Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

Die NLV (2011) Familiebybel – Luukse leer

, ,
Club Price R1080.00
Non Member R1,249.95
Adding to cart

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke: – ’n Stamboom. – ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek. – ’n Afdeling getiteld Waar staan dit in die Bybel wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse. – ’n Afdeling getiteld Wat sê die Bybel oor … waarin ’n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees. Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het. Kenmerke: – ’n Stamboom voor in die Bybel – ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek – Skrifverwysings vir van die belangrikste gebeurtenisse in die Bybel, bekende Skrifgedeeltes, profesieë oor Jesus en Jesus se wonderwerke en gelykenisse – 8 volkleurkaarte – Groot lettertipe – 2 merklinte – Bladsye is goudgerand – Geskenk aan-bladsy – Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik – Poëtiese gedeeltes in poëtiese styl geset

Item Code: BR00960


NLV Standaard Swart Met Duimgrepe – Egte Leer

, ,
Club Price R1000.00
Non Member R1,199.95
Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. Gewilde NLV-teks. 9 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Merklint. Duimgrepe. Bladsye goudgerand

Item Code: BR00880


The Everyday Life Bible

, ,
Club Price R799.95
Non Member R799.95
Adding to cart

Joyce Meyers no-nonsense approach to life and dedicated study of the Scriptures has endeared her to millions as teacher, mentor, and friend. Now, for the first time, her followers can see her notes blended with the biblical text. As one of the worlds most recognized and respected Bible teachers, Joyce Meyers insight on Scripture is an invaluable resource to many students of the Word of God.THE EVERYDAY LIFE BIBLE is your tool for understanding and cherishing the Bible as deeply as Joyce does. Her well-researched knowledge of Scripture and her passion for weaving the Word of God into daily life are inspiring companions to the Amplified Version of the Bible.The Bible can be difficult to read and comprehend. Joyce has chosen the Amplified Version for her personal use because of the words added to the text to illuminate the meaning and to enhance understanding. Joyces goal in offering this unique Bible with her notes and comments is to build sturdy bridges between the words of the Bible and your everyday life.Joyce hopes THE EVERYDAY LIFE BIBLE will help you apply biblical truth to your life through her contributions, which include:Book Introductions–Joyces thoughts on why each book is important and how it relates to practical living.Everyday Life Articles–Highlights of Joyces teachings to help you apply specific biblical truths to your life.Life Points–Short quotes and comments from Joyce offering you encouragement and wisdom during challenging times.Putting the Word to Work–Questions that enable you to evaluate your life in light of biblical truth and instruction.Speak the Word–Verses adapted to be first-person confessions or prayers, bringing biblical promises to a new and personal level.Joyces no-nonsense approach to life has endeared her to millions as a teacher,mentor, and friend. Having her thoughts and teachings accessible as you study Scripture will give a new dimension to the words of life and youll feel as though you have Joyce as your own study partner.

Item Code: BR0109


Die Bybel in Praktyk met duimgrepe (Swart)

, ,
Club Price R640.00
Non Member R699.95
Adding to cart

Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om ’n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het. Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word. Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur ’n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.

Item Code: BR00470


My Kreatiewe Joernaal-Bybel – Luukse Leer

, ,
Club Price R635.00
Non Member R699.95
Adding to cart

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns. Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk. Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring: – Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg – Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte – Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings – Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp – Indeks van woordkuns-teksverse. My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

Item Code: BR00950


Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Gewilde NLV-teks. 12 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Luukse leer. Merklint. Duimgrepe. Rits.

Item Code: BR00920


Die herdruk van die Pharos Afrikaans-Engels / Engels-Afrikaanse Woordeboek, wat vir die eerste keer in 2005 gepubliseer is, is vanaf die einde van September 2010 beskikbaar. In die woordeboek se ongeveer 5 000 kolomme word vertalings vir meer as 200 000 trefwoorde en meer as 120 000 frases en uitdrukkings gegee, nagenoeg die helfte hiervan is van Engels in Afrikaans en die ander helfte van Afrikaans in Engels.Die byderwetse dekking van al die terreine van die mens se denke en leefwêreld, plus ’n magdom noukeurige vertalings, maak hierdie woordeboek ’n gesaghebbende en onontbeerlike naslaanbron vir skrywers, redakteurs, vertalers, tolke, onderwysers, studente en sakelui. kortom almal wat doeltreffend wil kommunikeer en hulself mondeling en skriftelik idiomaties korrek wil uitdruk.

Item Code: BN00960


Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

, ,
Club Price R400.00
Non Member R500.00
Adding to cart

Hierdie uitgawe bied die mees omvattende versameling Afrikaanse spreekwoorde, uitdrukkings en hulle herkoms en is ’n moet-hê naslaanbron vir Afrikaanse en Engelse taalgebruikers.

Item Code: BN00950


Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. Gewilde NLV-teks. 9 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Merklint. Duimgrepe

Item Code: BR00830


Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. Gewilde NLV-teks. 9 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Merklint. Duimgrepe

Item Code: BR00810


NLV Standaard Rooi Met Duimgrepe – Linne

, ,
Club Price R450.00
Non Member R499.95
Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. Gewilde NLV-teks. 9 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Merklint. Duimgrepe

Item Code: BR00820


Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae. Gewilde NLV-teks. 9 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Merklint. Duimgrepe

Item Code: BR00840


Afrikaanse Bybelkonkordansie

, ,
Club Price R400.00
Non Member R499.00
Adding to cart

Ds. C.F. Mijnhardt se Afrikaanse Bybelkonkordansie wat byna 70 jaar gelede vir die eerste keer verskyn het, beleef nou sy tiende uitgawe! Van sy beskeie begin in 1934 het die gewilde konkordansie (vir sowel die Ou Vertaling en Hersiening van 1957 as vir die Nuwe Vertaling van 1983) gegroei tot n standaard-naslaanwerk vir Bybellesers, predikante en elkeen wat n studie van die Bybel maak. Hierdie tiende uitgawe bevat ongeveer 200 000 teksverwysings wat elkeen voorsien is van n kernagtige maar sinvolle aanhalinggreep waaruit die teksverband afgelei kan word. Afgesien van die konkordansiegedeelte is daar ook waardevolle registers van die plante, diere, edelgesteentes, mate, gewigte en munte, tye en maande wat in die Bybel genoem word. Die boek word afgesluit met tekstuele groeperings van n aantal leerstukke van die Bybel.

Item Code: BR00590


Adding to cart

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Gewilde NLV-teks. 12 punt lettergrootte. Dubbelkolom-uitleg. 8 volkleur-kaarte. Luukse leer. Merklint. Duimgrepe. .

Item Code: BR00910


Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings

, ,
Club Price R405.00
Non Member R459.95
Adding to cart

Die Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met 366 uitgesoekte oordenkings deur Angus Buchan. Angus daag jou uit om te groei in jou geloof en die pad elke dag saam met God te stap. Jy kan nou saam met Angus deur die Bybel stap; en ’n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesifieke behoeftes en ’n lys Bybelse beloftes sal jou help om God se beginsels vir die lewe te ervaar.

Item Code: BR00930


Bo-Kaap Kitchen

, ,
Club Price R430.00
Non Member R455.00
Adding to cart

More than just a cookbook -part photo journal,part historical document,part culinary journey into the homes of the people of the Bo-Kaap, celebrating a uniquely South African culture.Through personal stories, recipes, historical images and Craig Fraser’s beautiful visuals, Bo-Kaap Kitchen reveals the heart of the Cape Malay people,their history and identity, distinctive architecture and language. The warmth and character of the people shine through as they share their stories about cooking, family bonds and strong faith.Residents of the Bo-Kaap are descendents of some of the first people to settle at the Cape, mostly descendents of slaves brought here from as diverse places as Ceylon, India, Indonesia, Java, Malaysia,North Africa, East Africa and Madagascar. Many of these slaves were sought after for their skilled labour and excellent craftsmanship.A large part of the book is devoted to the significance of food, which is so central to the culture. Rites of passage, pilgrimages, prayers for newborns and the deceased, breaking the fast during Ramadan,engagements, weddings, all are celebrated with meals that are shared in this closely knit community.

Item Code: BL00580


Karoo Kitchen

, ,
Club Price R400.00
Non Member R455.00
Adding to cart

Author Sydda Essop has spent years interviewing more than 70 cooks and healers (who range in age from 23 to 96) from across the cultural spectrum in South Africa’s remarkable Karoo region; Each interviewee has shared their heartfelt stories of personal challenges and triumphs, and their most precious family recipes; Those interviewed hail from a diverse range of backgrounds, as they include descendants of the Khoisan and Xhosa peoples, the Dutch, British and French settlers, slaves from the East, Greeks,Portuguese, Indians, Jews and even Somalis; Essop pays homage to this rich cultural inter dependency without turning a blind eye to the politics, poverty and harsh climate that frequently characterises the region; The recipes included run the foodie gamut from traditional tripe, venison, Karoo lamb and beer to curries, bread, sweets and simple yet wholesome suppers; Also included is a selection of classic Karoo herbal remedies.Discover the traditional recipes, veld remedies and diverse culinary tales in Karoo Kitchen, a fascinating visit to the historic heart of South Africa.

Item Code: BL00620


Ilde de Pain, Anytime

, ,
Club Price R430.00
Non Member R455.00
Adding to cart

From sun up to sun down and beyond, chef Liezie Mulder takes us through a day in the life of her iconic Knysna restaurant, le de paÏn. For every time of day, and every craving in between, there is a meal to nourish, delight,energise and celebrate the craft of good cooking. For Liezie,all the world’s a feast – her dishes are inspired by places she’s travelled to, her childhood and family heritage, whether it’s Bali or Israel or America and beyond. She tells the stories and meticulously guides us through making a range of recipes that, most importantly, always respect the ingredients.

Item Code: BL00610


HEALTHY MADE EASY PB

, , ,
Club Price R450.00
Non Member R450.00
Adding to cart

This is a specially formatted fixed layout ebook that retains the look and feel of the print book. Luke Hines is passionate about creating meals that not only look and taste incredible but are good for you too. Packed full of nutrient-dense wholefoods – think seasonal fruits and veggies, sustainable proteins and healthy alternatives to dairy and sugar – these are recipes to help you thrive and flourish. Its not about restricting yourself, but finding equally or MORE delicious substitutes for foods that arent so good for you. These delicious, fuss-free meals will help you increase your energy, lose weight and feel happier and healthier than ever before!

Item Code: BH0287


Bakgeheime – Resepte vir elke okkasie

, ,
Club Price R450.00
Non Member R450.00
Adding to cart

Die pragtig geillustreerde boek is daarop gemik om van enige iemand ’n suksesvolle bakker te maak. Dit is gegrond op basiese baktegnieke en wenke. Die resepte is deeglik getoets en het maklike stappe om te volg. Daar word ook gefokus op die bakgeheime wat min ander bakboeke inhou. Dit sal vir jou die selfvertroue gee om die basiese resepte met gemak te bak en jou stadig maar seker die moed gee om die meer tegniese resepte te bemeester. Om tuis te bak gee vir jou ‘n uitlaatklep, ’n plek om kreatief te wees en geleentheid om iets te kan gee wat jy self gemaak het.Die resepversameling sluit iets vir elke okkasie in; van kleingebak tot krummelrige pasteie. Lieflike koeke, blikke vol koekies, dekadente terte en eenvoudige skons is deel van die boek se gebak.

Item Code: BL0235