen Loock. Maggie het antwoorde nodig, al beteken dit ook dat sy vir Karen moet konfronteer. Simoné, Andrea en Maggie is vreemdelinge vir mekaar, maar op ‘n dag wat die lewe hul al drie platgeslaan het, bring die noodlot hulle in ‘n ou kombi byeen en ‘n onwaarskynlike vriendskap begin tussen hulle blom.”

Product Code: 111170


Hoe verklaar jy dit? 2

, ,
Club Price R195.00
Non Member R230.00
Adding to cart

After the unbelievable success of RSG’s Hoe verklaar jy dit?, it is only fitting that a second volume is in the offing to further satisfy South Africans’ curiosity about the world in which they live.In Hoe verklaar jy dit? #2, Danny Fourie once again brings together a whole host of interesting questions and answers drawn up by RSG’s knowledgeable contributors and discussed on their popular radio programme. And of course these help readers to better understand the world around them and make it less strange. How do you explain our hunger for knowledge and our quest for information? The answer is simple: We love getting answers, even if they may not be particularly useful to us.

Softcover, 200 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112890

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Vrikkie het vamous geword met sy briewe aan sy “Antie” op Facebook. Nou kom oom Vissie, Bra Pietie en Antie Velti by. Hy spel steeds vrot, maar sy hart is van goud.

Softcover, 192 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 112640


Hoop vir elke dag

, ,
Club Price R130.00
Non Member R190.00
Adding to cart

Dié oordenkings en verrykende beloftes uit God se Woord spreek spesiaal tot vroue.

Lux leather, 128 pages, 175 x 115 mm

Product Code: 112990


How Do You Explain That?

, ,
Club Price R195.00
Non Member R230.00
Adding to cart

This book, translated from the Afrikaans version, contains questions RSG listeners have asked experts on the programme Hoe verklaar jy dit? It will pique your interest in the world around you.

Softcover, 200 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112900


Hykie Berg: My Storie van Hoop

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Hykie Berg is ’n bekende akteur en uitgesproke Christen. Hy is ook ’n verslaafde wat elke dag kies om ’n pad van herstel te stap. Hykie Berg: ’n Storie van hoop is ’n uitnodiging om, verslaafde of nie, self aan die voet van die Kruis te kom sit met jou eie gebrokenheid – met jou vrae en met jou seer. Dié verhaal nooi jou uit om nuut te kyk na wie God werklik is en te onthou dat sy onvoorwaardelike liefde ook vir jou bedoel is.

Softcover, 224 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 112920

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)