Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

‘n Gelukkige kind

, ,
Club Price R180.00
Non Member R225.00
Adding to cart

Jou kind word nie met n handboek gebore nie, en jy kry geen opleiding of kwalifikasies in kindgrootmaak nie. Dalk weet jy net jy wil nie jou kinders grootmaak soos jou ouers jou grootgemaak het nie, maar jy is ook nie seker wat die beste manier sal wees nie.Baie ouers weet nie hoe belangrik hulle woorde en gedrag vir kind se breinontwikkeling is nie. Hulle besef nie dat ons vandag met ons kennis van neurowetenskap, verstandelike intelligensie en emosionele intelligensie ons kinders kan grootmaak om wonderlike, gelukkige en positiewe mense te wees nie.Dr Pieter van Jaarsveld, ’n kenner op die gebied van emosionele intelligensie en positiewe denke, begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en om jou kind se brein van vroeg af reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind ‘n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word. Hy behandel ook belangrike kwessies soos hoe om empatie te ontwikkel en hoe om dissipline aan te pak.

Item Code: BH00020


How The Secret Changed my Life

, ,
Club Price R300.00
Non Member R350.00
Adding to cart

Since The Secret was first published, people have shared their stories of how their lives have changed for the better. This book presents a selection of the most heart-warming and moving of these stories. Each one provides an authentic illustration of the pathway that leads to success in every area of life.

Product Code: 103070


Kalmte in die malle gejaag

, ,
Club Price R210.00
Non Member R260.00
Adding to cart

Jy wil graag soms asem skep, die mooi dinge om jou raaksien en tyd bestee aan dit wat regtig saak maak. Maar die realiteit is dat jy van punt A na punt B jaag, altyd moeg en erg gestres is. Hoe kan jy hierdie situasie verander Deur die tegniek van bedagtheid (mindfulness) en meditasie is dit moontlik om met vars, nuwe oë na die wêreld om jou te kyk. Leer aan die hand van die stories van gewone mense hoe om bedagtheid deel van jou lewe te maak sodat jy diewonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – kan sien. Deur bedagtheid te beoefen sal jy beter met mense oor die weg kom, weer lief vir die lewe raak, ontspanne wees en jou werkslas beter kan hanteer. Laat Kalmte in die mallegejaag jou inspirasie wees. Geskryf met baie humor deur n kundige wat self die pad geloop het en hope praktiese wenke.

Item Code: BH00030


The Book of Joy

, ,
Club Price R290.00
Non Member R320.00
Adding to cart

Nobel Peace Prize Laureates His Holiness the Dalai Lama and Archbishop Desmond Tutu have survived more than fifty years of exile and the soul-crushing violence of oppression. Despite their hardships – or, as they would say, because of them – they are two of the most joyful people on the planet. In April 2015, Archbishop Tutu travelled to the Dalai Lama’s home in Dharamsala, India, to celebrate His Holiness’s eightieth birthday and to create this book as a gift for others. They looked back on their long lives to answer a single burning question: how do we find joy in the face of life’s inevitable suffering They traded intimate stories, teased each other continually, and shared their spiritual practices. By the end of a week filled with laughter and punctuated with tears, these two global heroes had stared into the abyss and despair of our times and revealed how to live a life brimming with joy. This book offers us a rare opportunity to experience their astonishing and unprecedented week together, from the first embrace to the final goodbye.

Item Code: 109180


Be your own personal trainer

, ,
Club Price R150.00
Non Member R195.00
Adding to cart

Product Code: 111640


Skoon en Skraal

, ,
Club Price R180.00
Non Member R235.00
Adding to cart

Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kalorieë te tel of ingewikkelde reëls te volg nie. Jy word eers gehelp om ‘Skoon‘ te kom deur ‘n buigsame 14-dag-detoks – en eetprogram te volg, en dan gewys hoe om ‘Skraal’ te word deur jou liggaam te vorm met maklike oefeninge wat werk.

Product Code: 111650


Wees jou eie Gim-instrukteur

, ,
Club Price R150.00
Non Member R195.00
Adding to cart

Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die praktiese uitdagings.
Oefensessies in die gimnasium is deesdae deel van ’n gesonder leefwyse wat baie mense navolg.
Hoe maak jy seker dat jy elke deel van jou lyf kondisioneer om die risiko van beserings te vermy
Hoe kan jy seker wees dat die gimprogram wat jy volg jou draf-, fietsry- of ander fiksheids- of
ontspanningsaktiwiteite aanvul
Hoe kan jy viets en fiks bly en seker maak dat jy oefeninge reg doen sodat hulle doeltreffend sal wees
En hoe vermy jy die verveling wat dikwels na weke van die selfde ou roetine intree
Hierdie boek bied jou al die voordele van ’n persoonlike gim-instrukteur, sonder die uitdaging van roosters, moontlike persoonlikheidsbotsings en om aan een gim gebind te wees. Dit demonstreer meer as 250 oefeninge wat gebruik maak van liggaamsweerstand en toeganklike basiese toerusting (Bosu-, balanseer- en oefenballe, trappe, handgewigte, springtou en oefenbande). Elke oefening word behoorlik verduidelik met die werkende spiere, moontlike slaggate en beseringsrisiko’s aangedui. Dan word al hierdie oefeninge in 26 volledige programme gekombineer. Individuele oefeninge in die programme kan uitgeruil word wat jou keuse selfs groter maak, en baie oefeninge het variasies, asook makliker of moeiliker weergawes sodat jy deurentyd kan vorder of afskaal. Daar is ook spesiale oefenprogramme vir swangerskap.

Product Code: 111630


Sugar Free

, , , ,
Club Price R185.00
Non Member R225.00
Adding to cart

Karen Thomsons simple, effective and proven eight-week programme to quit sugar for good will dramatically improve your health while helping you to lose weight. Packed with recent scientific research and nutritional advice, it includes a chapter by research neuroscientist Dr Nicole Avena and provides eight weeks of meal plans, as well as journal exercises to help you break free from the traps of unhealthy eating patterns.

Product Code: 105560


Die Perfekte Jy

, ,
Club Price R150.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Leaf stel 300 deurdagte vrae wat, as jy dit eerlik beantwoord, jou sal leer om jou ware self en eie identiteit aan te gryp en te ontwikkel.

Softcover, 316 pages, 140 x 216 mm

Product Code: 110680


Pregnancy Sense

, ,
Club Price R50.00
Non Member R195.00
Adding to cart

This invaluable book covers topics such as preparing for pregnancy, birth choices, your changing baby and body week by week, a guide to birth, premature birth and your newborn’s first days and weeks. Reading Pregnancy Sense will reduce the anxiety that may stem from the unknown and help you make your choices with insight and flexibility.

Softcover, 176 pages, 244 x 170 mm

Product Code: 108140


Ladybird Book of Mindfulness

, ,
Club Price R145.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

The eight books in the series feature original Ladybird artwork alongside brilliantly funny, brand new text.

Product Code: 105370


Ladybird Book of Boxing Day

, ,
Club Price R50.00
Non Member R160.00
Adding to cart

This delightful book is the latest in the series of Ladybird books which have been specially planned to help grown-ups with the world about them.

The large clear script, the careful choice of words, the frequent repetition and the thoughtful matching of text with pictures all enable grown-ups to think they have taught themselves to cope. The subject of the book will greatly appeal to grownups.

Product Code: 105460


Wil jy maer wees?

, ,
Club Price R85.00
Non Member R100.00
Adding to cart

In hierdie boek gaan jy leer hoe jou denke jou gedrag – en dus jou gewig – beinvloed. Jy moet eerstens verstaan hoekom jy eet. As bonus ontvang jy n 29-dag-dagboek om jou te help om n nuwe eetstyl en positiewe gewoontes te skep.

Product Code: 105570