Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Vurig op Flaminkevlei

, ,
Club Price R85.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Vir die eerste keer na haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif. Hier, glo sy, sal sy nie ongewenste aandag kry nie. Maar toe haar Deense hond loskom en die rivier infoeter, kry sy sowaar met n blerrie aantreklike mansmens te doen…

Product Code: 104450


Ver anderkant Wiesenhof

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Jare gelede het Kara Nikla se hart gebreek toe sy hom vir n ryk Engelsman gelos het. Nou moet sy bakhand na Wiesenhof terugkeer waar Nikla vir haar werk het. Maar voel hy nog dieselfde oor haar

Product Code: 104530


Tryna du Toit Omnibus 11

, ,
Club Price R205.00
Non Member R245.00
Adding to cart

In hierdie tweede omnibus deur die bekende liefdesverhaalskrywer Tryna du Toit word die liefde in vier uiteenlopende stories gevier. Die vier verhale vorm saam heerlike leesstof vir n wegbreeknaweek!

Product Code: 104430


The Award

, ,
Club Price R255.00
Non Member R305.00
Adding to cart

Gaelle de Barbet becomes a member of the Resistance in German-occupied France, fearlessly delivering Jewish children to safety. When the war ends, she is falsely accused of collaboration. Years later her granddaughter embarks on a journey to see her grandmother recognised as the heroine she was.

Softcover,336 pages, 153 x 234 mm

Product Code: 104960


To Love A Stranger

, ,
Club Price R60.00
Non Member R154.95
Adding to cart

When Bessie Randall discovers that her sister Lenore has used her name to correspond with a soldier she’s never met and that she’s married the man by proxy using Bessie’s name, Bessie travels to meet him. Jasper Mendenhall is shocked to find that Bessie is not the beauty whose picture he holds in his hand. Can God mend their hearts together despite the circumstances

Product Code: 103540


Meneer Perfek

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te neem. Maar dis gedagtes oor Fensham wat haar saans wakker hou.

Product Code: 104520


Foxtrot van die liefde

, ,
Club Price R200.00
Non Member R240.00
Adding to cart

Katalaya is sestig jaar oud en alleen. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van n lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – nie. n Soektog na n man wat jare lank in die gesin se buitekamer gebly het, lei haar na die laaste skakel wat die legkaart van haar lewe voltooi.

Product Code: 104500


Ver in die wereld Kittie

, ,
Club Price R180.00
Non Member R215.00
Adding to cart

Die middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar n finansiele verknorsing en n liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida na n beroerte te versorg. Kittie is fanaties oor haar onafhanklikheid en nou voel sy vasgevang. Sowel Kittie as Gertruida word gekonfronteer deur spoke uit die verlede, maar het uiteindelik n kans om hul verhouding te red.

Product Code: 104510


Hartklop Omnibus 2

, ,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

In ‘Droomdokter’ ontdek Mila Mouton haar buurman wil haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit. In ‘In jou hande’ is die chirurg Douw Hefer die enigste ligpunt in die hulpelose Michelle Judson se lewe. En in ‘Liefde op Jannasbaai’ word die chirurg Elmo Kasselman se bestaan omvergegooi deur ’n brose vreemdeling.

Product Code: 100020


Sag fluister my hart

, ,
Club Price R80.00
Non Member R80.00
Adding to cart

Sandri Blanchet moet haar gedra. Maar die sakeman Marko Waalstra vryf haar verkeerd op.

Product Code: 100090


Christine le Roux Omnibus 8

, ,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

In ‘Tweede beste’ gebruik Nicolette vir Philip om vir Jack jaloers te maak. Maar later is sy onseker of sy haar eie hart ken. In ‘Die uitkenningsparade’ bied Karlien aan om vir Steven te help vrou soek. Sy het egter min sukses met di projek. En in ‘Verlore dekade’ kruis Alexandra se paaie weer met dié van Ryno, ’n man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.

Product Code: 100040