Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Ena Murray Keur 10

, ,
Club Price R40.00
Non Member R205.00
Adding to cart

 

Product Code: 100050


3-in-1 Resep vir liefde

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Resep vir liefde by Dina Botha
Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel ’n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te bewaar.

’n Dokter vir Arabelle by Vera Wolmarans
Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal ’n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie bloue oë van hom vermoed.

Ridder op ’n vosperd by Bep du Toit
Hannie is vasbeslote om baasspelerige mans te vermy. Maar is Matthys met sy teer aanslag ook so Of is hy die ridder op die vosperd wat haar gaan toelaat om haar eie drome uit te leef

Product Code: 109370


3-in-1 Alles of niks

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Alles of niks by Madelie Human
Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geërf het. Sy wil dit restoureer en in ’n gastehuis omskep, as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.

Verseelde liefde by Jennifer Symons
In die romantiese wêreld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise ’n vurige Italianer. Toe ’n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte.

Twaalfuurman by Adele Reynder
Zirkai kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.

Product Code: 109360


3-in-1 Bod op ‘n biljoener

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Bod op ’n biljoener by Susan Olivier
Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.

Wegholvrou by Mari Grobler
’n Dodelik aantreklike prokureur is een ding, sy baba is ’n ander ding. En dis ’n probleem dat hy en die baba in Nadia se skilderye begin opduik. Genoeg om van weg te hol!

Verby onsekerheid by Frances Vermaak
Sandra ontmoet ’n wêreldbekende dokter in Tanzanie en beleef saam met home die romantiek en gevare van Afrika. Of die liefde wat sy hier vind haar sal volg, is egter ’n ander saak.

Product Code: 109350


3-in-1 Doodgewone Wonderwerk

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Doodgewone Wonderwerk by Thea Holland
Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie.

Tussen Twee Vure by Annetjie van Tonder
Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir ’n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en te aantreklik. Of is daar ’n ander rede vir die magnetiese man se frons

Sprokie vir ’n bosnimf by Vera Wolmarans
Die stormwater het hom na hul plaas gebring. ’n Hopie mens met ’n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek – sonder dokumente, met geheueverlies, juis die man wat Tanya liefkry

Product Code: 109340


3-in-1 ‘n Ongewone Meisie

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

’n Ongewone meisie by Marijke Greef

Jull Baxter moet die aantreklike Zack beskerm, want iemand will hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer, en alei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.

Serenade by Helena Hugo

Norita het haar hart in die wêreld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou – en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs kom

Lize se wilddif by Ann Hite Kemp

“Hy is nie wie hy se hy is nine” Met hirdie waarskuwing voor sy beroerte oor Shaun Greyling het haar pa Lize in ’n warboel. Sou hy reken Shaun is die wilddief wat wild op Oudag laat verdwyn

Product Code: 109330


3-in-1 Man van min woorde

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Man van min woorde by Marile Cloete
Francesca begeer ’n Buitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy‘s ’n geskikte baas nie. Sy sal ’n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê.

Sjef van haar hart by Madelein van der Nest
Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het. Die arrogante Fransman krap haar reëlings om – en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.

Raaiselpad na liefde by Elsa Drotsky
Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya Verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ’n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy ’n raaisel.

Product Code: 109320


The Storm Sister

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

In this second book in Rileys series, Ally, a talented sailor, is about to compete in a challenging yacht race when she hears the news of her adoptive fathers death and rushes back to meet her sisters at their family home. She ends up in Norway after pursuing the clues her father left her. There, she begins to discover her roots

Product Code: 105030


Moord op Karibib

, ,
Club Price R180.00
Non Member R215.00
Adding to cart

Dis Nuwejaar en Alet het niks om te vier nie. Sy is op vlug – n vlug wat donkeraand op Karibib in Namibie eindig. Danksy twee
mans bereik haar lewe daardie aand n nuwe laagtepunt. Die een is haar man. Na dese haar eks. Die ander man is dood. Alet word n ooggetuie by n ongeluk en val op Karibib vas.
Gelukkig is daar n polisieman wat hierdie donker tyd draagliker maak.

Product Code: 104640


Projek ware liefde

, ,
Club Price R20.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Christine staan in die son en omkom van die dors, maar Dennis nooi haar nie by sy huis in nie. Hy kan nie onthou dat hulle n afspraak het nie, maar een ding is seker: Christine is die
prinses van sy nuwe fantasieverhaal.

Product Code: 104560


Suster Leanie se groot hart

, ,
Club Price R85.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Suster Leanie ontferm haar oor die haweloses in die parkie oorkant Worcester Med. Leanie kan nie help om oor Lu, n lang, maer man in die groep, te wonder nie. Waarom leef hy op
straat Wanneer hy in die hospitaal beland, leer ken sy sy hartseer verhaal. Sal hy weer geluk kan vind

Product Code: 104460


The Seven Sisters

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

This first book in a series tells the story of Maia DApliese and her five sisters as they gather at their childhood home after learning that their father, who adopted them as babies, has died. Each sister is given a clue to her true heritage – a clue that takes Maia to Brazil, where she begins to put together the pieces of her story.

Product Code: 105020


Just A Kiss

, ,
Club Price R60.00
Non Member R249.95
Adding to cart

Riley Callahan’s plans to reveal his secret feelings for his best friend, Paige, are ruined when his life is drastically changed in Afghanistan.

Product Code: 103580


Die Helder Oomblik

, ,
Club Price R165.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Verhale wat handel oor die oomblikke waarin n karakter skielik insig kry, en oor die komplekse aard van storievertel. Die fokus is dikwels op verraad en die vele vorme wat dit aanneem, in herkenbare dog soms vreemde situasies, en eindelik ook met die besef: Kuns is boos.

Product Code: 104750


Liefste Kollega

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Die vonke spat tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens ‘n ou Suid-Amerikaanse tradisie vra om te trou, het sy net tien dae om hom die jawoord te gee.

Product Code: 104570


Op ‘n dag, ‘n Hond

, ,
Club Price R240.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Oplaas n nuwe roman deur die bekroonde skrywer. Dieselfde temas geld as in sy vroeere werk: n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en die onontkombaarheid van die dood, deurgaans gekenmerk deur Miles se herkenbare humor.

Product Code: 104760


Island of Glass

, ,
Club Price R255.00
Non Member R275.00
Adding to cart

The six guardians face their final challenge in this conclusion to the Guardians trilogy.

Product Code: 104980


liefvirjou

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy n metgesel vir n troue benodig nie.

Product Code: 104600


Grenslose liefde

, ,
Club Price R80.00
Non Member R80.00
Adding to cart

Vyf jaar nadat Carly ONeil by Dokters Sonder Grense vir Colin Mackenzie, die Skotse dokter, leer ken, kruis hul paaie weer. Hy is nou die Hertog van Seaforth met sy eie kasteel – onskep in n psigiatriese kliniek – en staan op trou. Hulle mag bloot werknemer en werkgewer wees. Maar Carly se hart luister nie…

Product Code: 102250


Ena Murray Keur 11

, ,
Club Price R195.00
Non Member R235.00
Adding to cart

Product Code: 102200