Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Huis van Rye

, , , ,
Club Price R255.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Maak jou reg vir Nataniel se beste kookboek ooit, met meer as 100 resepte!

Product Code: 102370


Kaalkop 3

, , , ,
Club Price R330.00
Non Member R395.00
Adding to cart

In die derde bundel van sy gewilde rubrieke in SARIE deel Nataniel sy insigte met humor en eerlikheid. Plus vyf nuwe stories en meer.

Product Code: 102380


Zip!

, , , ,
Club Price R95.00
Non Member R260.00
Adding to cart

Nataniel is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd (sedert 2012). Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Wat is die verskil tussen n vrou se decolletage en haar bo-bors Wat word van Pitte wat heeldag face-lifts kry, en wie is die Beyeres van die dorp wat begin met R, naby die plek wat begin met W,langs die rivier wat begin met B En dan is daar die beeldskone Okkert, met twee oe wat vir jou gekyk het dat jy om verskoning wou vra vir gedagtes wat jy eers later gaan kry, n wasbleek vel, gladder as nat seep, en pienk lippe wat n lading in jou binneste laat opbou het, jy voel jy wil n ponie doodspoeg…Nataniel op sy allerbeste. Spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys. Hy skryf op een plek: As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.Die bundel bevat 27 stories in Afrikaans en 14 in Engels.

Product Code: 102350