Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Dot-to-Doodle Animal Mandalas

, ,
Club Price R25.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Learn how to create your own mandalas before colouring
them in. Detailed instructions are included for completing these 40 animal- and nature-inspired mandalas, before colouring them in.

Product Code: 103800


n Versameling van tydlose waarhede uit die Bybelse boek Spreuke – gekombineer met pragtige ontwerpe om in te kleur! Maak kaartjies en boekmerke van jou inkleurwerk
sodat jy dit met ander kan deel. Spreuke is n skatkis van
wysheid oor hoe om n lewe van geregtigheid te leef wat God sal behaag. Terwyl jy inkleur en die verse oordink, sal jy nader aan God beweeg en met Sy wysheid en begrip gevul word. Dan sal jou pad wees soos die lig met dagbreek. Dit word al helderder totdat die volle dag aanbreek. – (Spreuke 4:18) Perels van wysheid is die ideale geskenk vir enigeen op soek na skriftuurlike wysheid terwyl hulle ook wil ontspan. Ervaar die seen, genade en vrede wat te vind is in Spreuke.
– Bladsye skeur maklik uit
– Lee bladsye vir jou eie kreatiwiteit
– Inspirerende teksverse

Product Code: 103760


Letters to Live By

, ,
Club Price R150.00
Non Member R179.95
Adding to cart

This colouring-in book features beautifully designed monograms, Scripture verses and an inspirational word for each letter of the alphabet. Be blessed as you bring each letter to life through colour and may Gods words be written on your heart.

Product Code: 105930


Dot-to-Doodle Mandalas

, ,
Club Price R25.00
Non Member R130.00
Adding to cart

This book allows hobby colourists to create their own mandalas before colouring them in. Included are 40 beautiful designs, as well as detailed instructions, which you can copy and colour in.

Product Code: 103790


Adding to cart

Gee jou verbeelding vlerke met hierdie pragtige versameling inkleurprente wat inspireer. In Kreatiewe inkleurboek vir grootmense 6 is die tema volkskuns en die natuur, met ontwerpe wat wissel van groot en bonkig tot fyn met baie detail. Vind rus in die reelmaat van patrone terwyl jy iets besonders en blywends skep.

Product Code: 105920