Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

The Husband’s Secret

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Imagine that your husband wrote you a letter, to be opened after his death. The letter contains his deepest, darkest secret -one that will destroy lives. Imagine that you stumble across that
letter while your husband is still alive…

Product Code: 105110


Adding to cart

A collection of daring rescues to celebrate the 50th anniversary of the National Sea Rescue Institute (NSRI). From burning ships to shark attacks, sinking trawlers to hallucinating fishermen, these are the stories of mans battle with some of the most dangerous waters on earth. But there is one story in particular that gave rise to the creation of the NSRI…

Product Code: 105260


The Liberation

, ,
Club Price R60.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Italy, 1945: as British and American troops attempt to bring order to the devastated cities, its population fights each other to survive. Caterina Lombardi is desperate – her mother has abandoned them already and her brother is being drawn into the mafia. Early one morning, among the ruins of the bombed Naples streets, she is forced to go to extreme lengths to protect her family and in doing so forges a future very different to the one she expected. But will the secrets of her familys past be her downfall This epic novel

Product Code: 102830


Ladybird How It Works: The Mum

, ,
Club Price R35.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

Product Code: 105440


Doodskoot

, ,
Club Price R165.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Tydens sy skof beleef die polisieman Paul Matthee angswekkende gebeure wat hom totaal ontwortel. Hy bevind hom langs ’n Bolandse pad en dis hier waar hy die verlamde sakeman Bernard Ackerman help om sy luukse motor se gebarste band om te ruil terwyl die ren neerstort. Bernard is verlig en bied vir Paul skuiling aan in sy herehuis in die Kaapse wynland om dankie te sê. By die herehuis aangekom, maak Paul kennis met Michelle, Bernard se veel jonger vriendin, ’n kat wat nie sonder handskoene aangedurf moet word nie. Bernard se mooi dogter, Lani, woon ook hier. Bernard ontferm hom oor die verslae Paul en bied hom ’n werk as chauffeur aan. Maar die strop om Paul se keel trek al hoe nouer en hy kan die verleidelike Michelle glad nie weerstaan nie. Wanneer Lani egter ontvoer en ’n losprys geëis word, is almal verdag. Nog ’n puik roman deur dié bekroonde skrywer

Product Code: 100170


The Banting Solution

, ,
Club Price R185.00
Non Member R220.00
Adding to cart

The Banting Solution explains what Banting is all about, answers Banters’ most pressing questions and busts myths. It also provides meal plans and food lists, and offers tips on how to avoid weight-loss plateaus. The content includes information to help you to understand food labels, and how to Bant on a budget. With before-and-after photographs, solid research and case studies, you will be able to access all the information you need about Banting in just one book.

Product Code: 100730


Hartklop Omnibus 2

, ,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

In ‘Droomdokter’ ontdek Mila Mouton haar buurman wil haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit. In ‘In jou hande’ is die chirurg Douw Hefer die enigste ligpunt in die hulpelose Michelle Judson se lewe. En in ‘Liefde op Jannasbaai’ word die chirurg Elmo Kasselman se bestaan omvergegooi deur ’n brose vreemdeling.

Product Code: 100020


Koekedoor 2

, ,
Club Price R250.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Sluit aan by die Koekedoorbakrevolusie! Die Koekedoorprogramme op kykNET bewys reeds hoe gewild tuisgebak is. Errieda du Toit vang die hoogtepunte van die kompetisie hier vas. Net die beste fyngebakresepte, met vernuwende idees en tegnieke, is gekies vir die boek: al die wenners van elke episode, asook fyngebak deur die beoordelaars.

Product Code: 101540


Town daydreams

, ,
Club Price R85.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Begeesterd oor inkleur Besoek ’n fantasiewêreld van dorpe en stede wat slegs in die verbeelding bestaan, danksy hierdie kunstenaar se dromerige fantasie-styl.

Product Code: 101230


Adding to cart

These 32 beautiful hand-drawn designs celebrate life’s little moments. White line illustrations presented on a black background are suitable for use with gel pens and light-coloured pencils, as well as bright colours, warm colours and neons. Each design is printed on only one side of high-quality, extra-thick paper.

Product Code: 101280


Garden daydreams

, ,
Club Price R85.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Dié boek se inspirasie is die blommewêreld en planteryk. Basiese elemente is met ander motiewe gekombineer wat ingewikkelde patrone oor die hele blad skep.

Product Code: 101260


Doodle Art / Krabbelkuns 2

, ,
Club Price R80.00
Non Member R89.90
Adding to cart

Iemand anders het die krabbels gekrabbel – al wat jy nou moet doen is om die wonderlike prente in te kleur. Marleen Visser sê dis terapie om te krabbel en in te kleur. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe.”

Product Code: 101360


n 1 000 punte-tot-prente boek : Diere

, ,
Club Price R150.00
Non Member R165.00
Adding to cart

Do you remember dot-to-dot pictures They kept you wondering what would appear on the page once you had joined all the dots. Here an old favourite is updated to create shaded sketches.

Product Code: 101300


Die Huil boek

, ,
Club Price R175.00
Non Member R210.00
Adding to cart

Huilboek, sy eerste in 19 jaar, is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Dis die verhaal van die kind op die stoep saam met sy ma, pa, ouma, boeties en Outa Toon. Dis ook die verhaal van Outa Toon self, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto. Dieselfde Outa Toon wat aan Ryk gesê het: “Jy is mos die een met die hart.” Huilboek is ’n kragtoer en bevat volgens Thys Human “een van die aangrypendste slottonele” wat hy in die afgelope tyd gelees het.

Product Code: 100280


Vrouekeur 50 Hekelpatrone

, ,
Club Price R205.00
Non Member R250.00
Adding to cart

’n Hekelbonanza vir die ywerige handwerker – geskik vir almal, van beginners tot entoesiaste met gevorderde hekelvaardighede. Vrouekeur se 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek sluit projekte in wat wissel van skattige babamussies en -skoentjies en komberse tot truie vir vroue en klere vir dogtertjies, met selfs ’n fraai miniromp wat elke tienermeisie se hart sal verbly!

Product Code: 101220


Corli se kombuis

, ,
Club Price R250.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Die wenner van Koekedoor 2016 deel haar geheime…Haar versameling resepte is vir kos én gebak – resepte wat vir haar lekker is om vir haar gesin en vriende te maak en wat sy jare lank reeds gebruik. Dis eenvoudig en maklik om te maak, en sal in almal se smaak val. Hoofstukke sluit in: “Lank, lank gelede„, “Binne ‚n uur„, “So ‚n bietjie Frankryk„ “Kook saam met vriende„, “Suid-Afrikaans„, “Maak dit jou eie„, “Klein en fyn„, “Koek-en-tert-liefde„, “Meesterstukke„ en “Lekker vir oulaas„.

Product Code: 101430


Tienerharte 1 : Hartklop

, ,
Club Price R80.50
Non Member R135.00
Adding to cart

Guy Code 101: Jy date nie jou beste pel se kleinsus nie… Dewald maak Megan se knieë lam. Sy weet daar sal niks van kom nie, want hy is haar broer, Stefan, se beste vriend. Nou is die boesemvriende op universiteit en slaan hulle glo al die meisies se voete onder hulle uit. Maar Megan speel lankal die hoofrol in Dewald se drome

Product Code: 101970


Moordvis

, ,
Club Price R185.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Met die ondersteuning van sowel Marita van der Vyver as Karin Brynard op die omslag weet jy hierdie riller is jou tyd werd. ’n Grusame gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder een arm. Vir dié kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlê kan die haaiduik-bedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, immers hope skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie ’n ryding nie. Dis alles te danke aan ’n inwoner – ’n aantreklike een daarby ’ wat met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het. Intussen is haar onmoontlike oudkollega Andreas Moerdyk besig om ondersoek in te stel na die dood van ’n bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur ’n soortgelyke trok getref is. Maar Moerdyk sukkel om te fokus. Het Storm se ongeluk dalk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen Terwyl sy antwoorde op tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as ’n haaihokduik – sonder die hok.

Product Code: 100160


Sag fluister my hart

, ,
Club Price R80.00
Non Member R80.00
Adding to cart

Sandri Blanchet moet haar gedra. Maar die sakeman Marko Waalstra vryf haar verkeerd op.

Product Code: 100090


Christine le Roux Omnibus 8

, ,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

In ‘Tweede beste’ gebruik Nicolette vir Philip om vir Jack jaloers te maak. Maar later is sy onseker of sy haar eie hart ken. In ‘Die uitkenningsparade’ bied Karlien aan om vir Steven te help vrou soek. Sy het egter min sukses met di projek. En in ‘Verlore dekade’ kruis Alexandra se paaie weer met dié van Ryno, ’n man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.

Product Code: 100040