Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die dao van Daan van der Walt

, ,
Club Price R300.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai syvervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding vanMeester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maardaar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkryvoor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta,sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die modernelewe met ’n fyn lem oopgevlek.Hierdie boek behoort ’n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot. – Frederik deJager

Item Code: BA0071


Die diva en die dokter

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Van opera weet oor-, neus- en keelspesialis Justin Fincham bloedweinig, maar hy ken ’n mooi vrou wanneer hy een sien. En wanneer sy vra dat hy haar bystaan om van ’n lastige man ontslae te raak, kan hy niks anders as instem nie.

Item Code: BA0076


Die hond wat ophou blaf het

, ,
Club Price R230.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Izak Hugo is a frustrated dentist in Port Elizabeth. He hates his work and isdissatisfied with his life. His frustrations reach boiling point as he begins toexperience short, sporadic episodes of amnesia. A university friend andpsychiatrist tells him that there’s a connection between his amnesia andmigraines, but that doesn’t explain the dark thoughts and dreams he ishaving.After he discovers his friend’s strangled poodle in his bakkie, he beginsto doubt himself even more. Although there is a valid explanation for thedead dog, Izak’s dreams and thoughts are becoming even more brutal. Couldit be that he’s choosing to forgetWhen he finds a blood-smeared axe and a human ear in his garage, hedecides to flee to the Transkei. But a trail of blood follows him Izakdoesn’t realise how much of a danger he is, to himself and to others.

Item Code: BA00860


Die Lucky Strike

, ,
Club Price R200.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wilmaak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verby gegaan het. Dit wag vir hom op ’n wildplaasin die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte. Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy is in sy element –die element van vrees. Maar eers wag sy neef, majoor Darius Keiser, en sy geliefde Tes op hom. Ook sy twee eertydse kamerade in Spesmagte, Gertjan en Carlos. En die lang vrou met ’n donkerbril wat haarLucky Strikes met soveel toewyding rook. Dit is ’n diggeweefde web van verraad en misleiding wat hy eiehandig sal moet ontrafel. Sonder genade. Want hy is Die Sluiper en genade is God se domein. Met Die onaantasbares het Steve Hofmeyr liefhebbers van spanningsromans aan Die Sluiperbekend gestel. In Die Lucky Strike leer ons die gesiglose in sy weerloosheid ken. Hierdie opvolgroman sal nie teleurstel nie. Weerloosheid het nooit ’n huurkontraknie. Dit bly altyd persoon.

Item Code: BA0285


Die meisie van die rots

, ,
Club Price R90.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Nicolaas weet nie die meisie hou van swem en is nie besig om na haar waterdood te spring nie. Hy red haar met moeite uit die water, maar in stede van ’n dankie, kry hy ’n afjak. So maklik gaan hy hom egter nie laat stuit nie.

Item Code: BA00830


Die onaantasbares

, ,
Club Price 200.00
Non Member R200.00
Adding to cart

’n Eks-Bosoorlog-veteraan en huurmoordenaar vermoed sy ekskollegas het hom verraai. Wanneer die vrou wat hy liefhet, vermoor word en hy vir dood agtergelaat word, soek hy wraak.

Sagteband, 192 ble, 210 x 134 mm

Product Code: 111980


Adding to cart

Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Deurdie jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrouen die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temasword onder die loep geneem: dit wat in n huwelik ongesê bly tussen man envrou, die verwikkelde band tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid vann eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word.Die verhale spreek tot n breë gehoor. Baie leesbaar, met n diepmenslikheid wat uit die stories straal.

Item Code: BA00680


Adding to cart

Jan Wentzel, verhaleredakteur van Die voorpunt, kry te make met Marié Hurter, ’naspirant-skrywer wat maar net nie wl aanvaar dat haar liefdesverhaal afgekeur isnie. Jan het hoë ideale en neem sy werk ernstig op, maar ’n probleem ontstaan.Hoe gemaak as hy nou ook ’n ogie op Marié het Of voer dié ondeunde rooikopiets in die mouIn Die rooikop en die redakteur en ander stories bring H&R vroeë verhale deureen van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór dieSestiger-beweging, etlike literêre pryse en internasionale aansien het André Brinksy loopbaan begin as skrywer van humoristiese stories en spannings- enliefdesverhale in gesinstydskrifte. Die vermaaklike stories in dié bundel hetgedurende die 50s in die tydskrifte Die huisgenoot en Die brandwag verskyn. Diébundel kombineer Brink se eiesoortige sin vir humor met ’n tikkie nostalgie –perfek vir ’n ouer én nuwe geslag lesers. Saamgestel deur Cecilia van Zyl,voormalige verhaleredakteur van Die huisgenoot.

Item Code: BA00530


Die Vyfde Aspoester

, ,
Club Price R265.00
Non Member R265.00
Adding to cart

Hierdie krim is net vir mense met sterk mae. Dit gaan jou soos ’n vuishou in die maag tref. Dan gaan jy woedend regop kom en al die pad, saam met Olaf Demeyer, die vloek wil vasvat!Dit begin alles met ’n donkerkopmeisie wie se liggaam word in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind word. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna is haar nekaar gekloof sodat sy haar kon doodbloei. Hoe sal jy voel as ek dieselfde met jó dogter doen Haar naam is mos FranciDit is wat die elektronies vermomde stem vir doktor Olaf Demeyer, forensiese profileerder, vra terwyl hy die dossierfoto’s van die moordtoneel bestudeer. Hoekom sou jy dieselfde met my dogter wou doen’n Koggellaggie klink op. Dit is wat jy moet uitvind, Doktor. Kom ons kyk of jy werklik so baie vir verontregde vroue omgee soos wat die media beweer. En kom ons kyk of jy my betyds met jou agtste sintuig kan uitoorlê.Die lyke van nog drie meisies word binne ’n paar dae gevind. Olaf besef hy sal baie diep in sy eie donker profiel moet delf na die waarheid as hy wil verhoed dat sy enigste dogter die vyfde slagoffer van die Aspoestermoordenaar word.Herinneringe aan sy traumatiese kinderjare, sy oordrewe skuldgevoelens en sy fobie vir lemme, maak nie sy taak vir hom ligter nie. Intussen voel hy hoe die uurglas baie vinnig vir Franci leeg loop.

Softcover, 304 pages, 198 x 129 mm

Item Code: BA00540


Divine Justice

, ,
Club Price R145.00
Non Member R170.00
Adding to cart

Explosive and enthralling, David Baldaccis Divine Justice is the fourth novel in his bestselling Camel Club series. Known by his alias, Oliver Stone, John Carr is the most wanted man in America. With two pulls of the trigger, the men who hid the truth of Stones past and kept him in the shadows were finally silenced. But Stones freedom has come at a steep price; the assassinations he carried out have prompted the highest levels of the United States Government to unleash a massive manhunt. Joe Knox is leading the charge, but his superiors arent telling him everything there is to know about his quarry – and their hidden agendas are just as dangerous as the killer hes trying to catch. Meanwhile, with their friend and unofficial leader in hiding, the members of the Camel Club must fend for themselves, even as they try to protect him. As Knox closes in, Stones flight from the demons of his past will take him far from Washington, D.C., to the coal-mining town of Devine, Virginia – and headlong into a confrontation every bit as lethal as the one he is trying to escape.

Item Code: BF0096


Don’t Let Go

, ,
Club Price R50.00
Non Member R293.00
Adding to cart

With unmatched suspense and emotional insight, Harlan Coben explores the big secrets and little lies that can destroy a relationship, a family, and even a town in this powerful new thriller. Suburban New Jersey Detective Napoleon Nap Dumas hasnt been the same since senior year of high school, when his twin brother Leo and Leos girlfriend Diana were found dead on the railroad tracks – and Maura, the girl Nap considered the love of his life, broke up with him and disappeared without explanation. For fifteen years, Nap has been searching, both for Maura and for the real reason behind his brothers death. And now, it looks as though he may finally find what hes been looking for. When Mauras fingerprints turn up in the rental car of a suspected murderer, Nap embarks on a quest for answers that only leads to more questions – about the woman he loved, about the childhood friends he thought he knew, about the abandoned military base near where he grew up, and mostly about Leo and Diana – whose deaths are darker and far more sinister than Nap ever dared imagine.

Softcover, 352 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112200


Don’t Let Go

, ,
Club Price R175.00
Non Member R175.00
Adding to cart

Fifteen years ago in small-town New Jersey, a teenage boy and girl were found dead. Most people concluded it was a tragic suicide pact. The dead boys brother, Nap Dumas, did not. Now Nap is a cop – but hes a cop who plays by his own rules, and who has never made peace with his past. And when the past comes back to haunt him, Nap discovers secrets can kill…

Item Code: BF0183


Doodsake op Karibib

, ,
Club Price R265.00
Non Member R265.00
Adding to cart

Inspekteur Conrad Dorfling is terug! Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar ’n lyk is. Sommer gou-gou ontdek Dorfling twee goed, nee drie: Die lyk is oud. Dit gaan moeite kos om uit te vind wat aangaan. Alet Gouws is terug in Karibib. Hoekom weet hy nie, maar hy is nie seker dat dit goeie nuus is nie. Die hele flippen polisiestasie weet skynbaar van sy en Alet se afskiedsoen Conrad weet nie wie se lyk dit is nie, maar hy is dankbaar dat dit ’n ou geraamte is, ’n koue geval dus. Hy kan nie twee moorde in twee weke onder sy neus laat gebeur nie. Dis net, Alet. Haar teenwoordigheid krap hom om. Sy is ’n mooi vrou en Con sy vorige huwelik… Hy het regtig gedink daardie soen was vaarwel. Alet het per ongeluk ’n getuie in sy vorige moordsaak geword. Namibië is nie haar wêreld nie, haar lewe is in Kaapstad. Haar man is in Kaapstad. Hoekom het sy skielik terug kom Karibib toe Alet het hom laat glo sy was op pad om van haar man te gaan skei. Intussen warm sy koue geval op. Binnekort is hulle op soek na ’n tweede lyk, en binne in sy eie lyf bewe die geraamtes in hulle kaste. Doodsake op Karibib volg op Moord op Karibib.

Item Code: BA0264


Dors

, ,
Club Price R280.00
Non Member R280.00
Adding to cart

In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van dieKrokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. ’n Landwat hulle net uit die stories van jagters ken. Om daar te kom, moet hulle ’n stukwaterlose Kalahari, bekend as die Dors, oorsteek. Maar die magstryd tussen dievoormanne van elke groep om die hoofleier van die trek te wees laat die trek op’n ramp afstuur, lank voor hulle die Dorsland binnegaan. Anderkant die dors wagdaar nie ’n land van melk en heuning nie, maar koors, tsetsevlieë, olifante enleeus. ’n Land vir mense wat uit hardekool se hout gesny is. ’n Land vir mensewat die dood kan vat en kan doodmaak sonder om ’n oog te knip.

Item Code: BA00630


Dowe gode

, ,
Club Price R265.00
Non Member R265.00
Adding to cart

Masjiengeweer vuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in ’n oogwink koelbloedig op hulle plaas deur gesiglose aanvallers uitgewis. Aella O’Malley, die ondersoek beampte, sukkel om sin te maak uit ’n reeks leidrade wat deur politiek, afguns, vrees, geloof en bygeloof tot ’n verwarrende mengelmoes van inligting deurmekaar geroer word. Om sake te kompliseer kry sy ’n boodskap: Onthou die pad na Opathe, wat in gewone omgangstaal ’n doodsdreigement is. Net daarna wórd sy inderdaad raakgeskiet. Wat is die motief Is dit net nog ’n sinlose plaasmoord, waarom wil iemand Aella uit die weg ruim, en sit daar iets meer agter hierdie slagting Haar eerste verdagte word wreed aangerand deur ’n gefrustreerde jong boer, en nou het die oorwerkte polisie hóm ook in hegtenis geneem. Die roman bied ’n sonderlinge blik op die polisie se werkwyse. Breytenbach werk daagliks in ons straf regstelsel en sy beskryf die polisieprosedures in detail, maar só dat die leser voel jy stap saam in die aanklag kantoor in. Die lykskouings, die vorms, die klagteboeke, alles word deel van die storie. Hier is ’n kenner se hand aan die werk. Wat meer is, die roman toon hoe sekere ondersoek beamptes steeds probeer funksioneer in ’n disfunksionele stelsel en ondanks politieke inmenging in hulle werk. Moord, verraad en hoop: Watter een van hierdie drie sal uiteindelik oorwinEers teen die einde, wanneer Aella besef sy is bedrieg, verstaan sy dat die pad na Opathe ’n verraderlike pad is wat met groot omsigtigheid gestap moet word.

Item Code: BA0265


Dubbelspiraal

, ,
Club Price R285.00
Non Member R285.00
Adding to cart

Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste hier teen die na draai van die 1994-verkiesing. Want hulle ontdek aspekte van mekaar wat nie een sou vermoed het nie: soos Ndlela se ervaringe in Quatro, die ANC se berugte strafkamp in Angola, en hoe elkeen oor die toekoms voel. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van dié twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleutel oomblikke in die land se geskiedenis. Jooste verdedig die bestaande bestel, Ndlela beywer hom vir die nuwe,en Dubbelspiraal plaas die fokus op hoe die magsewewig tussen hulle gedurig verander. Die leser word gevoer van Grahamstad na Soweto, Amsterdam na Parys,Mtubatuba na Bettysbaai. Jooste, agent in die vreemde, moet persoonlike tragedie verwerk, in ’n wankelende wêreld vastigheid soek, en sukkel met die begrippe patriotisme en lojaliteit. En wat kan één mens doen om die euwels van die nuwe heersers se korrupsie te bestry. . . ’n merkwaardige lees ervaring. – Kerneels Breytenbach

Item Code: BA0091


Echoes in Death

, ,
Club Price R177.00
Non Member R197.00
Adding to cart

Lieutenant Eve Dallas discovers that someone is preying on wealthy couples, subjecting them to a cruel, terrifying ordeal.

Softcover, 480 pages, 199 x 161 mm

Product Code: 109860


Adding to cart

The fourth and final book in Karen Roses nail-biting Cincinnati Series revisits your favourite characters battling crime in the citys dark underbelly. Fans of Tess Gerritsen, James Patterson and Karin Slaughter will not be able to tear themselves away from this explosive thriller.Homicide detective Adam Kimble is no stranger to battling demons. But Meredith Fallon is a different kind of weakness: one that could actually be good for him, if only he would let himself depend on her. Meredith has loved Adam for a year, and seeing how hard hes worked to deal with his PTSD makes her feelings only stronger, but she respects his needs. Her work keeps her busy anyway: she counsels sexually abused women like Mallory Martin to help them reintegrate into the world.But someone doesnt want Meredith helping women like Mallory, and Meredith finds herself the target of a very determined killer. Adam would risk anything for Meredith, but theyll soon find out the killer is just a little too close to home…

Product Code: BF00110


Eleanor Oliphant is Completely Fine

, ,
Club Price R220.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Eleanor Oliphant has learned how to survive – but not how to live. Eleanor Oliphant leads a simple life. She wears the same clothes to work every day, eats the same meal deal for lunch every day and buys the same two bottles of vodka to drink every weekend.Eleanor Oliphant is happy. Nothing is missing from her carefully time tabled life. Except,sometimes, everything.One simple act of kindness is about to shatter the walls Eleanor has built around herself. Now she must learn how to navigate the world that everyone else seems to take for granted – while searching for the courage to face the dark corners she’s avoided all her life. Change can be good. Change can be bad. But surely any change is better than fine An astonishing story that powerfully depicts the loneliness of life, and the simple power of a little kindness

Item Code: BF0160


Elsa Winckler Eerste Keur 1

, ,
Club Price R205.00
Non Member R255.00
Adding to cart

Cilla kan van kleins af met diere kommunikeer in Van altyd af. Reynecke Retiefvertrou egter nie haar intuïtiewe benadering nie; hy beskuldig haar daarvan dat sysy perd wil toor. Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oorverhoudings en die lewe om.Aileen se pâtisserie sal vir Stellenbossers wys hoe fyngebak moet lyk in Teeenders, te anders. Ongelukkig is die eienaar van die perseel heeltemalonmoontlik. Na ’n lesing oor persoonlikheidstipes, weet sy: Sy en Allen Muir salnooit om dieselfde vuur kan sit nie. Hoekom laat sy nabyheid haar dan soverskriklik opgewonde voelKalinda worstel met verskeie uitdagings in Tydlose liefde . Soos die spook wat inhaar kar geklim het én haar kantsakdoekie agtergelaat het. Sy ontmoet ook diewildewragtag van ’n Zach met sy arrogante drie-date-reël. Daar is dadelik ’nonverklaarbare drif wat tussen hulle posvat, terwyl sy die geskiedenis en haarspook se spore volg.

Item Code: BA00640