Your cart is empty!
Loer in mandjie Plaas Bestelling
Mandjie subtotaal: R0.00

Is jy ’n Klublid?

As jy ’n Leserskring-Lid is, teken asseblief aan met jou aanmeldbesonderhede.

Nog nie ’n Lid nie? SLUIT AAN en SPAAR met billike Klubpryse. Plus, geniet eksklusiewe promosies, aanbiedinge en kompetisies net vir Lede!

Kliek hier om aan te sluit OF Kliek hier vir die winkel 

Nuutste Produkte

Die Mannheim-sage 2 : Die goudkwers

, ,
Klubprys R270.00
Nie-lid R320.00
Plaas in mandjie
Plaas in mandjie

3 in 1 Griekse Vuur

, ,
Klubprys R99.00
Nie-lid R130.00
Plaas in mandjie
Plaas in mandjie

3 in 1 Lief Vir Jou

, ,
Klubprys R99.00
Nie-lid R130.00
Plaas in mandjie

3 in 1 Die aanbod

, ,
Klubprys R99.00
Nie-lid R130.00
Plaas in mandjie
Plaas in mandjie
Plaas in mandjie

Angels in our midst

, ,
Klubprys R40.00
Nie-lid R179.95
Plaas in mandjie

Bridge to Haven

, ,
Klubprys R40.00
Nie-lid R199.95
Plaas in mandjie

Wake Up To The Word

, ,
Klubprys R60.00
Nie-lid R284.95
Plaas in mandjie

Sins of the Past

, ,
Klubprys R45.00
Nie-lid R219.95
Plaas in mandjie

Topverkopers

Plaas in mandjie
Plaas in mandjie

Eindspel

, ,
Klubprys R235.00
Nie-lid R270.00
Plaas in mandjie

3-in-1 Alles of niks

, ,
Klubprys R99.00
Nie-lid R130.00
Plaas in mandjie

Artikels & Boekresensies

Jou Nuutste katalogus!

(geldig tot 31 Julie 2017)

… van ’n terugblik na die immergroen Die Mannheim-sage, wat Suid-Afrikaners in die tagtigerjare geboei het, tot ons nuwe USSD-funksionaliteit. Dan is daar ook die ongeëwenaarde, tydlose krag van F.A. Venter se woorde (blaai na bladsy 15 vir Geknelde Land), tot Deon Meyer se bundel draaiboeke, Jagveld – wat die adrenalienvlakke behóórlik sal opstoot.

Marita van der Vyver het natuurlik geen bekendstelling nodig nie en met Misverstand het sy weereens bewys dat haar pen ’n onuitputbare bron van stories is. Dis fiksie, fyn verweef met realiteit en dis in dié surrealistiese situasie wat sy lesers aangryp en betrek by ’n onvergeetlike kragtoer. Boonop is daar dié keer ’n lekker kinkel in die kabel: Haar hoofkarakter is ’n man!

Lana Barnett

Uitvoerende Hoof

Leserskring

SPLINTERNUWE JAAR, SPLINTERNUWE KATALOGUS!

Ontdek voordele vir Lede en skatte vir dié met ’n aptyt vir boeke

Artikels & Boekresensies

Nuutste Artikels

Uit Lana se pen

Mei 5, 2017

 “Waar is jou hartsplek?” Ek dink almal moet ’n hartsplek hê. ’n Plek waar jy afstand kan neem van die…

Boek Resensies & Onderhoude