Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

1795

, ,
Club Price R265.00
Non Member R320.00
Adding to cart

Dit is die winter van 1795. Die Kaap is nog Hollands, maar nie meer vir lank nie. Kommissaris Sluysken van die VOC het sy Politieke Raad in die Kasteel byeengebring. Hier sit kolonel Robert Gordon, bevelvoerder van die garnisoen. Ook majoor William van Reede van Oudshoorn, vir wie die land en die dorp sy lewe is. Sluysken lees n brief voor. Die bevelvoerder van die Engelse vloot by Simonstad dreig om sy matrose op die land los te laat. William kyk strak voor hom uit. Sy hoop is op die binnelanders, eerder as op Gordon se garnisoen – die boere, so hard soos hierdie kontinent se klippe. Tussen Gordon en Van Oudshoorn sal die stryd om die siel van hierdie droewe land besleg word. Dan Sleigh het in Eilande die Kaapse pionierstyd tydloos verwoord. In 1795 sien ons die laaste Kaapse maande onder die VOC-vlag. Sleigh skryf met n onfeilbare aanvoeling vir die konflikte en hartstogte wat die totstandkoming en verval van gemeenskappe onderle.

Product Code: 102390


A Harvest of Thorns

, ,
Club Price R265.00
Non Member R305.00
Adding to cart

Addison’s heart-stopping novels all address human-rights issues. This one asks how a much-loved American company will spin its accountability for the death of hundreds of factory workers. A disgraced journalist looking for redemption takes on the clothing firm, both to salvage his own reputation and effect change in the fashion industry.

Softcover, 496 pages, 153 x 234 mm

Product Code: 107800


A House Without Windows – A Novel

, ,
Club Price R70.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Zeba, an ordinary Afghan housewife and mother, is arrested for the brutal murder of her husband, Kamal. She ends up in a women’s prison, awaiting trial. Yusuf, the lawyer assigned to defend Zeba, discovers that she and her story may not be at all what he expected.

Product Code: 102820


A Little Life

, ,
Club Price R160.00
Non Member R190.00
Adding to cart

This haunting, modern-day classic is my book of the decade! It follows four classmates from a small Massachusetts college who end up in New York, where their lives revolve around Jude, a brilliant but self-destructive lawyer.  His unspeakable childhood and life of secrets haunt him and define his life.  No reader will be left untouched by this mesmerising tale.

Review by Lana Barnett

Product Code: 105170


All the light we cannot see

, ,
Club Price R210.00
Non Member R220.00
Adding to cart

You’ll delight in this beautiful novel about a blind French girl, Marie-Laure, and a German boy, Werner, whose paths collide in occupied France during the Second World War.

Softcover, 544 pages, 130 x 197 mm

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)

Product Code: 105210


All the Rivers

, ,
Club Price R190.00
Non Member R220.00
Adding to cart

A chance encounter in New York brings two strangers together: Liat is an idealistic translation student, Hilmi a talented young painter. Together they explore the city, share fantasies, jokes and home-made meals, and fall in love. There is only one problem: Liat is from Israel, Hilmi from Palestine.

Softcover, 288 pages, 129 x 198 mm

Product Code: 107790


Amraal

, ,
Club Price R90.00
Non Member R260.00
Adding to cart

Op ware gebeure gegrond. Die storie van Amraal Lambert en sy mense strek van die Hantam tot in Namaland, waar hy kaptein van die Gobabis-Oorlams word. Gebore in 1774 in die distrik Clanwilliam, streef Amraal daarna om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Sy lewe bied n blik op die ongenaakbaarheid, in die 19de eeu, van die wêreld wat ons vandag as Namibië ken. ’n Oorrompelende historiese roman

Product Code: 100230


Beautiful Ruins

, ,
Club Price R170.00
Non Member R205.00
Adding to cart

The Italian coast, 1962. An American actress arrives in a remote village fresh from filming Cleopatra in Rome and checks into a young innkeepers hotel. A few days later international star Richard Burton, the worse for wear, appears in the village too. Half a century later, in Hollywood, an Italian man shows up on a movie studios back lot, searching for the woman he last saw 50 years before…

Product Code: 105150


Being Kari

, ,
Club Price R210.00
Non Member R240.00
Adding to cart

When Kari du Toit’s husband reveals that he has been unfaithful to her, life comes crashing down. Kari goes back to her traditional, religious family: swapping her yellow polka-dot bikini for a burka, and once again becomes Karima Essop. But will her two identities ever see eye to eye?

Softcover, 256 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 107750


Between Sisters

, ,
Club Price R235.00
Non Member R285.00
Adding to cart

The choice Meghann Dontess made years ago cost her everything, including the love of her sister, Claire. As Claires wedding day looms, she prepares to face her older sister. Reunited, the two will try to become what they never were: a family.

Softcover,480 pages, 234 x 153 mm

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)

Product Code: 105080


Bone Meal For Roses

, ,
Club Price R70.00
Non Member R295.00
Adding to cart

Poppy was six years old when she was rescued from her abusive mother and taken to her grandparents’ farm to recover. There, under a wide South African sky, Poppy succumbs to the magic of their garden. Slowly, her memories fade and her wounds begin to heal. But as Poppy grows up into a strange, fierce and beautiful young woman, her childhood memories start to surface. And then a love affair with a married carpenter across the valley explodes her world. This is a lush, lyrical novel about a young girl’s struggle to come to terms with her past.

Product Code: 102850


Cutting for Stone

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Written by an Ethiopian-born medical doctor, this novel is an enthralling, exotic saga spanning five decades and three continents, rife with forbidden love and desire, betrayals, murder, medicine and family secrets.

Product Code: 105100


Dead to Me

, ,
Club Price R255.00
Non Member R305.00
Adding to cart

Ruby and Verity come from different worlds. Verity is privately educated, living in a beautiful home, while Ruby is being raised in extreme poverty. Nevertheless, they become firm friends until the girls find their situations reversed. As Ruby finds success, Verity encounters tragedy, but the girls remain close until one day when Ruby says the terrible words ‘You’re dead to me’ and it looks like their friendship might be over for good.

Product Code: 100460


Die derde spoel

, ,
Club Price R210.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Etienne is twee-en-twintig en studeer filmkuns in London nadat hy uit Suid- Afrika gevlug het om diensplig te vermy. Dit is 1986, die tyd van Thatcher, optogte teen apartheid, en Vigs, maar ook van eksperimentele kuns, postpunk en die Royal Vauxhall Tavern. Etienne raak verlief op n Duitse kunstenaar in hierdie skadustad waar mense in bouvallige kunstenaarskommunes woon.

In Londen kom Etienne af op die eerste van drie filmspoele wat tydens die dertigerjare in Duitsland verfilm is. Etienne begin na die verlore spoele soek, n soektog wat n obsessie word wanneer sy geliefde vermis raak in Berlyn. Terwyl Etienne die gevaarlike ruimtes weerskante van die Muur navigeer, begin die verhaal van n groepie Joodse filmmakers in Nazi-Duitsland vorm aanneem.

Etienne word egter teruggeruk na die hede en na Suid-Afrika, maar sy soektog na die vermiste film duur voort. Argitektuur, kinematografie, seks, musiek, siekte, verlies en liefde deurweek SJ Naud se kosmopolitaanse en roerende Die derde spoel, waarmee hy nuwe grond vir die roman in Afrikaans breek.

Softcover, 352 pages, 222 x 146 mm

Product Code: 109750


Die fomidabele mnr Ling Ho

, ,
Club Price R50.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Soos ’n welkome bui reën oor ’n dor stuk platteland – so word Johan Kruger se nuutste roman, Die formidabele Ling Ho, beskryf. Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aantrek, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur ’n karavaan, gevolg deur ’n Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga. Dit is hier waar hierdie klein bende vir Evie en Noah raakloop. In hul biblioteekwa bring dié gedemoveerde bibliotekaresse en die drywer van die Travelling Library die geskrewe woord na die mense. Tussen Evie en Willem is daar ’n vonkie, maar daar is ook onweer in die lug. Hoe sal die storie ontvou

Product Code: 100270


Die Huil boek

, ,
Club Price R175.00
Non Member R210.00
Adding to cart

Huilboek, sy eerste in 19 jaar, is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Dis die verhaal van die kind op die stoep saam met sy ma, pa, ouma, boeties en Outa Toon. Dis ook die verhaal van Outa Toon self, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto. Dieselfde Outa Toon wat aan Ryk gesê het: “Jy is mos die een met die hart.” Huilboek is ’n kragtoer en bevat volgens Thys Human “een van die aangrypendste slottonele” wat hy in die afgelope tyd gelees het.

Product Code: 100280


Adding to cart

Dis 1886, die Johannesburgse goudstormloop is in volle swang en hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die hardkoppige Deborah von Albein en haar ma word van hulle plaas af gedryf en trek na die tentedorp op Randjeslaagte, die voorloper van Johannesburg. Te midde van groot uitdagings – wanneer haar ma sterf, moet Deborah na haar broer omsien – moet sy kies tussen die sjarmante, ambisieuse dobbelsaaleienaar, Kit Malloy, en Karel Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Kit se ambisie kom hom duur te staan wanneer hy met Cecil John Rhodes bots en Karel se obsessie bereik breekpunt wanneer hy besef dat Deborah se hart vir ewig net aan een man sal behoort. Die eerste boek in die Mannheim-trilogie skop die verhaal van Deborah se opgang in die stad van goud op meesleurende wyse af.

Softcover, 688 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 107390


Die Mannheim-sage 2 : Die goudkwers

, ,
Club Price R270.00
Non Member R320.00
Adding to cart

New challenges begin to surface after the gold rush of the 1880s. Kit Malloy has grand plans to implement a controversial process to purify gold. Deborah Mannheim still grapples with her feelings for Kit Malloy and her loyalty towards the Mannheims. Distrust between the Brits and the Boers reaches its climax. And Malloy and Karl Mannheim must choose their allies. Mannheim remains determined to regain his wifes trust.

Softcover, 656 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 109720


Die Naamlose

, ,
Club Price R215.00
Non Member R250.00
Adding to cart

Carli was nog klein toe haar ma dood is met haar boetie se geboorte. By die kraambed, hoor sy die huishulp së, “Dis ’n katkoppie, Meneer.” Nou word Carli deur haar dranksugtige pa, Wilhelm, en Dora, die plaashulp, grootgemaak. Dora ken al Grootvlei se geheime – en sy sal praat as sy moet.et.

SPECIAL OFFER
Buy Isabella & Die Naamlose 
for R415 and save R40 

Softcover, 304 pages, 234 x 152 mm

Product Code: 107350


Die Skaalmodel

, ,
Club Price R50.00
Non Member R240.00
Adding to cart

Die debuutpryswenner in NBUitgewers se Groot Romanwedstryd 2015. Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit om ’n skaalmodel van die dorpie Skipskop te bou. Nou word sy aangekla van pligsversuim, wanbesteding, allerlei. Maar sy is ’n deeglike amptenaar, en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter, en sy wat Juff rou Visagie is, gaan seker maak dit word onthou.

Product Code: 100240