SMS jou 8-syfer-Lidnommer (sonder enige spasies of punte tussenin) gevolg deur 1 spasie, dan die 5-syfer-itemnommer(s) na 34321. R2 per SMS. Gratis SMS’e kan nie gebruik word nie.
BESOEK www.leserskring.com
E-POS bestellings@leserskring.com
SKAKEL 087 551 7385 van 08:00-16:30 op weeksdae of 08:00-12:00 op Saterdae
USSD Skakel *120*44878#
POS bestellings na Leserskring, Posbus 854, Eppindust 7475