Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Malhuis

, ,
Club Price R185.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Helena Harmse het twee uiteenlopende beroepe. Bedags werk dié Suid-Afrikaner as sielkundige by ’n inrigting vir versteurdes in Londen. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Hoekom tree sy so op Hou die geheimsinnige vrou – altyd in swart geklee – dalk die sleutel tot haar troebel verlede Namate Helena se verhaal ontvou, ontrafel ’n kraaines van liefde en wraak in dié eroties-sielkundige riller.

Product Code: 100210


Adding to cart

In die verhaal Wie braai, ek of jy ontmoet jy Jan Somme, n man wat jou siel verbly omdat hy met n groot lied uit sy hart braai. Hy is maar een van die karakters op jagekspedisies wat jy hier leer ken en wie se doen en lates onder die skrywer se kenmerkende, fyn humorsin deurloop. Daar is nostalgiese staaltjies van toentertyd oor vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere – sowel as stories vir lekker lag om die kampvuur. In een verhaal moet drie ooms afreken met n slang in hul bakkie, in n ander moet n plaasjapie n streepmuis heel insluk…

Product Code: 100250


Christine le Roux Omnibus 8

, ,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

In ‘Tweede beste’ gebruik Nicolette vir Philip om vir Jack jaloers te maak. Maar later is sy onseker of sy haar eie hart ken. In ‘Die uitkenningsparade’ bied Karlien aan om vir Steven te help vrou soek. Sy het egter min sukses met di projek. En in ‘Verlore dekade’ kruis Alexandra se paaie weer met dié van Ryno, ’n man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.

Product Code: 100040


Sag fluister my hart

, ,
Club Price R80.00
Non Member R80.00
Adding to cart

Sandri Blanchet moet haar gedra. Maar die sakeman Marko Waalstra vryf haar verkeerd op.

Product Code: 100090


Moordvis

, ,
Club Price R185.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Met die ondersteuning van sowel Marita van der Vyver as Karin Brynard op die omslag weet jy hierdie riller is jou tyd werd. ’n Grusame gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder een arm. Vir dié kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlê kan die haaiduik-bedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, immers hope skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie ’n ryding nie. Dis alles te danke aan ’n inwoner – ’n aantreklike een daarby ’ wat met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het. Intussen is haar onmoontlike oudkollega Andreas Moerdyk besig om ondersoek in te stel na die dood van ’n bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur ’n soortgelyke trok getref is. Maar Moerdyk sukkel om te fokus. Het Storm se ongeluk dalk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen Terwyl sy antwoorde op tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as ’n haaihokduik – sonder die hok.

Product Code: 100160


Tienerharte 1 : Hartklop

, ,
Club Price R80.50
Non Member R135.00
Adding to cart

Guy Code 101: Jy date nie jou beste pel se kleinsus nie… Dewald maak Megan se knieë lam. Sy weet daar sal niks van kom nie, want hy is haar broer, Stefan, se beste vriend. Nou is die boesemvriende op universiteit en slaan hulle glo al die meisies se voete onder hulle uit. Maar Megan speel lankal die hoofrol in Dewald se drome

Product Code: 101970


Die Huil boek

, ,
Club Price R175.00
Non Member R210.00
Adding to cart

Huilboek, sy eerste in 19 jaar, is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Dis die verhaal van die kind op die stoep saam met sy ma, pa, ouma, boeties en Outa Toon. Dis ook die verhaal van Outa Toon self, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto. Dieselfde Outa Toon wat aan Ryk gesê het: “Jy is mos die een met die hart.” Huilboek is ’n kragtoer en bevat volgens Thys Human “een van die aangrypendste slottonele” wat hy in die afgelope tyd gelees het.

Product Code: 100280


Hartklop Omnibus 2

, ,
Club Price R205.00
Non Member R235.00
Adding to cart

In ‘Droomdokter’ ontdek Mila Mouton haar buurman wil haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit. In ‘In jou hande’ is die chirurg Douw Hefer die enigste ligpunt in die hulpelose Michelle Judson se lewe. En in ‘Liefde op Jannasbaai’ word die chirurg Elmo Kasselman se bestaan omvergegooi deur ’n brose vreemdeling.

Product Code: 100020


Doodskoot

, ,
Club Price R165.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Tydens sy skof beleef die polisieman Paul Matthee angswekkende gebeure wat hom totaal ontwortel. Hy bevind hom langs ’n Bolandse pad en dis hier waar hy die verlamde sakeman Bernard Ackerman help om sy luukse motor se gebarste band om te ruil terwyl die ren neerstort. Bernard is verlig en bied vir Paul skuiling aan in sy herehuis in die Kaapse wynland om dankie te sê. By die herehuis aangekom, maak Paul kennis met Michelle, Bernard se veel jonger vriendin, ’n kat wat nie sonder handskoene aangedurf moet word nie. Bernard se mooi dogter, Lani, woon ook hier. Bernard ontferm hom oor die verslae Paul en bied hom ’n werk as chauffeur aan. Maar die strop om Paul se keel trek al hoe nouer en hy kan die verleidelike Michelle glad nie weerstaan nie. Wanneer Lani egter ontvoer en ’n losprys geëis word, is almal verdag. Nog ’n puik roman deur dié bekroonde skrywer

Product Code: 100170


Ladybird How It Works: The Mum

, ,
Club Price R35.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

Product Code: 105440


The Liberation

, ,
Club Price R60.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Italy, 1945: as British and American troops attempt to bring order to the devastated cities, its population fights each other to survive. Caterina Lombardi is desperate – her mother has abandoned them already and her brother is being drawn into the mafia. Early one morning, among the ruins of the bombed Naples streets, she is forced to go to extreme lengths to protect her family and in doing so forges a future very different to the one she expected. But will the secrets of her familys past be her downfall This epic novel

Product Code: 102830


The Husband’s Secret

, ,
Club Price R150.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Imagine that your husband wrote you a letter, to be opened after his death. The letter contains his deepest, darkest secret -one that will destroy lives. Imagine that you stumble across that
letter while your husband is still alive…

Product Code: 105110


The Housemaid’s Daughter

, ,
Club Price R190.00
Non Member R195.00
Adding to cart

Cathleen Harrington leaves Ireland in 1919 to travel to South Africa and marry her fiance. When her housemaids daughter, Ada, finds she is expecting a mixed-race child, she flees her home, but Cathleen persuades her to return with her daughter.

Product Code: 105000


Ladybird Book of Dating

, ,
Club Price R35.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

The eight books in the series feature original Ladybird artwork alongside brilliantly funny, brand new text.

Product Code: 105360


Meetsnoer

, ,
Club Price R215.00
Non Member R260.00
Adding to cart

Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry die profeet Sias van die Meetsnoer Tempel se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint Fletcher se obsessie oor die stukkie oerbos. Sy kon ook nie voorsien dat n Meetsnoerlidmaat die nag van haar aankoms vermoor sou word nie.

Product Code: 104700


Private Delhi

, ,
Club Price R255.00
Non Member R305.00
Adding to cart

Jack Morgan has managed to persuade Santosh Wagh to rejoin his global investigation agency and set up a new branch in Delhi. Its not long before Santosh is thrown headlong into a dangerous case which could implicate the highest members of the Indian government in a string of brutal murders.

Product Code: 104790


Blue

, ,
Club Price R155.00
Non Member R180.00
Adding to cart

Ginny Carter pieces her life back together after the death of her husband and son, but struggles to find real meaning. Then she meets 13-year-old Blue Williams, who has been living on the streets. Slowly each becomes the family the other has lost.

Product Code: 102780


Ladybird Book of the Mid-Life Crisis

, ,
Club Price R35.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

Product Code: 105400


The German Girl

, ,
Club Price R280.00
Non Member R290.00
Adding to cart

Hannah Rosenthal and her family leave Nazi Germany aboard a liner that promises Jews safe passage to Cuba. At first the liner feels like luxury, but it soon becomes their prison. Seven decades later in New York, 12-year-old Anna Rosen receives a package from Hannah, the great-aunt she has never met. Anna and her mother travel to Cuba to meet Hannah and hear her story.

Product Code: 105010


Ver in die wereld Kittie

, ,
Club Price R180.00
Non Member R215.00
Adding to cart

Die middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar n finansiele verknorsing en n liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida na n beroerte te versorg. Kittie is fanaties oor haar onafhanklikheid en nou voel sy vasgevang. Sowel Kittie as Gertruida word gekonfronteer deur spoke uit die verlede, maar het uiteindelik n kans om hul verhouding te red.

Product Code: 104510