Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Curry

, ,
Club Price R320.00
Non Member R395.00
Adding to cart

Ishay Govender-Ypma is passionate about people and about curry. She traversed South Africa for a year in search of local curries to put to the test. South African cuisine. The recipes range from those with a subtle flavour to fiery curries, and include korma, vindaloo, masala and xacuti, made with seafood, lamb, beef, tripe and goat.

Hardcover, 256 pages, 265 x 200 mm

Product Code: 110490


Specialised Cooking the Recce Way

, ,
Club Price R315.00
Non Member R375.00
Adding to cart

The South African Special Forces, or Recces, are known for being tough. Not only must they pass a gruelling selection course, but once they have qualified as operators, they often spend weeks in the bush living off rat packs and whatever else they can find. This book combines stories about their experiences during the Border War with recipes from the bush and the sea, and even a few from the kitchen.

Softcover, 224 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113330


Adding to cart

Maak jou reg vir ’n hele rits tong-indie-kies-resepte en stories oor die Recces se ervarings tydens die Grensoorlog wat in 1997 geëindig het. Want kyk – wanneer die Recces die pad vat, slaan luislange, aasvoëls en selfs leeus op die vlug. En wat jy kan vang, kan jy eet, sê dié manne. Vind uit wat dit verg om vir weke aaneen uit ’n rugsak te leef en hoe om te oorleef op dit wat Moeder Natuur verskaf.

Softcover, 224 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113250


Kook & Geniet

, ,
Club Price R300.00
Non Member R370.00
Adding to cart

Dié bybel van Suid-Afrikaanse kombuise is nou in ’n meer praktiese formaat.

Hardcover, 568 pages, 229 x 159 mm

Product Code: 111030


Martelize kook! Jy’s genooi

, ,
Club Price R280.00
Non Member R350.00
Adding to cart

Dié gewilde RSG-omroeper was as kind die uieskiller in die huis – en dit sê baie aangesien haar pa, die potjiekoskoning, Matie Brink, berge uie gebruik het. Dis waar haar liefde vir kosmaak begin het en deesdae is sy ’n uithalerkok. Haar repertoire sluit alles in van haar ouma se growwebeskuit tot boerewors-ravioli en tuisgemaakte tamatiesous, alles sonder fieterjasies en tierlantyntjies.

Softcover, 192 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113300

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Shisanyama

, ,
Club Price R280.00
Non Member R345.00
Adding to cart

Die immergewilde Jan Scannell (oftewel Jan Braai) se nuwe braai-boek is gepak met familieresepte en wenke wat van een geslag na ’n ander oorgedra sal word. Steek dus die vuur aan en slyp jou tande vir nuwe gunstelinge soos ontbytpizza, mosterdroomys met T-been, waatlemoenslaai, lam-jaff els en “bacon”-bomme.

Softcover, 200 pages, 250 x 200 mm

Product Code: 113260


Weber Classics

, ,
Club Price R280.00
Non Member R330.00
Adding to cart

This essential fireside companion includes proven techniques and mouthwatering dishes you might never imagine would come off the fire. From deep-dish pizza to baconwrapped prawns and vegetarian chilli, there are recipes to suit all tastes. More than 200 new recipes are included, from starters and main
dishes to sides and sauces, and all have been adapted for South African ingredients.

Hardcover, 336 pages, 269 x 208 mm

Product Code: 113320

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Kuierkos

, ,
Club Price R275.00
Non Member R330.00
Adding to cart

In Kuierkos word om die spreekwoordelike tafel saam met familie en vriende gekuier. Daar is resepte vir familiefeeste soos Moedersdag, Vadersdag, Sondagmiddagete, tee saam met Ouma en n piekniek waar familielede bymekaarkom om hul verbintenis met mekaar te vier. Daar is ook n spyskaart vir n lekker langnaweek saam met vriendinne, en een vir n somerbraai. Om af te sluit word Kersfees behoorlik saam met groot en klein gevier.

Product Code: 105970


Boerekos met ‘n Twist

, ,
Club Price R265.00
Non Member R330.00
Adding to cart

Annelien Pienaar gee eenvoudige, voedsame huiskos ’n splinternuwe watertandkinkel. Elk van haar 140 resepte is deeglik getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar so gewild maak op sosiale media. Sy sit basiese kombuisvaardighede uiteen, gee slim raad, verklap kortpaaie en verskaf plaasvervangers.

Softcover, 64 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 110500


OLAMI

, ,
Club Price R295.00
Non Member R330.00
Adding to cart

The Olami cookbook from Nirit Saban of the popular deli on Bree Street, Cape Town is all about simple, nourishing, wholesome food. Olami, a word used in Israel, means global, universal and worldly, and Nirit’s recipes open the door to many fusions and intermingling flavours from the Middle East to South America. A book that keeps in mind the local, the recipes with easy-to-source ingredients make it accessible to everyone.

Product Code: BL00040


30

, ,
Club Price R260.00
Non Member R325.00
Adding to cart

Herman is 30 en terug met sy verbysterende koskennis, 30-minuutresepte, wat jy van wyn móét weet en dinge wat jy sal wil weet.

Softcover, 192 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113290


Corli se kombuis

, ,
Club Price R250.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Die wenner van Koekedoor 2016 deel haar geheime…Haar versameling resepte is vir kos én gebak – resepte wat vir haar lekker is om vir haar gesin en vriende te maak en wat sy jare lank reeds gebruik. Dis eenvoudig en maklik om te maak, en sal in almal se smaak val. Hoofstukke sluit in: “Lank, lank gelede„, “Binne ‚n uur„, “So ‚n bietjie Frankryk„ “Kook saam met vriende„, “Suid-Afrikaans„, “Maak dit jou eie„, “Klein en fyn„, “Koek-en-tert-liefde„, “Meesterstukke„ en “Lekker vir oulaas„.

Product Code: 101430


Koekedoor 2

, ,
Club Price R250.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Sluit aan by die Koekedoorbakrevolusie! Die Koekedoorprogramme op kykNET bewys reeds hoe gewild tuisgebak is. Errieda du Toit vang die hoogtepunte van die kompetisie hier vas. Net die beste fyngebakresepte, met vernuwende idees en tegnieke, is gekies vir die boek: al die wenners van elke episode, asook fyngebak deur die beoordelaars.

Product Code: 101540


Smeul

, ,
Club Price R240.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Van karamelkwepers met kaneel tot spinasie-en-ansjovispastasous is op dié drie vriendinne se spyskaart.

Softcover, 240 pages, 280 x 210 mm

Product Code: 110530


Katrien’s Gifts from the kitchen

, ,
Club Price R240.00
Non Member R285.00
Adding to cart

This book features a scrumptious collection of tried-and-trusted recipes for gifts from your kitchen – cakes, choux puffs, cookies, tarts, snacks and fillings with many variations, as well as several recipes for people on special diets (Banting, Paleo, keto, gluten-free and sugar-free). Van Zyl also shares packaging ideas for your baked goodies and explains ways to recycle and decorate containers.

Softcover, 160 pages, 260 x 193 mm

Product Code: 110520


Deeg

, ,
Club Price R230.00
Non Member R285.00
Adding to cart

Hoeveel soorte deeg ken jy Daar’s brosdeeg, blaardeeg, skilferdeeg, warmwaterdeeg, fillodeeg en strudeldeeg asook Marokkaanse ouarkdeeg (soortgelyk aan fillodeeg). Kom verlustig jou in almal, hetsy vir terte of pasteie. De Vries vertel meer van die bestanddele en toerusting wat nodig is en “hersien” die basiese beginsels en grootste redes waarom deeg flop. Sy was een van die gewildste deelnemers aan Kokkedoor 1, bied bakklasse aan en maak die lekkerste nougat wat sy by markte verkoop.

Softcover, 192 pages, 270 x 210 mm

Product Code: 110480


Katrien se Geskenke uit die kombuis

, ,
Club Price R240.00
Non Member R285.00
Adding to cart

The book features a scrumptious collection of tried and trusted recipes for gifts from your kitchen cakes, choux puffs, cookies, tarts, snacks and fillings with many variations, as well as several low-carb, high-fat recipes for people on special diets (Banting, paleo, keto, gluten free, sugar free). Master baker Katrien van Zyl tried to focus on easy, flop-proof recipes that you can rustle up without having to hunt for foreign ingredients. Step-by-step photographs illustrate more complicated techniques, so that anyone who can follow basic instructions will be able to achieve them. Katrien also shares packaging ideas for your baked goodies and explains ways to recycle containers and decorate them to suit any occasion. Packed with practical hints, the book further indicates for how long food will remain fresh at room temperature, as well as freezing times for those who want to start preparing for special events ahead of time. Katriens Gifts from the kitchen is lavishly illustrated with stunning photographs showing that the most beautiful gifts can come from the kitchen. It has something for everyone, whether you are the one doing the baking, or the lucky recipient of a delicious, attractively packaged edible gift.

Softcover, 160 pages, 260 x 193 mm

Product Code: 110510


Toor met Hoender

, ,
Club Price R210.00
Non Member R250.00
Adding to cart

In die praktiese boek neem Karen Hart jou op n toer deur haar Toorkombuis. En dis n groot verskeidenheid hoenderresepte in alles van slaaie en soppe tot bredies en pastas waarmee sy behoorlik toor. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel, en sy neem jou ook op n wereldreis met gewilde geregte soos Mediterreense roosterhoender, hoender korma en coq au vin. Toor met hoender deel resepte met bestanddele waarvoor jy nie ver hoef te gaan soek nie. Dis maklik en goedkoop om te maak en ongelooflik lekker.

Product Code: 106020


Low Carb is Lekker Twee

, ,
Club Price R60.00
Non Member R230.00
Adding to cart

 

Product Code: 105950


Sugar Free

, , , ,
Club Price R185.00
Non Member R225.00
Adding to cart

Karen Thomsons simple, effective and proven eight-week programme to quit sugar for good will dramatically improve your health while helping you to lose weight. Packed with recent scientific research and nutritional advice, it includes a chapter by research neuroscientist Dr Nicole Avena and provides eight weeks of meal plans, as well as journal exercises to help you break free from the traps of unhealthy eating patterns.

Product Code: 105560