Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Pad na Geluk

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Nina vat ’n blaaskans en neem haar ouma Kalahari toe. Op pad ontmoet sy ’n aantreklike jong boer, Ian, maar sy en bly ’n stadsmeisie. Of hoe

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 109520


Marlene en die macho man

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Marlene Burger staan haar plek vol in ’n manswêreld. Net liefde ontwyk haar. Toe sy en Tom, haar jeugliefde, ’n kans het, daag die enigmatiese Ziegfried op.

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 109510


Wierook van Verlange

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

The only thing Liliane Beaudelaire knows about her parents is that her father left her at an orphanage in France to go search for her mother in Arabia. He never returned. A certain Monsieur
Laurent offers her the opportunity to go to Arabia, but there she makes the shocking discovery that he plans to sell her as a slave. Does she dare hope that the forceful, enigmatic Sheik Dawud will help her And what does he know about her true identity.

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 109500


Spore in die wind

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Tinki se werk op die plaas Blouberg is n droom totdat sy Zac, die nuwe baas, ontmoet. Hulle vryf mekaar verkeerd op, maar moet noodgedwone saam werk wanneer wildeperde in die distrik skielik verdwyn. Stadig maak wrewel plek vir liefde en Zac trap spore op haar hart.

Softcover, 208pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109580


‘n Machoman leer liefdestaal

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Beide Madri en Kobus het al seergekry en is lugtig vir ’n verhouding. Tog bestee hulle elke ledige oomblik saam. Tot Madri besef dat Kobus dink kuns is tydmors – en kuns is haar léwe!

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109570


Liefde vir ‘n woudprins

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Maresa is doodbang vir slange – en nou sit sy diep in Afrika saam met die slangkenner, Garth Stetson. ’n Blinde kan die vonke tussen hulle sien, maar sy is verloof aan Huxley en professor Evans het Garth in háár visier.

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109560


Isabella se wenslys

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Isabella ken niemand met wie sy wil trou nie, maar hunker na ’n baba. Dalk moet sy ander kandidate oorweeg en wegbly van Niël Zeeman en sy onweerstaanbare soene.

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109550


Die paartjieknoper

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Annelle is ’n paartjieknoper, maar soek nie self liefde nie. Maar toe sy in Christiaan Verwey se oö kyk, is sy nie meer so seker van haar saak nie.

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109540


Die dokter se rare fobie

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Roseanne se ses-maande-verblyf op die pragtige St Francisbaai word deur haar tydelike kollega, Sean Byrne, ontsier. Sy diagnoseer hom met n rare vrees vir velkontak. Maar die vraag is, het Sean werklik n vrees vir kontak of hou sy fobie eerder verband met blondines, waarvan Roseanne een is

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109530


Louisa du Toit Omnibus 11

, ,
Club Price R210.00
Non Member R245.00
Adding to cart

Om alles te weet: Boel Meyer dreig vir Nelis Hoffman om van  Nida Thirion weg te bly, maar toe beland Nelis as loseerder in haar huis.

Jaar van die feniks: Addie Richter vind ’n tuiste by die  Alants. Dr. Bohlkamp, haar baas, is nors, maar mooi Willem Alant vergoed daarvoor.

Prys vir die son: Wewenaar Bato Frankel se hart lê nog by orrelis Lenta toe sy pad met dié van twee susters kruis:  diensbare Connie en mooi maar bitter Annette.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 109420


Ena Murray Keur 14

, ,
Club Price R210.00
Non Member R245.00
Adding to cart

In Weerklank van ons liefde a woman with amnesia enters dr. Rudolf van der Merwe’s life. The only clue to her identity is a report about an unsolved murder.

In ’n Tyd om te ween Hybre doesn’t trust Ewald Waltmann, Rietspruit’s new doctor.

And in Die oujongnooi van Polkadraai Silpa, made up to look twenty years older, applies for the position of housekeeper for two children, but their father is a force to be reckoned with.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 109410


Hartklop Omnibus 3

, ,
Club Price R210.00
Non Member R245.00
Adding to cart

In Heler van skade Doctor Lucinda O’Neill meets Werner Huber, whose son has contracted a tropical illness.

In Die dokter se geheime passie medial student Janli and Dr.Christiaan Lombard have known each other since childhood. She loves him, but he does not get along with her family.

And in Ontmoet my in Patong, Laura Els returns to Thailand. She meets Francis again, the businessman whose life she had saved during the tsunami.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 109400


Christine le Roux Keur 2

, ,
Club Price R210.00
Non Member R245.00
Adding to cart

Christine le Roux Keur 2 contains five delightful love stories. Things don’t work out according to plan for Roland and Victoria in Verborge liefde.

In Liefdesvallei, Gerard does not hide his irritation when he meets Julia.

Laetitia must deal with a few unexpected challenges in Uitdraai na Ukuthula.

Madie must care for a baby in ’n Hele nuwe mens.

Did Jacques and Kirsten get married too soon in Tot in ewigheid

Madie must care for a baby in n Hele nuwe mens.

Did Jacques and Kirsten get married too soon in Tot in ewigheid

Softcover, 404 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 109390


3 in 1 Pad vol dubbeltjies

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Pad vol dubbeltjies – Madelie Human
Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater.

Ninja in satyn – Lene de Waal
Jade is deel van die polisie-taakmag. Terwyl hulle op Sodwana is vir n duikoefensessie, daag die nuwe bevelvoerder op en sy weet instinktief dat hy ’n rol in haar lewe gaan speel.

’n Stukkie Hemel – Frenette van Wyk
Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartvyand, Stefen Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.

Product Code: 111100


3 in 1 Griekse Vuur

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Griekse Vuur – Dina Botha
Athena is hoof van ’n ekslusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op ’n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos ’n Griekse god.

Voltooide sirkel – Madelie Human
Sewe jaar nadat Riëtte se tweelingsus sterf by die gboorte van haar baba, kom dié kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees – en so aantreklik

Onwermydelik saam – Elsa Drotsky
Isobeth speël vir een aand sy is Ferdinand se meisie, om ’n ander meisie jaloers te maak. Maar dit word ’n probleem toe sy nie meer kan voorgee nie. En wil Ferdinand nog voorgee Blykbaar, ja.

Product Code: 111090


3 in 1 Gelyke vennote

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Gelyke vennote – Marie – Louise Cronjé
Charlie word ’n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bewys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so aantreklik was nie.

Seemens – Wilreza Smit-Theron

Aan die Wildekus leer die siniese en gerekend joernalis Lilian n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom vernader. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie de enigste nie.

Vallei van verlang – Frances Vermaak

Op pad na haar op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomás wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oe vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar ontkant.

Product Code: 111080


3 in 1 Lief Vir Jou

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Lief Vir Jou – Bernette Bergenthuin
Willemien gaan nie met die man trou wat haar oupa en ouma haar uitgesoek het nie! Maar later, in die romantiese Frankryk, raak dinge ingewikkeld – soos dit nou maar eenmaal met ’n gerieflikheidhuwelik gaan.

Bruidskoor – Anna Penzhorn
Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy veeleisend, irriterend, tog kry Ludwwig, die man, haar ampertijies in die sak.

Kayla se erfenis – Rika du Plessis
Kayla erf ’n Bosveldplaas, mits sy trou voor sy vier en twintig is. Maar die enigste man wat haar erfenis kan red, het haar lank gelede ’n onreg aangedoen. En hier kom nou haar hart vermurwe.

Product Code: 111070


3 in 1 Die aanbod

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Die aanbod – Alma Carstens
Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar ek verloofde as hy onverwangs terugkeer en alles wil regmaak Kan sy verhoed dat afkeer aan ’n man ongemerk liefde word

Sy eingste meisie – Nerine le Roux
Serdert haar baas in die hoenderkostuum by die motorhawe uitgevreet het, straf sy Mila. Hoe skep sy ’n tuiste vir die vrou in Reuben de Wet se lewe noudat sy self lief is vir die man

Ongenooide droomkaper – Vera Wolmarans
Yolande skep droomtroues vir ander meisies. Net haar eie troue sal sy nooit reël nie want trou is nie vir haar nie. Maar sy het nie rekening gehou met n vreemdeling wat haar drome kaap nie.

Product Code: 111060


3 in 1 Sy Mooiste Woorde

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Sy Mooiste Woorde – Marile Cloete
Deborah is n inkennige boekmens, nogal “koud”. Neil is ’n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig gald nie by hom nie.

Vir altyd betower – Heila Theron
Natasha stamp haar motor en ’n ander motoris s’n, juis terwyl sy op pad is om vir n lening te gaan vra. En die bandbestuurder, wat sy orals raakloop, is net nie te betowerend.

Pad deur haar hart – Salome Schutte
Seline sien Markus vir die eerste keer in tien jaar weer. Maar dis tog haar suster wat hy al die jare liefhet. Hoe weet Seline hy prober nie nou net haar suster wakker skud nie

Product Code: 111050


Susanna M Lingua Gunstelinge 6

, ,
Club Price R210.00
Non Member R245.00
Adding to cart

In Waar die frangipani bloei Ronelle Dekker challenges Duque Diago de Velira Cervantes with her feisty nature when she visits Braco.

In Lied van die Isar Baron Ludwig Krafft falls head over heels for Tillie Joubert and they get married.

But his sister tries to break them up.

And in Jy is my droommeisie Liza Steenbergs boss, Thys Rademeyer, is tall, blond and irresistible. Is Liza his dream girl Or will his secretary get her claws into him

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 109380