Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Kate in harmonie

, ,
Club Price R155.00
Non Member R170.00
Adding to cart

Kom verloor jou hart op ’n perd.Kate se hele lewe is op sy kop gekeer.Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.Sommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.Will, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapiemeisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie.Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie. Iets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen Kate in harmonie is ’n aangrypende, lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd. Kate in harmonie was op die kortlys van LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie in 2017.

Item Code: BF00910


Katelknaap

, ,
Club Price R187.00
Non Member R222.00
Adding to cart

Leon van Nierop se blitsverkoper Plesierengel het twintig jaar gelede verskyn en dit is in hierdie boek waar duisende lesers vir Tristan Hansen ontmoet het, ’n engel van plesier, ’n manlike prostituut waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Dit is egter nie die volle verhaal nie: Hoe het die enigmatiese Tristan tot hier gekom In Katelknaap kry die leser ’n blik op die vroue wat hom gevorm en van genot geleer het. Veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorpie in Italië, kon hy hom loswikkel van die beklemming van sy konserwatiewe ma wat hom ná sy pa se selfmoord alleen grootgemaak het. Maar dit was ook nie die enigste beklemming nie. Op die vooraand van Tristan se 27ste verjaardag vind ons hom in sy luukse dakwoonstel in Maboneng, onrustig ná vreemde foonoproepe vol dreigende stiltes. Terwyl hy kan aanvoel dat iemand hom deur ’n verkyker dophou en dat die afloerder met iets anders as begeerte na hom kyk, reik sy herinneringe terug na gelukkiger dae in Positano, en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak.

Item Code: BA00310


Kraak

, ,
Club Price R171.00
Non Member R171.00
Adding to cart

In die jaar 2065, na vele natuur rampe, rig geo-ingenieurs n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word HuiGaeb, n baken van vooruitgang aan die suid punt van Chinafrika. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van HuiGaeb invloede van die buitewêreld in. Kara en Kaleb is albei kinderhuis kinders wie se ouers in n droom hospitaal lê, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. Sophia, hoof van die sentrum vir spiritualiteit, oortuig Kara en n groep jongmense om die koepel te verlaat en n reis na die noorde aan te pak, want daar, glo sy, sal hulle die sleutel ontdek tot hulle ouers se ontwaking en n eie spirituele ontwaking beleef. Boek 1 handel oor hierdie reis.

Item Code: BC00610


Kringloop

, ,
Club Price R220.00
Non Member R265.00
Adding to cart

Reine Duvenage, ’n tweedejaar kunsstudent en finalis in die universiteit se debutantekompetisie, trek die aandag van ’n sluipjagter wat jong vrouens teiken. Sy oorleef ’n wreedaardige aanranding, maar hou emosionele en fisieke letsels oor. Pieter Taljaard, die speurder wat die saak moet oplos, se ondersoek lei hom na verskeie mans met wie sy in kontak was. Gedurende haar herstelproses kwalifiseer Reine deur afstandonderrig as onderwyser. Sy aanvaar as Renette Mouton pos by ’n plattelandse hoërskool in die laeveld omdat die jagter steeds bedrywig is ná twee jaar.Haar poging om anoniem te bly en nie weer ’n slagoffer te word nie, word bemoeilik toe mans uit haar verlede onverwags in die dorp opdaag en die sluipjagter haar opnuut begin treiter. Onseker oor die identiteit van die sluipjagter wantrou sy almal, ook Charl de Jongh, die finale-jaar kliniese assistent wat haar behandel het, Jacques Ritsen, die verteenwoordiger van Frey Skoonheidshuis wat haar geborg het, Francois Booyens en Carlo von Brandis van Erasmus Foto-ateljee wat haar foto’s geneem het, en die ontwerper, Giorgio van Jolie Mam’selle Boetiek wat haar rok ontwerp het vir die debutantebal. Selfs Stefan Treurnicht, die blinde klavierstemmer lyk vir haar verdag.Ondanks die teenwoordigheid van haar troue waghond beland sy weer in die sluipjagter se strik. Kan Pieter Taljaard die leidrade betyds ontrafel om ’n moord te voorkom

Softcover, 304 pages, 198 x 129 mm

Item Code: BA00600


Letters to Iris

, ,
Club Price R260.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Iris was once everything to her granddaughter.But now shes losing her grip on her preciousmemories, and its too late for Tess to ask for the advice she needs now more than ever.Tess is stunned to discover shes pregnant – but inspite of her relationship breakdown she knows she wants the surprise baby. Alone and uncertain, she turns to Gigi, a kindly stranger at Iriss nursing home. Gigi is bearing her own secret sadness. Whilst her family thrives, she hasnt been happy for years.Should she leave her husband and find a new life just for herThen Tess discovers a case filled with Iriss secret letters. The missing pieces of her life could hold the answers she and Gigi need

Item Code: BF00540


Liefde in die nanag

, ,
Club Price R81.00
Non Member R86.00
Adding to cart

Werner Calitz is seker hy is die kluts kwyt om ’n skynhuwelik met Belinda aan te gaan. ’n Trou-ooreenkoms sal hul albei se probleme oplos, maar dan word liefde ook genooi – en liefde is moeilikheid van ’n ander kleur

Item Code: BA00850


Liefde tussen die duine

, ,
Club Price R81.00
Non Member R86.00
Adding to cart

Salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. Tien jaar is ’n lank tyd, dink Salome. Lank genoeg om die aantreklike Morné te vergeet maar die hart volg nie tyd nie.

Item Code: BA00840


Liefdesreis (Omnibus)

, ,
Club Price R180.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op ’n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie.Bod op ’n biljoenêr:Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.Kylie se keuse:Toe Kylie ná jare in die buiteland terugkom om haar pa se plek in sy maatskappy in te neem, sit Alex du Preez daar. En daar’s groot fout in die maatskappy. Is hy die skuldige, heuningmond en al Verborge obsessie:Ná al die jare is Michael Meskin terug, nou die wêreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.

Item Code: BA00620


Liefdestango

, ,
Club Price R100.00
Non Member R100.00
Adding to cart

Liefdestango – Dirna AckermannDane se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dane moet weet wat die beletsel op hulle liefde dan is.Die Nuwe Vennoot – Dina BothaMilan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink ho, buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweeerstaanbaar.Papierpo – Marietjie WelgensTien jaar gelede was Nicolaas die liefde van Shauna se lewe. Toe het sy gevlug van sy oordele en die vernedering. Maar noudat hey terug is in haar lewe, sal sy haar op him wreek.

Item Code: BA02730


Look For Me

, ,
Club Price R260.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Detective DD Warren and FloraDane are in a race against time tosave a young girls life – or bringher to justice.A family home has becomea crime scene. Five people areinvolved: four of them havebeen savagely murdered; one –a sixteen-year-old girl – is missing.Was she lucky to have escapedOr is her absence evidence ofsomething sinisterDetective DD Warren is on thecase, as is survivor-turned-avengerFlora Dane. Seeking differenttypes of justice, they must makesense of the clues left behind bya young woman who, as victimor suspect, is silently pleading,Look for me.

Item Code: BF00490


Lullaby

, ,
Club Price R161.00
Non Member R171.00
Adding to cart

The number-one bestseller and winner of the Prix Goncourt – a compulsive, riveting and bravely observed exploration of power, class, race, domesticity and motherhood.The baby is dead. It only took a few seconds.When Myriam, a French-Moroccan lawyer, decides to return to work after having children, she and her husband look for the perfect caretaker for their two young children. They never dreamed they would find Louise: a quiet, polite and devoted woman who sings to their children, cleans the familys chic apartment in Pariss upscale tenth arrondissement, stays late without complaint and is able to host enviable birthday parties.The couple and nanny become more dependent on each other. But as jealousy, resentment and suspicions increase, Myriam and Pauls idyllic tableau is shattered…

Item Code: BF00070


Macbeth

, ,
Club Price R260.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Set in a dark, rainy northern town,Nesbos Macbeth pits the ambitionsof a corrupt policeman against loyalcolleagues, a drug-depraved underworldand the pull of childhood friendships.Get ready to helter-skelter through thedarkest tunnels of human experience.

Item Code: BF00690


Man van die maand

, ,
Club Price R50.00
Non Member R86.00
Adding to cart

Mia moet ’n rubriek oor Luc Raath skryf en sy weet dís haar kans. Maar ná een kyk in sy oë weet sy ook daar’s moeilikheid.

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111910


Mine

, ,
Club Price R197.00
Non Member R242.00
Adding to cart

On stage, Finn is Thor. Angry and invincible. Yet for all his potential, people always leave him. Kayla is the only girl hes ever met who’s worth loving. The only one hes ever wanted to be worth something for. Kayla knows shes weird and unlovable. But she wants to believe there is no reason to be sad any more. In each other Finn and Kayla find the only place theyve ever belonged. Until the ghosts from the past emerge to break them apart.

Item Code: BF00340


Moed vir die liefde

, ,
Club Price R50.00
Non Member R86.00
Adding to cart

Renate is op haar senuwees. Dawid, die man met die mooiste blou oë en donker hare, gaan haar eerste kliënt by haar tatoeëerstudio wees. Maar kan werkspanning ’n mens se hart só laat bokspring?

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111880


Murder Beyond the Grave

, ,
Club Price R165.00
Non Member R180.00
Adding to cart

MURDER BEYOND THE GRAVE: Stephen Small has it all –a Ferrari, fancy house, loving wife, and three boys. But the only thing he needs right now is enough air to breathe.Kidnapped, buried in a box, and held for ransom, Stephen has forty-eight hours of oxygen. The clock is ticking

Item Code: BF00440


Murder, Interrupted

, ,
Club Price R165.00
Non Member R180.00
Adding to cart

MURDER, INTERRUPTED: Rich, cheating financier Frank Howard wants his wife dead, and hes willing to pay Billie Earl Johnson whatever it takes. When his bullet misses the mark, Billie Earl and Frank will turn on each other in a fight for their lives.

Item Code: BF00420


My Absolute Darling

, ,
Club Price R232.00
Non Member R252.00
Adding to cart

A brilliant and immersive, allconsuming read about one fourteenyearold girls heartstopping fight for her own soul.‘You think you’re invincible. You think you won’t ever miss. We need to put the fear on you. You need to surrender yourself to death before you ever begin, and accept your lifeas a state of grace, and then and only then will you be good enough.’ At 14, Turtle Alveston knows the use of every gun on her wall; That chaos is coming and only the strong will survive it; That her daddy loves her more than anything else in this world. And he’ll do whatever it takes to keep her with him. She doesn’t know why she feels so different from the other girls at school; Why the line between love and pain can be so hard to see; Why making a friend may be the bravest and most terrifying thing she has ever done. And what her daddy will do when he finds out Sometimes strength is not the same as courage. Sometimes leaving is not the only way to escape. Sometimes surviving isnt enough.

Item Code: BF00280


Need To Know

, ,
Club Price R262.00
Non Member R293.00
Adding to cart

PERFECT HUSBAND. PERFECT FATHER. PERFECT LIARVivian Miller is a CIA analyst assigned to uncover Russian sleeper cells in the USA. After accessing the computer of a potential Russian spy, she stumbles on a secret dossier of deep-cover agents living in her own country. Five seemingly normal people living in plain sight.A few clicks later, everything that matters to Vivian is threatened – her job, her husband, even her four children . . .Vivian has vowed to defend her country against all enemies, foreign and domestic. But now shes facing impossible choices. Torn between loyalty and betrayal, allegiance and treason, love and suspicion, who can she trustWill her next move be the right one

Product Code: BF00020


Om met vuur te speel

, ,
Club Price R85.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Die aantreklike Matt Marais is doodmoeg na ’n aand se harde werk as ’nbrandbestryding-vlieënier, maar sy nuwe bure hou van oorverdowende musiek.Sasha Harold met haar groot bruin oë dink Matt is die man wat haar pizza afleweren sy’s glad nie spyt dat hy dit sommer kaalbolyf doen nie.Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdathy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy verhouding met die mooi maaroppervlakkige Lexi, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat.Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wilnajaag nie. Ten spyte van haar waarskuwing – sy is moeilikheid met ’n hoofletterM – maak sy steeds gevoelens in hom wakker. Sy laat hom aan ’n verterendevuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hywil nooit weer sy vingers verbrand nie.Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat Sal hulle virmekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied

Item Code: BA00520