Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Alice se Ierse sprokie

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Toe sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O’Connor, wat lyk soos beneukte Viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie.

Item Code: BA0279


Towerman

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Lea reis na Zanzibar om innerlike genesing te vind, want drie jaar ná haar man se dood rou sy steeds. Wie is die reus van ’n blondekopman met mosgroen oë wat daar as haar hoeder optree én die lig in haar weer aansteek

Item Code: BF1509


’n Storieboekromanse

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Juliette sien daarna uit om ’n onderhoud met die bekende liefdesverhaalskrywer Alice Beechman te voer, maar dan besef sy Alice Beechman is eintlik die skuilnaam van ’n man. ’n Baie aantreklike man

Item Code: BA0298


Somersprokie

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Charlotte, oftewel Charlie, vra vir Christiaan om haar te help om haar seehuisie op te knap, maar hy besef hy sal sy gevoelens vir haar in toom moet hou want wie sê haar verhouding met James Duncan, die internasionale rolprentheld, is verby

Item Code: BA0299


Liefste verleidster

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Annette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar Markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter n ondeurdringbare muur. Wat moet Annette doen om by sy hart uit te kom

Item Code: BA0078


Held in blou jeans

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Is hy ’n bleeksiel met ’n dikraambril vra sy haar Ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riëtte dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet dié held in blou jeans gaan haar hart laat les opsê.

Item Code: BA0079


Langtermynafspraak

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Rika sal die verwende man van die restaurant ’n ding of twee wys. Sy haar gaan mojo terugkry en dan moet hy haar op die beloofde afspraak neem. Maar vinnig koester sy meer as net wraakgevoelens teenoor Maarten

Item Code: BA0303


Lang pad na liefde

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

In Troosbosbaai by haar Ouma Saar wil Pascale haar stukkende lewe regmaak, haar wonde lek terwyl sy deur haar egskeiding gaan. Juis daarom is dit so vreemd dat God hierdie tyd kies om die Ierse biker, Callum Moriarty, oor haar pad te stuur.

Item Code: BA0302


Hoe om n hart te wen

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Janke was van altyd af verlief op haar grootword maatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle ’n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop te maak, maar hulle hou nie rekening met Kupido se streke nie.

Item Code: BA0301


The Summer Of Impossible Things

, ,
Club Price R290.00
Non Member R290.00
Adding to cart

If you could change the past, would you ****This summer, get ready to believe in Impossible Things with the brand new book from international bestseller, Rowan Coleman. **** How far would you go to save the person you love Luna is about to do everything she can to save her mothers life. Even if it means sacrificing her own. Prepare to lose your heart… LISA JEWELL A lovely, magical, time-bending read… MATT HAIG A beautiful lush novel about family, courage, sacrifice and love in all its guises from the Sunday Times bestselling author of THE MEMORY BOOK.

Item Code: BF1512


Die dao van Daan van der Walt

, ,
Club Price R300.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai syvervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding vanMeester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maardaar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkryvoor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta,sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die modernelewe met ’n fyn lem oopgevlek.Hierdie boek behoort ’n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot. – Frederik deJager

Item Code: BA0071


WHAT A GIRL WANTS

,
Club Price R59.95
Non Member R59.95
Adding to cart

WHAT A GIRL WANTS

Item Code: DF5453


Adding to cart

HOW TO LOSE A GUY IN 10 DAYS

Item Code: DF4042


Adding to cart

HES JUST NOT THAT INTO YOU

Item Code: DF4006


FIFTY SHADES OF GREY

,
Club Price R59.95
Non Member R59.95
Adding to cart

FIFTY SHADES OF GREY

Item Code: DF3769


CITY OF ANGELS

,
Club Price R59.95
Non Member R59.95
Adding to cart

CITY OF ANGELS

Item Code: DF3408


27 DRESSES

,
Club Price R59.95
Non Member R59.95
Adding to cart

Perennial bridesmaid Jane (Katherine Heigl) always puts the needs of others before her own, making her the go-to gal whenever someone needs help with wedding plans. So when Janes younger sister Tess (Malin Akerman) snags the man (Edward Burns) Jane secretly loves, Jane finds herself questioning her role as a wedding junkie for the first time in her life. Meanwhile, a handsome reporter (James Marsden) sees Janes unusual story as his ticket off the bridal beat

Item Code: DF2895


Ballerina en die lummel

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Ballet is alles in Karmi Schoeman se lewe. Plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oë nie. Dat die lummel van Jaco Liebenberg haar interesseer, krap net haar planne deurmekaar

Item Code: BA0278


Legkaart van die liefde

, ,
Club Price R95.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Willa le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G’n menskan nie. Die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonopis die man slim, sjarmant en gevaarlik aantreklik.Hul paaie kruis – vir werk én plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarliketerrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haarkleindogter te vermaak.Net toe dinge behoorlik tussen hulle vlamvat en Willa uiteindelik gereed isom Deon met haar hart én haar lyf te vertrou, besluit iemand uit haar verlede omweer sy opwagting te maak. Dinge ontspoor uiteraard op ’n dramatiese wyse.Twee jaar later moet Willa en Deon mekaar weer in die oë kyk. Nou worstelalbei met die vraag: Het daar genoeg tyd verloop om oor die liefdesteleurstellingte kom

Item Code: BA0088


Geliefde Rebel

, ,
Club Price R225.00
Non Member R225.00
Adding to cart

Malaika bestuur ’n donkie rehabilitasie sentrum op die plaas Salem in die Beaufort Wes-distrik. Sy huur die plaas van oom Michiel Steyn, wie se dogter, Heloise, saam met haar op skool was.By ’n vriendin se troue ontmoet sy weer vir Baron op wie sy tien jaar gelede verlief was. Intussen word Heloise die eienares van Salem en sy begin haar neus indruk in Malaika se rehabilitasie sentrum. Baron besoek Malaika gereeld op die plaas – hy neem selfs een van die verwaarloosde donkies, Psalm aan, en haar gevoelens vir hom groei. Dit lyk egter vir haar asof Baron en Heloise hulle verhouding van skooldae hervat het. Heloise raak jaloers en besluit om die plaas aan Baron te verkoop vir die ontwikkeling van ’n gasteplaas.Malaika se vriend, Wayne vra haar om te trou, maar dan sal sy Kaap toe moet verhuis en haar rehabilitasie sentrum asook haar donkies moet prysgee. Nou moet sy kies of sy kans sien om heeltyd in Baron en Heloise vas te kyk om by haar donkies te kan bly, en of sy met Wayne gaan trou en weggaan

Item Code: BA0275