Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die Klassieke Suid Afrikaanse Kookboek

, ,
Club Price R290.00
Non Member R350.00
Adding to cart

n Byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek vir familie en vriende met resepte uit ons moderne en diverse Suid- Afrikaanse kultuur. Al die invloede is daar: uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, Indiese en Afrika-kos, en veel meer. Hierdie is n omvattende boek vir heerlike en maklike huiskos met sowat 180 ou gunstelinge en nuwe, innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertand resultate te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie, met waardevolle lewenslesse,
-waarhede en -leuses.
* Vir beginner- en ervare kokke
* Volkleurfotos beeld die eindresultate uit

Product Code: 103900


Die Suid-Afrikaanse Melktert versameling

, ,
Club Price R230.00
Non Member R280.00
Adding to cart

In The South African Milk Tart Collection, the authors take a milk-tart journey from its roots to its future – the taste of nostalgia for many South Africans and the most enduring symbol of our baking tradition. This popular treat is so well liked that it even has its own dedicated South African National Milk Tart Day!

Hardcover, 144 pages, 270 x 210 mm

Product Code: 108430


For Friends and Family

, ,
Club Price R290.00
Non Member R385.00
Adding to cart

For Friends & Family is an ode to family and friends, those who fed us, taught us to cook and who have eaten with us. Because cooking is so much more than just preparing it; it is comforting, can be shared and creates memories. This nostalgic cookbook brings you the best recipes no home could be without and includes recipes for breakfast, starters and mains, light meals, salads and vegetables, cakes, cookies, baking and puddings. With valuable hints about how to stock your pantry and what equipment your kitchen shouldn’t be without. The author has one wish: make these recipes and share the food with your family and friends. Because food that is shared could only bring you joy.

Product Code: 103860


Giving Back Childhood

, ,
Club Price R190.00
Non Member R230.00
Adding to cart

This book marks the 60th anniversary of the Red Cross War Memorial Children’s Hospital in Cape Town. Celebrities and unsung heroes at the hospital share personal memories of food and childhood, as well as the recipes that are the ongoing connection to those memories. For more info visit www.facebook.com/ childrenshospitaltrust.

Product Code: 103920


Koffiebekerkoeke

, ,
Club Price R100.00
Non Member R140.00
Adding to cart

Danksy die nuwe gier kan jy in minder as vyf minute fantastiese koeke optower. En die beste van als Daar’s omtrent geen skottelgoed nie! Al wat jy benodig is ’n koffiebeker, mikrogolfoond en ’n paar basiese bestanddele.
Die prettige boek bevat resepte vir klassieke gunstelinge, spesiale geleenthede, skemerkelkkoeke en tussendeurbederfies. Daar’s selfs opsies vir glutenvrye, eiervrye en suiwelvrye koeke. Die resepte is flatervry, al die koeke is watertandlekker en daar’s geen oorskiet om jou die volgende dag in die versoeking te lei nie. Waarvoor wag jy Begin bak in ’n beker en proe self waarom die nuwe bakgier almal gaande het!

Softcover, 96 pages, 205 x 160 mm

Product Code: 108450


Soettand (Poedings en Soetgebak)

, ,
Club Price R165.00
Non Member R200.00
Adding to cart

Koelsoem en Flori, Suid-Afrika se mees geliefde tannies van Bonteheuwel, is terug met hul tweede boek, Soettand. In die boek deel hulle poedings en soetgebak wat dekades lank al familiegunstelinge is, soos Ouma Rachel se doekpoeding, onderstebo-tert, Mamma Rose se potpoeding, Maleise koesisters, bobaas-bollas, Yuwin se waatlemoenysies, gemmerpoeding, broodpoeding met n verskil, hertzoggies en die berugte tweegevrietjies. Koelsoem en Flori het ook hul eie kookreeks op televisie losgeslaan. Flori en Koelsoem se kosse word elke Woensdagaand om 18:00 op VIA (kanaal 147) uitgesaai.

Product Code: 106010


The Classic South African Cookbook

, ,
Club Price R290.00
Non Member R350.00
Adding to cart

The Classic South African Cookbook is exactly that – classic home cooking for South Africans the way they eat now. The book is a kaleidoscope of our modern lifestyle with influences from Grandmas kitchen, popular Mediterranean cuisine, and Indian and African culture. Each of the 170-plus recipes has been refined to guarantee mouthwatering results, no matter your skill level, and is accompanied by a full-colour photograph.

Product Code: 103910


The Cookie Jar

, ,
Club Price R170.00
Non Member R200.00
Adding to cart

The recipes in this book have been thoroughly tried and tested. What’s more, you don’t need to be an experienced baker to achieve success, as the recipes easy to follow and use everyday ingredients. The Cookie will take you back to the days when baking was therapeutic and important part of life.

Product Code: 103840


The South African Milk Tart Collection

, ,
Club Price R230.00
Non Member R280.00
Adding to cart

In The South African Milk Tart Collection, the authors take a milk-tart journey from its roots to its future – the taste of nostalgia for many South Africans and the most enduring symbol of our baking tradition. This popular treat is so well liked that it even has its own dedicated South African National Milk Tart Day!

Hardcover, 144 pages, 270 x 210 mm

Product Code: 108440


Uitgerys

, ,
Club Price R240.00
Non Member R300.00
Adding to cart

Die wenner van die eerste Kokkedoor-reeks deel haar beste suurdeeggebakresepte:
Daar is basiese brode, ontbytbrood, bolletjies, rolletjies en stokkies; brood vir braai, platbrood en gevulde brood asook soetbrood en ander soetgoed. Sy het selfs wonderlike planne vir oorskietbrood.

Softcover, 184 pages, 270 x 200 mm

Product Code: 108420


Wat die hart van vol is – ‘n lewe met kos

, ,
Club Price R195.00
Non Member R230.00
Adding to cart

As kosredakteur vir SARIE en kenner van erfeniskos het Peter Veldsman ons baie geleer. Nou maak hy sy skatkis van herinneringe oor jare se toewyding aan fynkos – en sy hart – oop. Met eindelose staaltjies oor die mense en kos in sy lewe – n moet-lees!

Product Code: 103850