Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Garden Mosaics

, ,
Club Price R205.00
Non Member R240.00
Adding to cart

The 25 projects are all suitable for beginners.

Softcover, 128 pages, 276 x 208 mm

Product Code: 110370


Mosaiek vir jou Tuin

,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

Dis een van die duursaamste kunsvorms ter wêreld en perfek om enige ruimte in en om die huis te versier. Dié pragboek wys hoe om ’n klein terras om te tower of selfs ’n groot tuin te versier. Die uitgebreide afdeling oor tegnieke verduidelik hoe om die regte teëls te kies en hoe om dit te gebruik. Al 25 projekte sal ou hande opnuut inspireer, maar is maklik genoeg vir beginners. Daar is fyn werk soos kindervoetspore en skoenlapperklippe asook stewige ontwerpe wat wind en weer sal weerstaan.

Softcover, 128 pages, 276 x 208 mm

Product Code: 110360