Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Sugar Free

, , , ,
Club Price R185.00
Non Member R225.00
Adding to cart

Karen Thomsons simple, effective and proven eight-week programme to quit sugar for good will dramatically improve your health while helping you to lose weight. Packed with recent scientific research and nutritional advice, it includes a chapter by research neuroscientist Dr Nicole Avena and provides eight weeks of meal plans, as well as journal exercises to help you break free from the traps of unhealthy eating patterns.

Product Code: 105560


Wees jou eie Gim-instrukteur

, ,
Club Price R150.00
Non Member R195.00
Adding to cart

Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die praktiese uitdagings.
Oefensessies in die gimnasium is deesdae deel van ’n gesonder leefwyse wat baie mense navolg.
Hoe maak jy seker dat jy elke deel van jou lyf kondisioneer om die risiko van beserings te vermy
Hoe kan jy seker wees dat die gimprogram wat jy volg jou draf-, fietsry- of ander fiksheids- of
ontspanningsaktiwiteite aanvul
Hoe kan jy viets en fiks bly en seker maak dat jy oefeninge reg doen sodat hulle doeltreffend sal wees
En hoe vermy jy die verveling wat dikwels na weke van die selfde ou roetine intree
Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die uitdaging van roosters, moontlike persoonlikheidsbotsings en om aan een gim gebind te wees. Dit demonstreer meer as 250 oefeninge wat gebruik maak van liggaamsweerstand en toeganklike basiese toerusting (Bosu-, balanseer- en oefenballe, trappe, handgewigte, springtou en oefenbande). Elke oefening word behoorlik verduidelik met die werkende spiere, moontlike slaggate en beseringsrisiko’s aangedui. Dan word al hierdie oefeninge in 26 volledige programme gekombineer. Individuele oefeninge in die programme kan uitgeruil word wat jou keuse selfs groter maak, en baie oefeninge het variasies, asook makliker of moeiliker weergawes sodat jy deurentyd kan vorder of afskaal. Daar is ook spesiale oefenprogramme vir swangerskap.

Product Code: 111630


Die Perfekte Jy

, ,
Club Price R150.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Leaf stel 300 deurdagte vrae wat, as jy dit eerlik beantwoord, jou sal leer om jou ware self en eie identiteit aan te gryp en te ontwikkel.

Softcover, 316 pages, 140 x 216 mm

Product Code: 110680


Be your own personal trainer

, ,
Club Price R150.00
Non Member R195.00
Adding to cart

Product Code: 111640


Wil jy maer wees?

, ,
Club Price R85.00
Non Member R100.00
Adding to cart

In hierdie boek gaan jy leer hoe jou denke jou gedrag – en dus jou gewig – beinvloed. Jy moet eerstens verstaan hoekom jy eet. As bonus ontvang jy n 29-dag-dagboek om jou te help om n nuwe eetstyl en positiewe gewoontes te skep.

Product Code: 105570


Pregnancy Sense

, ,
Club Price R175.00
Non Member R195.00
Adding to cart

This invaluable book covers topics such as preparing for pregnancy, birth choices, your changing baby and body week by week, a guide to birth, premature birth and your newborn’s first days and weeks. Reading Pregnancy Sense will reduce the anxiety that may stem from the unknown and help you make your choices with insight and flexibility.

Softcover, 176 pages, 244 x 170 mm

Product Code: 108140


Skoon en Skraal

, ,
Club Price R180.00
Non Member R235.00
Adding to cart

Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kalorieë te tel of ingewikkelde reëls te volg nie. Jy word eers gehelp om ‘Skoon‘ te kom deur ‘n buigsame 14-dag-detoks – en eetprogram te volg, en dan gewys hoe om ‘Skraal’ te word deur jou liggaam te vorm met maklike oefeninge wat werk.

Product Code: 111650


Ladybird Book of Mindfulness

, ,
Club Price R145.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

The eight books in the series feature original Ladybird artwork alongside brilliantly funny, brand new text.

Product Code: 105370


Ladybird Book of Boxing Day

, ,
Club Price R145.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

Product Code: 105460