Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00
Adding to cart

 

Item Code: BN00940


Adding to cart

Maak ‘n toespraak. Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om iets te sê. Waar begin jy Selfs ervare sprekers vrees soms openbare optrede, hetsy dit ‘n leerling, onderwyser, predikant, advokaat, politikus of sakeman is; hetsy die geleentheid ‘n huwelik, herdenking of voorlegging is. Iemand moet dit skryf en lewer. Hierdie boek is die ideale bron vir die skrywer en spreker. Dit bied antwoorde op vrae en raad vir enige geleentheid.Make a speech. Often it is expected of us to make an impromptu speech or a prepared one for an occassion, be it a wedding, a funeral, a presentation at work event or at school. And many people are not experienced speakers. Even if they are, they don’t always know where to begin. This book provides answers and advice and is a very useful source for writers or speakers for any occassion.

Item Code: BN0242


Dwarsklap

, ,
Club Price R50.00
Non Member R242.00
Adding to cart

Piet Matipa is jonk, swart, gay, Afrikaans en skryf vir 7de Laan en Beeld. Hier gesels hy oor dit wat almal in SuidAfrika raak – misdaad, taxi’s en hoe om ’n ontkleedanser vir ’n henneparty te reël.

Softcover, 192 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112620


Knap jou taal gebruik op. Brei jou algemene kennis uit. Verfris jou geheue. Vergewis jou van jou feite. Gaan jou spelling van vreemde plek- en eiename na. Help jou kind met skooltake. Stof jou opponente in trivia speletjies uit. Draf blokraaisels kaf. Vra jou vriende vas. Hou op kopkrap!TAAL : – Sowat 1 000 artikels oor eietydse taalgebruik. – Betroubare, korrekte antwoorde op taalprobleme waarmee woorde boeke jou nie help nie. Duidelik toegelig met werklike voorbeelde uit die taalpraktyk – Spelling, leesteken gebruik, problematiese woorde en frases, die regte woordkeuse, woorde wat dikwels met mekaar verwar word, die invloed van Engels op Afrikaans, en nog meer. – Die riglyn een inligting berus op die ondervinding en praktiese kennis wat die skrywer, Tom McLachlan, in ’n langberoeps loopbaasas dosent, onderwyser, maar veral as taalpraktisyn opgedoen het. Hy is ’n oudvoorsitter van die SA Akademie vir Wetenskap en Kunsse Taalkommissie en een van die voorste kenners van Afrikaans vandag.FEITE: – Sowat 6 000 deeglik nagevorste ensiklopediese artikels. – Inligting oor Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld. – Sowat 300 illustrasies, en KR-kodes wat jy met jou selfoon skandeer om addisionele inligting, oudio-, video- en beeldmateriaal op die internet en HAT se webblad te ontsluit. – Bykans elke land van die wêreld is opgeneem, historiese gebeurtenisse, belangrike persone, plekke, klassiek een populêre musiek, literatuur, die beeldende kunste, argitektuur, teater, rolprente, mitologie, godsdiens, sport, en meer. – Suid-Afrikaanse sporthelde van gister en vandag. – Suid-Afrikaanse skrywers, kunstenaars, musikant een akteurs.

Item Code: BC05570


Adding to cart

Net die oortjies van die seekoei volg op die suksesvan Kobus Galloway se versameling geïllustreerdeAfrikaanse idiome, ’n Wolf in skaapsklere. Die prettigeen opvoedkundige inslag van hierdie versamelingsal ongetwyfeld groot byval vind en, soos met syvoorganger, uitstekende verkope geniet.Afrikaanse idiome waarvoor daar nie plek in ’n Wolfin skaapsklere was nie, is in hierdie boek byeengebringsaam met die wonderlike illustrasies wat Galloway as ’nhuishoudelike naam gevestig het. Die volblad-illustrasiesword deur nóg idiome en verklarings agter in die boekaangevul.

Item Code: BN00630


Rian – 16 Dinge wat ek nie moes sê nie

, ,
Club Price R210.00
Non Member R260.00
Adding to cart

Met sy heel eerste verskyning op televisie as hoërskool-laaitie het Rian vanHeerden reeds die volk die josie ingemaak. Sedertdien het hy dikwelskoerantvoorblaaie gehaal – en is telkens afgedank! – vir sy omstrede uitlatings. Indié boek skryf hy onbeskaamd oor al die goed wat mense meen hy eerder niémoes gesê het nie. Hy maak vir die eerste keer sy hart oop oor sy persoonlikelewe, sy worsteling met gaywees en sy eerste liefdesverhouding. Blatant eerlik,skreeusnaaks, aangrypend.

Item Code: BN00440


Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

, ,
Club Price R400.00
Non Member R500.00
Adding to cart

Hierdie uitgawe bied die mees omvattende versameling Afrikaanse spreekwoorde, uitdrukkings en hulle herkoms en is ’n moet-hê naslaanbron vir Afrikaanse en Engelse taalgebruikers.

Item Code: BN00950


The Sun and Her Flowers

, ,
Club Price R227.00
Non Member R242.00
Adding to cart

From Rupi Kaur, the top ten Sunday Times bestselling author of milk and honey, comes her long-awaited second collection of poetry. Illustrated by Kaur, the sun and her flowers is a journey of wilting, falling, rooting, rising and blooming. It is a celebration of love in all its forms.this is the recipe of lifesaid my mother as she held me in her arms as i wept think of those flowers you plant in the garden each year they will teach you that people too must wilt fall root rise in order to bloom

Item Code: BN00570


This is neither a rule book nor a primer, but a roller-coaster ride through the mysteries and magic of the worlds greatest language.

Product Code: 105290


Story of English

, ,
Club Price R171.00
Non Member R177.00
Adding to cart

Follow the extraordinary journey of the most widely spoken language in the world, discover its many influences and learn about how it has evolved.

Product Code: 105300