Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Sag fluister my hart

, ,
Club Price R80.00
Non Member R80.00
Adding to cart

Sandri Blanchet moet haar gedra. Maar die sakeman Marko Waalstra vryf haar verkeerd op.

Product Code: 100090


Grenslose liefde

, ,
Club Price R80.00
Non Member R80.00
Adding to cart

Vyf jaar nadat Carly ONeil by Dokters Sonder Grense vir Colin Mackenzie, die Skotse dokter, leer ken, kruis hul paaie weer. Hy is nou die Hertog van Seaforth met sy eie kasteel – onskep in n psigiatriese kliniek – en staan op trou. Hulle mag bloot werknemer en werkgewer wees. Maar Carly se hart luister nie…

Product Code: 102250


liefvirjou

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy n metgesel vir n troue benodig nie.

Product Code: 104600


Meneer Perfek

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te neem. Maar dis gedagtes oor Fensham wat haar saans wakker hou.

Product Code: 104520


Liefste Kollega

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Die vonke spat tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens ‘n ou Suid-Amerikaanse tradisie vra om te trou, het sy net tien dae om hom die jawoord te gee.

Product Code: 104570


Splinternag

, ,
Club Price R65.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Zilke is verloof aan ’n aantreklike en skatryk wynplaaserfgenaam en hy kan nie wag vir hulle troue nie. Maar waarom sien sý nie uit na die troue nie Het dit met die nuwe wynmaker te doen

Product Code: 111700


Jenna se vertroue

, ,
Club Price R65.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in ’n aardige situasie saam met ’n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra liefde om te oorleef

Product Code: 111730


Ver anderkant Wiesenhof

, ,
Club Price R80.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Jare gelede het Kara Nikla se hart gebreek toe sy hom vir n ryk Engelsman gelos het. Nou moet sy bakhand na Wiesenhof terugkeer waar Nikla vir haar werk het. Maar voel hy nog dieselfde oor haar

Product Code: 104530


Die sterre sing

, ,
Club Price R65.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Jacomien bestudeer rotskuns in die Bosveld. Op Rhenosterhoek het nie net geheimsinnige dinge gebeur rondom renosterstropery nie; die dokter aan wie die plaas behoort, doen ook vreemde dinge aan Jacomien se hart.

Product Code: 111690


Projek ware liefde

, ,
Club Price R20.00
Non Member R85.00
Adding to cart

Christine staan in die son en omkom van die dors, maar Dennis nooi haar nie by sy huis in nie. Hy kan nie onthou dat hulle n afspraak het nie, maar een ding is seker: Christine is die
prinses van sy nuwe fantasieverhaal.

Product Code: 104560


Die dokter se rare fobie

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Roseanne se ses-maande-verblyf op die pragtige St Francisbaai word deur haar tydelike kollega, Sean Byrne, ontsier. Sy diagnoseer hom met n rare vrees vir velkontak. Maar die vraag is, het Sean werklik n vrees vir kontak of hou sy fobie eerder verband met blondines, waarvan Roseanne een is

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109530


Die paartjieknoper

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Annelle is ’n paartjieknoper, maar soek nie self liefde nie. Maar toe sy in Christiaan Verwey se oö kyk, is sy nie meer so seker van haar saak nie.

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109540


Isabella se wenslys

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Isabella ken niemand met wie sy wil trou nie, maar hunker na ’n baba. Dalk moet sy ander kandidate oorweeg en wegbly van Niël Zeeman en sy onweerstaanbare soene.

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109550


Liefde vir ‘n woudprins

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Maresa is doodbang vir slange – en nou sit sy diep in Afrika saam met die slangkenner, Garth Stetson. ’n Blinde kan die vonke tussen hulle sien, maar sy is verloof aan Huxley en professor Evans het Garth in háár visier.

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109560


‘n Machoman leer liefdestaal

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Beide Madri en Kobus het al seergekry en is lugtig vir ’n verhouding. Tog bestee hulle elke ledige oomblik saam. Tot Madri besef dat Kobus dink kuns is tydmors – en kuns is haar léwe!

Softcover, 208 pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109570


Spore in die wind

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Tinki se werk op die plaas Blouberg is n droom totdat sy Zac, die nuwe baas, ontmoet. Hulle vryf mekaar verkeerd op, maar moet noodgedwone saam werk wanneer wildeperde in die distrik skielik verdwyn. Stadig maak wrewel plek vir liefde en Zac trap spore op haar hart.

Softcover, 208pages, 107 x 170 mm

Product Code: 109580


Suster Leanie se groot hart

, ,
Club Price R85.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Suster Leanie ontferm haar oor die haweloses in die parkie oorkant Worcester Med. Leanie kan nie help om oor Lu, n lang, maer man in die groep, te wonder nie. Waarom leef hy op
straat Wanneer hy in die hospitaal beland, leer ken sy sy hartseer verhaal. Sal hy weer geluk kan vind

Product Code: 104460


Vurig op Flaminkevlei

, ,
Club Price R85.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Vir die eerste keer na haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif. Hier, glo sy, sal sy nie ongewenste aandag kry nie. Maar toe haar Deense hond loskom en die rivier infoeter, kry sy sowaar met n blerrie aantreklike mansmens te doen…

Product Code: 104450


Hart van ‘n man

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Kiara weet feëverhale is nie waar nie. Daarom vermy sy mans soos Liam wat “vir altyd” beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want hy maak vreemde verlangens by haar wakker. Is hy die een waarna sy gesoek het?

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111870


Pad na Geluk

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Nina vat ’n blaaskans en neem haar ouma Kalahari toe. Op pad ontmoet sy ’n aantreklike jong boer, Ian, maar sy en bly ’n stadsmeisie. Of hoe

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 109520