KLUBVOORDELE

  • ’n Kwartaallikse Klubkatalogus wat Lede ’n keur van die beste plaaslike en internasionale boeke, rolprente, musiek – en veel meer – bied!
  • Afslag op alle produkte in sowel die gedrukte katalogus as die aanlynwinkel – eksklusief vir Klublede.
  • Bonusboek-afslag op uitgesoekte titels vir Klublede ná Lidmaatskap van een jaar of meer – hoe langer jou lidmaatskap, hoe groter is die afslag.
  • Spesiale aanbiedings en promosies.
  • Eksklusiewe kompetisies slegs vir Lede.