Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

The Cookie Jar

, ,
Club Price R170.00
Non Member R200.00
Adding to cart

The recipes in this book have been thoroughly tried and tested. What’s more, you don’t need to be an experienced baker to achieve success, as the recipes easy to follow and use everyday ingredients. The Cookie will take you back to the days when baking was therapeutic and important part of life.

Product Code: 103840


Giving Back Childhood

, ,
Club Price R50.00
Non Member R230.00
Adding to cart

This book marks the 60th anniversary of the Red Cross War Memorial Children’s Hospital in Cape Town. Celebrities and unsung heroes at the hospital share personal memories of food and childhood, as well as the recipes that are the ongoing connection to those memories. For more info visit www.facebook.com/ childrenshospitaltrust.

Product Code: 103920


Cupcakes With A Kick

, ,
Club Price R100.00
Non Member R185.00
Adding to cart

This collection of alcohol-infused cupcake recipes has been tested, tweaked and adjusted where necessary to ensure that they are practically flop-proof. Some have liqueur in the icing some have wine or beer in the cake itself and others have seductive soft centres oozing with delightful cocktail ingredients.

Product Code: 111290


Katrien’s Dessert Cakes

, ,
Club Price R120.00
Non Member R220.00
Adding to cart

25 scrumptious cakes with traditional dessert flavours, ideal to serve as an after-dinner treat or even for afternoon tea, illustrated step by step from start to finish. The cake filling and coating recipes can be mixed and matched to create a different taste combination every time you bake.

Product Code: 111370


Katrien Se Nageregkoeke

, ,
Club Price R120.00
Non Member R220.00
Adding to cart

25 smullekker koeke gebaseer op die geure van tradisionele nageregte en ideaal as nagereg vir middagtee word van begin tot einde stap vir stap verduidelik. Die koekvulsels en -versierings kan na hartelus gemeng en aangepas word om van elke koek wat jy bak ’n unieke smaakbelewenis te maak.

Product Code: 111360


Katrien Se Koeke

, ,
Club Price R100.00
Non Member R185.00
Adding to cart

Katrien is dol oor sjokolade en gebruik dit as versiering vir koeke omdat dit so ’n veelsydige medium is. In hierdie boek wys sy jou hoe om pragtig versierde koeke te skep: vars, eietyds, prettig en onweerstaanbaar. Daar is tegnieke en idees vir almal of jy nou sommer ’n klaargemaakte koek koop en versier of met sorg jou eie heerlike koek bak volgens die resepte in die boek, of jy net vir spesiale geleenthede iets bak of daagliks oonde vol koeke vir ’n tuisbedryf kafdraf.

Product Code: 111350


Die Klassieke Suid Afrikaanse Kookboek

, ,
Club Price R290.00
Non Member R350.00
Adding to cart

n Byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek vir familie en vriende met resepte uit ons moderne en diverse Suid- Afrikaanse kultuur. Al die invloede is daar: uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, Indiese en Afrika-kos, en veel meer. Hierdie is n omvattende boek vir heerlike en maklike huiskos met sowat 180 ou gunstelinge en nuwe, innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertand resultate te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie, met waardevolle lewenslesse,
-waarhede en -leuses.
* Vir beginner- en ervare kokke
* Volkleurfotos beeld die eindresultate uit

Product Code: 103900


Swiets

, ,
Club Price R105.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Keer terug na die smake en geure van jou kinderdae met hierdie boek se ontdekkingsreis na die wêreld van toeka se lekkergoed – onder die resepte is vele ou gunstelinge asook party wat herontdek is of deur n kombinasie van retro-geure geskep is. Waar moontlik is die gees van die oorspronklike lekkergoed behou maar daar is ook n paar nuwe interpretasies vir die moderne kok.

Product Code: 111550


Sweet Memories

, ,
Club Price R105.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Returning to the tastes and memories of yesteryear, this book is an exploration into the world of forgotten sweets and candies – many well-loved favourites as well as some that have been rediscovered or simply created through the combination of retro flavours. While most recipes keep the spirit of the original candy, interesting new interpretations have also been included for the modern cook.

Product Code: 111540


Kolwyntjies Met Skop

, ,
Club Price R100.00
Non Member R185.00
Adding to cart

Hierdie versameling resepte van kolwyntjies wat alkohol in verskeie vorms bevat is deeglik getoets, verfyn en waar nodig aangepas om te verseker dat hulle feitlik flatervry is. Sommige kolwyntjies se versiering bevat likeur, by ander is daar wyn of bier in die beslag self, en by verskeie word jou hap na die middel toe beloon met ’n verleidelike loperige binnekant van die gewildste skemerkelkies.

Product Code: 111400


The South African Milk Tart Collection

, ,
Club Price R230.00
Non Member R280.00
Adding to cart

In The South African Milk Tart Collection, the authors take a milk-tart journey from its roots to its future – the taste of nostalgia for many South Africans and the most enduring symbol of our baking tradition. This popular treat is so well liked that it even has its own dedicated South African National Milk Tart Day!

Hardcover, 144 pages, 270 x 210 mm

Product Code: 108440