Your cart is empty!
View Cart Checkout
Cart subtotal: R0.00

‘n Jaar met Jesus

, ,
Club Price R195.00
Non Member R229.95
Adding to cart

Die gospelsangerJan de Wet stap in 366 dagstukke saam met jou as jong mens deur die Bybel en maak Jesus se teenwoordigheid werklik.

Product Code: 103240


‘n Liedjie vir Anine

, ,
Club Price R140.00
Non Member R154.00
Adding to cart

Zander Breedt is ’n sanger, maar roem laat ’n wrang smaak by hom – hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. Sy nuwe aangetroude familielid, Anine, maak nie juis die lewe makliker nie. Maar dan moet sy ’n artikel oor hom skryf. Hoe gaan die twee dit regkry om te gesels

Softcover, 224 pages, 198 x 130 mm

Product Code: 108250


Adding to cart

What will South Africa look like in 2030 And how will the next 15 years unfold Since leading scenario planner Frans Cronje published his bestseller A Time Traveller’s Guide to Our Next Ten Years, the country has changed rapidly. Political tensions have increased, economic performance has weakened and more and more South Africans are taking their frustrations to the street. What does this mean for the country’s future and how will it all end

Product Code: 109250


’n Muse vir Tess

, ,
Club Price R80.00
Non Member R90.00
Adding to cart

Een kyk in die tandarts, Jan-Daniel Vermeulen, se donkerbruin oë en Tessa het ’n nuwe onderwerp – en inspirasie – vir haar kuns. Maar sy kan nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is amper afgehandel en haar dogters sukkel steeds om dit te aanvaar.

SPECIAL OFFER
Buy any two for
R140 and save R20 

Softcover, 224 pages, 178 x 110 mm

Product Code: 107100

 


101 Dinge om te weet voor jy dieet

, ,
Club Price R100.00
Non Member R120.00
Adding to cart

Daar is reeds honderde diëte en elke dag kom nog een by. As dit nie Dr Atkins of koolsop is nie, is dit Banting. En, ja die meeste werk, maar net solank jy dit getrou volg. Hier span 101 dieetkundiges van regoor Suid-Afrika saam en verstrek die beste praktiese raad oor dieet en ’n gesonde leefstyl sodat jy jou kop kan regkry en ingeligte keuses maak. Hulle skei ook die kaf van die koring ten opsigte van genetika en vet wees, koolhidrate, metabolism en detoks

Softcover, 128 pages, 184 x 148 mm

Product Code: 108080


101 Inspirasie-oomblikke

, ,
Club Price R150.00
Non Member R179.95
Adding to cart

Soms is dit so moeilik om daardie eerste tree te gee met n nuwe uitdaging. En soms is dit nodig om af te skaal en te fokus op die kragtige eenvoud van Jesus en die besef dat Hy genoeg is.

Lindie Strydom deel in 101 inspirasie-oomblikke met lesers die wysheid en inspirasie wat sy in die alledaagse lewe leer. Die klein lesse wat jy leer deur na mense te kyk, in n ry te wag, die lee ure in n vliegtuig of op die pad om te dink, n gesprek met n vreemdeling en om van jou tyd te gee. Sy bind hierdie kragtige gedagtes met Skrifverwysings en spoor lesers aan om die lewe te vier en Jesus n prioriteit te maak.

Die 101 dagstukke begin elk met n kerngedagte om lesers te inspireer en te wys hoe belangrik daardie eerste tree in n nuwe rigting is. Saam met die boek het Lindie ook 31 inspirerende boodskappe opgeneem wat gratis afge-laai kan word by cumuitgewers.co.za.

Product Code: 105660


15-Minute Fitness

, ,
Club Price R200.00
Non Member R235.00
Adding to cart

This book packs kilojoule-burning exercises into quick workouts to do at home. Choose from more than 100 exercises to create your own workout, combining styles such as boxing, aerobics, running and Freestyle, with step-by-step photos to keep your moves on point.
Softcover, 192 pages, 233 x 195 mm

Title available end of June

Product Code: 108100


150 Stories

, ,
Club Price R230.00
Non Member R280.00
Adding to cart

150 stories Met sy unieke stem en styl is Nataniel n meesterstorieverteller. Die versameling bevat stories uit sy vorige bundels, plus 10 nuwes.

Product Code: 102360


1795

, ,
Club Price R265.00
Non Member R320.00
Adding to cart

Dit is die winter van 1795. Die Kaap is nog Hollands, maar nie meer vir lank nie. Kommissaris Sluysken van die VOC het sy Politieke Raad in die Kasteel byeengebring. Hier sit kolonel Robert Gordon, bevelvoerder van die garnisoen. Ook majoor William van Reede van Oudshoorn, vir wie die land en die dorp sy lewe is. Sluysken lees n brief voor. Die bevelvoerder van die Engelse vloot by Simonstad dreig om sy matrose op die land los te laat. William kyk strak voor hom uit. Sy hoop is op die binnelanders, eerder as op Gordon se garnisoen – die boere, so hard soos hierdie kontinent se klippe. Tussen Gordon en Van Oudshoorn sal die stryd om die siel van hierdie droewe land besleg word. Dan Sleigh het in Eilande die Kaapse pionierstyd tydloos verwoord. In 1795 sien ons die laaste Kaapse maande onder die VOC-vlag. Sleigh skryf met n onfeilbare aanvoeling vir die konflikte en hartstogte wat die totstandkoming en verval van gemeenskappe onderle.

Product Code: 102390


20 Projekte: Eenvorm-Kwilte

, ,
Club Price R85.00
Non Member R105.00
Adding to cart

A one-patch quilt is essentially a patchwork quilt made from a single repeating shape. The book contains 20 projects, each using a different-shaped patch, and will appeal to those looking for inspiration for designs for simple patchwork quilts that are quick to make, while also being beautiful.

Softcover, 48 pages, 215 x 155 mm

Product Code: 108300


3-in-1 ‘n Ongewone Meisie

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

’n Ongewone meisie by Marijke Greef

Jull Baxter moet die aantreklike Zack beskerm, want iemand will hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer, en alei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.

Serenade by Helena Hugo

Norita het haar hart in die wêreld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou – en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs kom

Lize se wilddif by Ann Hite Kemp

“Hy is nie wie hy se hy is nine” Met hirdie waarskuwing voor sy beroerte oor Shaun Greyling het haar pa Lize in ’n warboel. Sou hy reken Shaun is die wilddief wat wild op Oudag laat verdwyn

Product Code: 109330


3-in-1 Alles of niks

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Alles of niks by Madelie Human
Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geërf het. Sy wil dit restoureer en in ’n gastehuis omskep, as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.

Verseelde liefde by Jennifer Symons
In die romantiese wêreld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise ’n vurige Italianer. Toe ’n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte.

Twaalfuurman by Adele Reynder
Zirkai kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.

Product Code: 109360


3-in-1 Bod op ‘n biljoener

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Bod op ’n biljoener by Susan Olivier
Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.

Wegholvrou by Mari Grobler
’n Dodelik aantreklike prokureur is een ding, sy baba is ’n ander ding. En dis ’n probleem dat hy en die baba in Nadia se skilderye begin opduik. Genoeg om van weg te hol!

Verby onsekerheid by Frances Vermaak
Sandra ontmoet ’n wêreldbekende dokter in Tanzanie en beleef saam met home die romantiek en gevare van Afrika. Of die liefde wat sy hier vind haar sal volg, is egter ’n ander saak.

Product Code: 109350


3-in-1 Doodgewone Wonderwerk

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Doodgewone Wonderwerk by Thea Holland
Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie.

Tussen Twee Vure by Annetjie van Tonder
Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir ’n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en te aantreklik. Of is daar ’n ander rede vir die magnetiese man se frons

Sprokie vir ’n bosnimf by Vera Wolmarans
Die stormwater het hom na hul plaas gebring. ’n Hopie mens met ’n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek – sonder dokumente, met geheueverlies, juis die man wat Tanya liefkry

Product Code: 109340


3-in-1 Man van min woorde

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Man van min woorde by Marile Cloete
Francesca begeer ’n Buitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy‘s ’n geskikte baas nie. Sy sal ’n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê.

Sjef van haar hart by Madelein van der Nest
Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het. Die arrogante Fransman krap haar reëlings om – en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.

Raaiselpad na liefde by Elsa Drotsky
Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya Verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ’n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy ’n raaisel.

Product Code: 109320


3-in-1 Resep vir liefde

, ,
Club Price R99.00
Non Member R130.00
Adding to cart

Resep vir liefde by Dina Botha
Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel ’n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te bewaar.

’n Dokter vir Arabelle by Vera Wolmarans
Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal ’n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie bloue oë van hom vermoed.

Ridder op ’n vosperd by Bep du Toit
Hannie is vasbeslote om baasspelerige mans te vermy. Maar is Matthys met sy teer aanslag ook so Of is hy die ridder op die vosperd wat haar gaan toelaat om haar eie drome uit te leef

Product Code: 109370


5 tale van die liefde van kinders

, ,
Club Price R75.00
Non Member R100.00
Adding to cart

Die blitsverkoper Vyf tale van die liefde het miljoene paartjies gehelp om mekaar -se liefdestaal te ontdek. Nou kan ouers leer om die liefdestaal van hul kinders te verstaan. Op die manier kan ma’s en pa’s hulle kinders help om met welslae te leer, dissipline korrek en effektief toepas en ’n fondament van onvoorwaardelike liefde lë.

Softcover, 196 pages, 150 x 220 mm

Product Code: 108160


5 tale van die liefde van tieners

, ,
Club Price R105.00
Non Member R150.00
Adding to cart

Die tienerjare kan stormagtig wees. Selfs al voel dit nie so nie, het ouers steeds die grootste invloed op hulle kinders. Hierdie boek wys ouers hoe om die invloed ten goede aan te wend met raad oor hoe om liefde te betoon, grense te stel en dissipline toe te pas, woede en onafhanklikheid te hanteer en die tieners in jou huis te ondersteun wanneer hulle misluk.

Softcover, 276 pages, 150 x 220 mm

Product Code: 108170


50 Maalvleisgeregte

, ,
Club Price R105.00
Non Member R125.00
Adding to cart

Maalvleis was nog altyd n bekostigbare staatmaker. Hierdie boek bevat veelsydige resepte met bees-, hoender- en varkmaalvleis wat aan gesinne maaltydinspirasie bied. Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark. Die resepte bestaan uit treffers soos herderspastei (met variasies soos herderspastei met patatplaatkoekies), spaghetti bolognese (met variasies soos hoenderbolognese met mielies) en lasagne (met variasies soos hoenderlasagne).

Product Code: 106000


Inspector Lynley investigates the suicide of William Goldacre, which devastates those left behind. What was the cause of his tragedy and how far might the consequences reach Is there a link between the young man’s leap from a Dorset cliff and a horrific poisoning in Cambridge.

Softcover, 688 pages, 129 x 198 mm

Product Code: 107530