Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Kategorie - Boekresensies en Onderhoude

Boekresensie – The President is Missing (Bill Clinton & James Patterson)

Boekresensies en Onderhoude

“Die roman is onrealisties, melodramaties, truukagtig – en absoluut héérlik.” – Loftus Marais Die storie President Jonathan Lincoln Duncan is ’n aantreklike oorlogsheld met ’n skerp humorsin. Hy is ook ’n wewenaar wat aan ’n ernstige siekte lei

Boekresensie – Patagonië (Maya Fowler)

Boekresensies en Onderhoude

“Patagonië is ’n ambisieuse roman van epiese omvang.” – Francois Bekker Die storie Wanneer Tertius de Klerk se nag van skande op die lappe kom, moet hy vlug: weg van die universiteitsdorp waar hy geskiedenis aan verveelde studente

Uittreksels uit ’n onderhoud met die skrywer van Jeremy vannie Elsies

Boekresensies en Onderhoude

“Ek is nie opgelei in peacekeeping nie.” – Jeremy Veary ‘Genl.maj. Jeremy Vearey, speurhoof in die Wes-Kaap, is nie net een van die helde van The President’s Keepers nie. Sy eie boek, Jeremy vannie Elsies, het pas die

Boekresensie – Ministry of Crime (Mandy Wiener)

Boekresensies en Onderhoude

“In baie gevalle kan jy amper nie glo wat jy lees nie.” – Theunis Engelbrecht   In die gesoute joernalis Mandy Wiener se nuutste boek, Ministry of Crime, verken sy die onderwêreld van georganiseerde misdaad en hoe wetstoepassers

Boekresensie – Selma en Louise (Susan Coetzer)

Boekresensies en Onderhoude

Alhoewel die resensent eers effens skepties is oor die boek wat die boekeredakteur haar in die hand stop, sit sy vinnig haar bedenkinge opsy en besef, “Al wat belangrik is, is die boek. En die lesers.” Die storie

Boekresensie – Die hond wat ophou blaf het (Jo Nel)

Boekresensies en Onderhoude

“’n Opwindende nuwe stem in die mededingende spanningsgenre.” – Schalk Schoombie   Die storie Die tandarts Izak Hugo beleef kort episodes van geheueverlies. Toe hy ’n vriend se verwurgde poedel in sy bakkie ontdek, begin hy al hoe

Boekresensie – Dors (Marinda van Zyl)

Boekresensies en Onderhoude

Die storie In 1876 kom verskeie groepe Transvalers, onder andere die Greyling- en Ackerman-gesin, bymekaar om na Damaraland te trek. Om daar te kom, moet hulle ’n stuk waterlose Kalahari, bekend as Die Dors, oorsteek. Anderkant Die Dors

Clinton bieg hy is mal oor rillers

Boekresensies en Onderhoude

Bill Clinton is nou die eerste oud-president van Amerika wat ook die Skrywer van ’n riller is. Hy het The President is Missing saam met die topverkoperskrywer James Patterson geskryf. Clinton se twee termyne in die Withuis het

Boekresensie: My ensiklopedie van baie belangrike dinge

Boekresensies en Onderhoude

My ensiklopedie van baie belangrike dinge is ’n asemrowende kombinasie van eenvoudige, treffende illustrasies, indrukwekkende foto’s en lewendige teks — ’n baie belangrike boek vir baie belangrike mense, en die perfekte eerste naslaanboek vir jong feitevrate. In Die

Boekresensie: Lore of Nutrition (Tim Noakes & Marika Sboros)

Boekresensies en Onderhoude

“Lore of Nutrition is ’n goeie voorbeeld van toeganklike wetenskapkommunikasie, knap geskryf en met ’n magdom wetenskaplike data …” So skryf die wetenskapsjoernalis George Claassen in sy resensie van Lore of Nutrition in Die Burger van 19 Februarie