Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

30

, ,
Club Price R260.00
Non Member R325.00
Adding to cart

Herman is 30 en terug met sy verbysterende koskennis, 30-minuutresepte, wat jy van wyn móét weet en dinge wat jy sal wil weet.

Softcover, 192 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113290


50 Boerekosgeregte

, ,
Club Price R130.00
Non Member R160.00
Adding to cart

Tradisionele boerekos – nes jou ma of ouma dit gemaak het – bly die lekkerste kos en laat almal altyd nader staan met etenstyd. Met dié boek vol resepte uit die kombuise van die vroue van die Noord-Kaap samel die VLV geld in vir liefdadigheid in die provinsie terwyl jy smul aan beesstert, boontjiesop, melkkos met snysels, basaarpoeding en selfs goeie ou souttert.

Softcover, 64 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 113270


Cass Abrahams Cooks Cape Malay

, ,
Club Price R140.00
Non Member R175.00
Adding to cart

This is an updated edition of The Culture & Cuisine of the Cape Malays. Cape Malay food has proven to be extremely popular among South Africans from all walks of life and now, increasingly, among the many tourists visiting our country. This book contains recipes for all the firm favourites as well as lesser-known but equally delectable dishes traditionally gracing the Cape Malay table.

Softcover, 96 pages, 260 x 193 mm

Product Code: 113340


Help daar is ‘n stoof in my kombuis!

, ,
Club Price R185.00
Non Member R220.00
Adding to cart

Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! daars n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie.Hoofsaaklik n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! daars n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak.Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voor sien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei. Help! daars n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel. Gewapen met net n koppie, n teelepel, n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! daars n stoof in my kombuis al wat nodig is om n kombuisfoendie te word.

Item Code: BL00020


Jan – My Franse kosverhaal

, ,
Club Price R380.00
Non Member R450.00
Adding to cart

JAN – My Franse Kosverhaal is n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN – die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Die restaurant is n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op ’n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN, tans n eenster-Michelin-restaurant, het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die stemming en inspirasie van die disse wat by JAN voorgesit word.Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse van vleis of vis, tot by die maaltye wat sjefs na n lang werkdag in die warm kombuis geniet. Lof vir JAN – My Franse Kosverhaal:JAN – My Franse Kosverhaal deur die talentvolle Michelin-ster-sjef en fotograaf Jan Hendrik van der Westhuizen, is n fees vir die oë en sal beslis jou mond laat water. – Tuis

Item Code: BL00030


Maalvleis – 130 Smullekker Resepte

, ,
Club Price R210.00
Non Member R260.00
Adding to cart

In die boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte. Sy begin by hoe jy jou eie maalvleis kan maak, basiese frikkadelle en dan gee sy n verskeidenheid resepte van morsjorse tot iets vir die spogtafel. Met lekker resepte vir piekniekbederfies, pastageregte, pasteie en n groot verskeidenheid burgers. Met n hele arsenaal speserymengsels vir jou koskas, help sy jou om met die afskeepkind van die vleisfamilie iets spesiaals op te tower.

Item Code: BL00010


Marilyn Kuier en Kook

, ,
Club Price R140.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Dié Kapenaar het by haar ma leer kook en haar eerste melktert in Graad 4 gebak. As jonggetroude pastoriepaar is sy en haar man beroep na Loeriesfontein waar sy moes leer om baie monde met min te voer. Dus het sy gaan kers opsteek in die gemeente en… om ’n lang storie kort te maak, is sy as Kuier se huiskok aangestel. Nou kan jy haar praktiese, bekostigbare en smullekker resepte self uittoets.

Softcover, 112 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 113280


Martelize kook! Jy’s genooi

, ,
Club Price R280.00
Non Member R350.00
Adding to cart

Martelize was van jongs af die uieskiller vir die Brink-span. Met al die sakke uie wat haar pa, die potjiekoskoning, Matie Brink nodig gehad het, was die leerskool beslis ’n opdraande pad. Dus geen wonder dat sy vandag ’n bobaas-kok en -bakker is wat geure ken nie. Die versameling strek van brode, happies, seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na ’n lang werkdag in haar warm kombuis geniet.

Product Code: 113300


OLAMI

, ,
Club Price R295.00
Non Member R330.00
Adding to cart

The Olami cookbook from Nirit Saban of the popular deli on Bree Street, Cape Town is all about simple, nourishing, wholesome food. Olami, a word used in Israel, means global, universal and worldly, and Nirit’s recipes open the door to many fusions and intermingling flavours from the Middle East to South America. A book that keeps in mind the local, the recipes with easy-to-source ingredients make it accessible to everyone.

Product Code: BL00040


Adding to cart

Maak jou reg vir ’n hele rits tong-indie-kies-resepte en stories oor die Recces se ervarings tydens die Grensoorlog wat in 1997 geëindig het. Want kyk – wanneer die Recces die pad vat, slaan luislange, aasvoëls en selfs leeus op die vlug. En wat jy kan vang, kan jy eet, sê dié manne. Vind uit wat dit verg om vir weke aaneen uit ’n rugsak te leef en hoe om te oorleef op dit wat Moeder Natuur verskaf.

Softcover, 224 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113250


Specialised Cooking the Recce Way

, ,
Club Price R315.00
Non Member R375.00
Adding to cart

The South African Special Forces, or Recces, are known for being tough. Not only must they pass a gruelling selection course, but once they have qualified as operators, they often spend weeks in the bush living off rat packs and whatever else they can find. This book combines stories about their experiences during the Border War with recipes from the bush and the sea, and even a few from the kitchen.

Softcover, 224 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 113330


Weber Classics

, ,
Club Price R280.00
Non Member R330.00
Adding to cart

This essential fireside companion includes proven techniques and mouthwatering dishes you might never imagine would come off the fire. From deep-dish pizza to baconwrapped prawns and vegetarian chilli, there are recipes to suit all tastes. More than 200 new recipes are included, from starters and main
dishes to sides and sauces, and all have been adapted for South African ingredients.

Hardcover, 336 pages, 269 x 208 mm

Product Code: 113320

+ BONUS BOOK (Scroll down for discounts)


Curry

, ,
Club Price R320.00
Non Member R395.00
Adding to cart

Ishay Govender-Ypma is passionate about people and about curry. She traversed South Africa for a year in search of local curries to put to the test. South African cuisine. The recipes range from those with a subtle flavour to fiery curries, and include korma, vindaloo, masala and xacuti, made with seafood, lamb, beef, tripe and goat.

Hardcover, 256 pages, 265 x 200 mm

Product Code: 110490


Katrien’s Gifts from the kitchen

, ,
Club Price R240.00
Non Member R285.00
Adding to cart

This book features a scrumptious collection of tried-and-trusted recipes for gifts from your kitchen – cakes, choux puffs, cookies, tarts, snacks and fillings with many variations, as well as several recipes for people on special diets (Banting, Paleo, keto, gluten-free and sugar-free). Van Zyl also shares packaging ideas for your baked goodies and explains ways to recycle and decorate containers.

Softcover, 160 pages, 260 x 193 mm

Product Code: 110520


More Easy Party Treats for Children

, ,
Club Price R60.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Each chapter presents a different theme, including trains, monsters, butterflies, rag dolls, super heroes and dinosaurs. All the treats use readily available ingredients and a minimum of fuss. Marshmallows, ice-cream cones, Rice Krispies, Marie biscuits and small sweets will turn into figures, animals and objects to delight and intrigue small party-goers. Beautiful photography, helpful instructions and useful tips make it possible to put on the perfect party without blowing the budget or spending hours in the kitchen. Themes can be adapted to suit your child’s preferences and age.

Product Code: 101480


Kook & Geniet

, ,
Club Price R300.00
Non Member R370.00
Adding to cart

Dié bybel van Suid-Afrikaanse kombuise is nou in ’n meer praktiese formaat.

Hardcover, 568 pages, 229 x 159 mm

Product Code: 111030


Smeul

, ,
Club Price R240.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Van karamelkwepers met kaneel tot spinasie-en-ansjovispastasous is op dié drie vriendinne se spyskaart.

Softcover, 240 pages, 280 x 210 mm

Product Code: 110530


Boerekos met ‘n Twist

, ,
Club Price R265.00
Non Member R330.00
Adding to cart

Annelien Pienaar gee eenvoudige, voedsame huiskos ’n splinternuwe watertandkinkel. Elk van haar 140 resepte is deeglik getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar so gewild maak op sosiale media. Sy sit basiese kombuisvaardighede uiteen, gee slim raad, verklap kortpaaie en verskaf plaasvervangers.

Softcover, 64 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 110500


50 Sop- en broodgeregte

, ,
Club Price R50.00
Non Member R150.00
Adding to cart

Daar is min dinge wat liggaam en siel voed soos tuisgemaakte sop en brood. Of dit nou ’n ontspanne middagete of deftige voorgereg is, sop is altyd ’n maklike, heerlike opsie. Dié boek bevat 50 ou gunstelinge en nuwe staatmakers soos hoendernoedelsop, blomkool-en-aartappelsop, spek en oom-en-tantesop, kruiebrood in ’n blikkie en olyf-en-spekbroodwiele, net betyds vir die winter. Jy sal al die bestanddele in jou koskas of by jou naaste winkel kry.

Softcover, 64 pages, 260 x 210 mm

Product Code: 110540


Deeg

, ,
Club Price R230.00
Non Member R285.00
Adding to cart

Hoeveel soorte deeg ken jy Daar’s brosdeeg, blaardeeg, skilferdeeg, warmwaterdeeg, fillodeeg en strudeldeeg asook Marokkaanse ouarkdeeg (soortgelyk aan fillodeeg). Kom verlustig jou in almal, hetsy vir terte of pasteie. De Vries vertel meer van die bestanddele en toerusting wat nodig is en “hersien” die basiese beginsels en grootste redes waarom deeg flop. Sy was een van die gewildste deelnemers aan Kokkedoor 1, bied bakklasse aan en maak die lekkerste nougat wat sy by markte verkoop.

Softcover, 192 pages, 270 x 210 mm

Product Code: 110480