Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Ena Murray Keur 15

, ,
Club Price R200.00
Non Member R245.00
Adding to cart

In “’n Vrou soos Salomé” ontdek die joernalis Jaco Retief die sangeres Salomé Truter se weerlose kant. In “Die vrou in die spieël” word ’n vrou een oggend wakker met geheueverlies. ’n Aantreklike man noem haar Ansie, maar wie sy ook al is, sy wéét sy is nie Ansie nie. En in “Die pad terug huis toe” bied iemand die model Karina Oosthuizen wegkruipplek in ’n huis by die see ná ’n grusame motorongeluk haar blind en verlam laat.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 111790


Geliefde heler

, ,
Club Price R85.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Suster Naomi Roux is glad nie ingenome daarmee om ’n oog oor die aflos-sjirurg Geert Bouwman te hou terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel agter die huis. Maar hulle werk goed saam én is pal in mekaar se geselskap…

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 111940


Hans steek die Rubicon oor

, ,
Club Price R180.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Hans loop op 90 nie met n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis en in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard.

Product Code: A100070


Hart van ‘n man

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Kiara weet feëverhale is nie waar nie. Daarom vermy sy mans soos Liam wat “vir altyd” beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want hy maak vreemde verlangens by haar wakker. Is hy die een waarna sy gesoek het?

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111870


Held in ‘n voorskoot

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Ron, ’n omroeper by ’n klassieke-musiek- radiostasie, se stem is musiek in Kate se ore. En wanneer sy hom ontmoet, besef sy dat dit nie net sy stem is wat haar bekoor nie…

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111840


Helene de Kock Keur 2

, ,
Club Price R190.00
Non Member R235.00
Adding to cart

Drie pragtige liefdesverhale wat bymekaar aansluit. Wie is die keiser wat Jessica Theron se hart gaan wen in “Man van Kaliber”? In “Vrou van formaat” is Danika Roux terug uit Frankryk en is sy behoorlik vies vir mans. En in “Mense van faam” word Debora Richter teen haar wil ingetrek by haar tweelingsuster se skoonfamilie, die Mynhard-clan van die wynland.

Sagteband, 367 ble, 198 x 130 mm

Product Code: 111820


Hiding In Plain Sight

, ,
Club Price R265.00
Non Member R302.00
Adding to cart

Ex-detective Andee has swapped freelance investigation and a broken marriage for two months in Provence, renovating a beautiful villa with the new man in her life. But her world is about to be shattered. Almost 30 years ago Andee’s sister, 14-year-old Penny, disappeared. It is the missing-child case that has haunted Andee her whole life. And now Penny is back. But the question is: why?

Softcover, 400 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112550


Hoe die liefde werk

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

In Londen sit Wilmien die orige “Batman” en sy pêl mooi op hul plek. Hoe durf hulle haar op haar rok en hoëhakke takseer? Terug op eie bodem kry sy ’n skok: “Batman” is haar baas se seun.

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111890


Hoë hakke met hoogwater

, ,
Club Price R200.00
Non Member R245.00
Adding to cart

Die storie van drie onwaarskynlike vriendinne: Simoné die surfer; die wulpse Andrea, en Maggie, verpletter deur haar man se aff air.

Softcover, 288 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 111170


I know a Secret

, ,
Club Price R265.00
Non Member R302.00
Adding to cart

When a young woman is found murdered, Detective Jane Rizzoli and forensic pathologist Maura Isles’ investigation leads them to a high-profile murder case that was seemingly solved years before. But when another body is found in horrific circumstances, the link between the two bodies is clear. Was the wrong person sent to prison? Is the real killer still out there?

Title available mid-November.

Softcover, 336 pages, 234 x 153 mm

Product Code: 112180e


Inferno (#3)

, ,
Club Price R165.00
Non Member R185.00
Adding to cart

Florence: Harvard symbologist Robert Langdon awakes in a hospital bed with no recollection of where he is or how he got there. Nor can he explain the origin of the macabre object that is found hidden in his belongings. A threat to his life will propel him and a young doctor, Sienna Brooks, into a breakneck chase across the city. Only Langdon’s knowledge of the hidden passageways and ancient secrets that lie behind its historic facade can save them from the clutches of their unknown pursuers. With only a few lines from Dante’s Inferno to guide them, they must decipher a sequence of codes buried deep within some of the Renaissance’s most celebrated artworks to find the answers to a puzzle which may, or may not, help them save the world from a terrifying threat…

Softcover, 624 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 112260


Into the Water

, ,
Club Price R240.00
Non Member R295.00
Adding to cart

Days before her death, Nel called her sister. Jules didn’t pick up the phone, and now Nel is dead. They say she jumped. Now Jules has to return home to care for Nel’s daughter, but she is afraid of her long-buried memories, and because she knows that Nel would never have jumped. And most of all she’s afraid of the water, and the place they call the Drowning Pool.

Product Code: 109990


It – Film tie-in

, ,
Club Price R210.00
Non Member R260.00
Adding to cart

It’s the children who see – and feel – what makes the small town of Derry so horribly different. In the storm drains, in the sewers, It lurks. Sometimes It reaches up, seizing, tearing, killing… Time passes and the children grow up, move away and forget. Until they are called back once more to confront It…

Softcover, 1 184 pages, 197 x 134 mm

Product Code: 112310


Kane and Abel (REISSUE)

, ,
Club Price R155.00
Non Member R200.00
Adding to cart

The paths of two men born on the same day on opposite sides of the world are destined to cross in the ruthless struggle to build a fortune. Kane and Abel is the story of two powerful men linked by an all-consuming hatred, brought together by fate to save – and finally destroy – each other.

Softcover, 560 pages, 197 x 130 mm

Product Code: 112400


Koms Van Die Motman

, ,
Club Price R245.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Elf jaar ná Ella Nesser se pa amper noodlottig gewond is, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Enkele weke later vind ’n rits moorde plaas en die slagoff ers is Wilky se voormalige tronkmaats. Hoe kan Ella se speurkollegas nie die konneksie sien nie? Nie eens kolonel Silas nie… Dié nuwe spanningsroman delf díé keer diep in Ella se verlede.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 111950

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Liefde onbeperk

, ,
Club Price R85.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Lelanie wil nie ’n vakansieromanse aanknoop nie, maar Dian Bergh toor behoorlik met haar kop. Maar is sy gereed ná haar laaste ontnugtering? En wie is die blondine wat oral sy aandag probeer trek? En waarom duik sy naam op in ’n korrupsiesaak?

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 111930


Man van die maand

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Mia moet ’n rubriek oor Luc Raath skryf en sy weet dís haar kans. Maar ná een kyk in sy oë weet sy ook daar’s moeilikheid.

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111910


Melodie Omnibus 2

, ,
Club Price R200.00
Non Member R245.00
Adding to cart

Menantheau le Clerque se lewe slaan ’n nuwe rigting in toe sy Nick Bender ontmoet in “Dis mooiweer en liefde”, maar dan kruis haar pad weer dié van dokter Kobus Kruger. In “My liefl ing is ’n wolkeman” moet Isabella de Wet haar suster Dublin toe vergesel en daar slaan Adrian Mimnagh haar voete onder haar uit. In “Volbloedvrou vir ’n vaalseun” woon Fransien de Swardt haar skoolreünie by om die spoke uit die verlede verdryf én haar sukses onder ’n paar mense se neuse vryf.

Softcover, 512 pages, 213 x 137 mm

Product Code: 111800


Mentje – Kind van die Pas-Opkamp

, ,
Club Price R225.00
Non Member R295.00
Adding to cart

Dié nuwe kragtoer deur een van die gewildste Afrikaanse skrywers van historiese fi ksie speel af teen die Tweede Wêreldoorlog met al sy hebsug en barbaarsheid. Mentje de Vries, ’n Nederlandse oorlogswesie, is tien jaar oud toe sy saam met Joodse vlugtelinge in ’n geheime kamp in die woud beland en daar skuil. Toe dit begin blyk dat die Duitsers die kamp enige dag gaan ontdek, vlug sy na haar familie in Arnhem, maar ook daar is sy nie welkom nie en moet sy veg om te oorleef tydens die Slag van Arnhem en die Honger Winter van 1944. In dieselfde tyd sluit Tinus van Jaarsveld in Suid-Afrika by die Britse Leër aan as valskermsoldaat – nie weens oordrewe lojaliteit aan die Britse Ryk nie, maar vir die vergoeding, want hy wil die familieplaas met alle mag en geweld terugkoop. Toe hy by Arnhem gewond word, red Mentje hom ondanks die gevaar wat dit vir haar inhou. Hy laat haar ná die oorlog na Suid-Afrika kom, waar sy moet aanpas en inpas by drie geslagte van die verskeurde Van Jaarsvelds. Só betree sy en Thinus saam ’n lewensreis vol verlies en versoening, mensliewendheid en vergifnis.

Softcover, 544 pages, 198 x 129 mm

Product Code: 112060


Moed vir die liefde

, ,
Club Price R80.00
Non Member R95.00
Adding to cart

Renate is op haar senuwees. Dawid, die man met die mooiste blou oë en donker hare, gaan haar eerste kliënt by haar tatoeëerstudio wees. Maar kan werkspanning ’n mens se hart só laat bokspring?

Softcover, 208 pages, 170 x 107 mm

Product Code: 111880